Winnie siedend oor Huisgenootvoorblad

You/Huisgenoot-voorblad ANC-parlementslid Winnie Madikizela-Mandela het Suid-Afrikaners dringend gevra om Caster Semenya, 'n hermafrodiet volgens 'n Australiese dagblad, te ondersteun. "Ek luister na die nuus. Ek is verskriklik seergemaak deur wat ek hoor. Die arme kind is 'n slagoffer hiervan en dit is nie deur haar toedoen nie," het Madikizela-Mandela Vrydag aan The Star gesê. "Ek

Lees verder: Winnie siedend oor Huisgenootvoorblad

Semenya het nie vroulike geslagsorgane nie, net testikels

Die wêreld 800m-kampioen, Caster Semenya, het volgens berigte in die Daily Telegraph nie ‘n baarmoeder of eierstokke nie. Die Australiese koerant het ‘n anonieme bron aangehaal wat kennis dra van Semenya se geslagstoetse. Die Telegraph sê ’n goed ingeligte bron na aan die IAAF se ondersoek sê daar is bewyse dat Semenya hermafrodities of tweeslagtig

Lees verder: Semenya het nie vroulike geslagsorgane nie, net testikels

Nie uit Afrika nie

Paleontoloë het die wysheid dat Afrika die enigste wieg van die mensdom is, met 'n reeks skitterende paleotologiese ontdekkings die nekslag toegedien. Hulle het 'n aantal menslike oerskedels ontdek, twee uur van die Georgiese hoofstad Tbilisi, wat daarop dui dat daar 'n Eurasiese verhaal in die lang evolusionêre ketting is. Die skedels, kakebene en fragmente

Lees verder: Nie uit Afrika nie

Gesinsbeplanning sal kweekhuisgasse aansienlik verminder

Elke R80 wat oor die volgende vier dekades op gesinsbeplanning bestee word, sal kweekhuisgasse met meer as 'n ton verminder, terwyl dit ten minste R400 sal kos om lae koolstof tegnologie te ontwikkel om dieselfde resultate te kry, het navorsing bewys. Die verslag getiteld Fewer Emitter, Lower Emissions, Less Cost, het bevind dat gesinsbeplanning as

Lees verder: Gesinsbeplanning sal kweekhuisgasse aansienlik verminder

Semenya sal in November haar geslag weet

Suid-Afrika se vroue 800m wêreldkampioen sal in November weet of die atletiekowerhede haar as 'n man of 'n vrou beskou. "In beginsel sal die saak rondom 20 November voor die uitvoerende raad verskyn. Niks sal voor dit bekendgemaak word nie," het Pierre Weiss, sekretaris-generaal van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies, IAAF, aan AFP gesê. "Dit

Lees verder: Semenya sal in November haar geslag weet

‘n Gesprek oor ras en ‘n briljante film.

Craig Bodeker is 'n jong onafhanklike filmmaker, en dit het alles begin net ná die verkiesing van pres. Obama en die daaropvolgende oproep onder neo-liberale vir n gesprek oor ras in Amerika. Bodeker het onmiddellik 'n paar dollars geleen, aan 'n paar vrae gewerk, 'n film span bymekaar gesit en die strate van Denver, Colorado

Lees verder: ‘n Gesprek oor ras en ‘n briljante film.

Terreurgroep dreig aandelemarkte

Griekse militante van die groep Rewolusionêre Stryd het Donderdag gedreig om mense op die aandelemark aan te val. Rewolusionêre Stryd blameer die ekonomiese krisis op diegene wat betrokke is by die effektemark en het verantwoordelikheid aanvaar vir verlede week se bomaanval by die Atheense effektebeurs. Panayotis Stathis, ‘n polisiewoordvoerder, sê dié onwettige groep se eise

Lees verder: Terreurgroep dreig aandelemarkte

NVG wankel onder personeeltekort

Die Nasionale Vervolgingsgesag, NVG,  sukkel weens 'n reuse personeeltekort om die mas op te kom. "'n Tekort aan ervare lede plaas 'n demper op die effektiewe en doeltreffende vervolging van misdadigers," lui die NVG se jaarverslag. The Star het Donderdag berig dat dié verslag ook die werkstoestande by howe kritiseer en sê die slegte werkstoestande

Lees verder: NVG wankel onder personeeltekort

Telkom kla omdat duif internet wen

Telkom sê dis nie hulle skuld dat Winston die duif vinniger is as The Unlimited se internetkonneksie nie. “Telkom wil dit net duidelik maak dat ons nie vir die maatskappy se stadige konneksie geblameer kan word nie,” het Troy Hector van Telkom aan die media gesê. “Ons het al baie voorstelle aan die spesifieke maatskappy

Lees verder: Telkom kla omdat duif internet wen