Ondersoek na groot supermarkte kom

Die Mededingingskommissie gaan groot supermarkgroepe ondersoek om te bepaal of daar gronde vir kommer is oor die gebrek aan mededinging op kleinhandelvlak. Dit is ongetwyfeld 'n kwessie wat verbruikers regstreeks raak en waaroor groot belangstelling heers.    Die maatskappye wat onder die loep gaan kom se omset verteenwoordig 60% van die hele supermarkbedryf. Hulle is

Lees verder: Ondersoek na groot supermarkte kom

Amerikaanse hooggeregshof teen gebruik van ‘rou rassestatistiek’

Die Amerikaanse hooggeregshof het pas besluit dat dit verkeerd was om blanke brandweermanne van 'n bevordering te ontneem bloot omdat geen swart brandweermanne die eksamen vir bevordering kon slaag nie. Die blankes kon wel die eksamen slaag. Die uitspraak is ook 'n verleentheid vir Obama, aangesien sy keuse van 'n regstellende aksie-regter vir die hooggeregshof,

Lees verder: Amerikaanse hooggeregshof teen gebruik van ‘rou rassestatistiek’

‘Zuma het Cosatu ge?gnoreer’

Cosatu het Maandag by monde van woordvoerder Patrick Craven die negatiewe aanmerkings oor Cosatuleierskap in Moeletsi Mbeki se nuwe boek, Architects of Poverty, skerp veroordeel. Craven het gesê die aanmerkings is vals en beledigend teenoor die leiers van die vakbond. Die basis van Mbeki se agument is dat Cosatu se grootkoppe oningelig en ongeskoold is.

Lees verder: ‘Zuma het Cosatu ge?gnoreer’

Sannieshof-amptenaar antwoord op kritiek

Na aanleiding van vorige beriggewing en kommentaar oor die dispuut tussen die inwoners van Sannieshof en die sogenaamde Tswaing-munisipaliteit, het ons die volgende repliek van 'n amptenaar, mnr. Hennie Breytenbach, ontvang.

Lees ook die volgende artikels elders op die werf:

Hartseer verhaal van Tswaing se Boerbokke

Tswaing – net nog 'n 'modelmunisipaliteit' onder ANC-bestuur

Sannieshoffers wen teen ANC-munisipaliteit in hof

Sannieshof se inwoners geïntimideer

Die NSA verdrink in sy eie riool

Na aanleiding van vorige beriggewing en kommentaar oor die dispuut tussen die inwoners van Sannieshof en die sogenaamde Tswaing-munisipaliteit, het ons die volgende repliek van 'n amptenaar, mnr. Hennie Breytenbach, ontvang.

Lees ook die volgende artikels elders op die werf:

Hartseer verhaal van Tswaing se Boerbokke

Tswaing – net nog 'n 'modelmunisipaliteit' onder ANC-bestuur

Sannieshoffers wen teen ANC-munisipaliteit in hof

Sannieshof se inwoners geïntimideer

Die NSA verdrink in sy eie riool

Lees verder: Sannieshof-amptenaar antwoord op kritiek

‘Matige vooruitgang’ s? mediese sektor se onderhandelaar

'n Onderhandelaar het Dinsdagoggend laat blyk dat daar "matige vooruitgang" in die onderhandelinge met dokters en ander mediese personeel is. Die gesprek het tot in die vroeë oggendure aangehou en teen 4vm verdaag, het Phophi Ramathuba, 'n onderhandelaar vir die SA Mediese Vereniging, gesê. Ramathuba het aangedui dat daar in sekere kwessies vooruitgang gemaak is

Lees verder: ‘Matige vooruitgang’ s? mediese sektor se onderhandelaar

Nederlandse toeris se liggaamsdele vir moetie verkoop

Beeld berig dat 'n deeltydse swart lyksbesorger, Ben Mongadi (35), ’n hand en bors aan ’n swart pastoor in Acornhoek verkoop het. Dit was die liggaamsdele van ’n Nederlandse toeris. Die vrou is vier weke gelede in ’n ongeluk buite Lydenburg dood. Sy en drie ander Nederlanders het pas vir ’n vakansie in Suid-Afrika aangekom

Lees verder: Nederlandse toeris se liggaamsdele vir moetie verkoop

Geen anonieme selfoonoproepe meer nie

Van Woensdag sal enige een wat 'n voorafbetaalde SIM-kaart in Suid-Afrika wil koop, 'n wettige straatadres en identiteitsdokument moet vertoon, volgens 'n nuwe wet. Die wet wat ook afluistering en e-posonderskepping omskryf, sal hierdie week van krag wees Die wet sal vereis dat huidige voorafbetaalde SIM-kaarteienaars hulle besonderhede aan hulle diensverskaffers gee. Indien hulle weier

Lees verder: Geen anonieme selfoonoproepe meer nie

Eerstejaarslaagsyfer vir wiskunde tuimel

Business Day berig dat eerstejaarstudente se wiskundeslaagsyfer met bykans 40% geval het, nadat matriekwiskunde beduidend makliker gemaak is in 2008 agv uitkomsgebaseerde onderrig. Dit is die eerste groep wat met die UGO-metode onderrig is en wat wiskunde tot matriek moes neem. Die neiging is oral te bespeur by universiteite vanaf dié van die Witwatersrand (Wits) regdeur

Lees verder: Eerstejaarslaagsyfer vir wiskunde tuimel