Kanada het aan 'n Suid-Afrikaanse burger, Brandon Huntly, vlugtelingstatus gegee omdat die Suid-Afrikaanse regering hom nie van die vervolging deur "Suid-Afrikaners van Afrika" kan beskerm nie, het die media Dinsdag berig. Die Kanadese koerant, die Ottowa Sun, het 'n verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse hoëkommissaris in Ottowa, Anesh Maistry, aangehaal waar hy kennis neem van die
Repliek op Johann Wingard: Abiotiese en biotiese olie II
Ek het êrens in die tagtigerjare van die vorige eeu met die idee van "piekolie" kennis gemaak. Die storie begin egter reeds in 1959 met M King Hubbard se voorspellings vir die Amerikaanse olieprovinsie. Hubbard se werk, wat in verskeie akademiese tydskrifte gepubliseer is, het 'n debat ontketen, maar destyds amper uitsluitlik onder Amerikaanse deskundiges. Die debat is grotendeels deur ekonome, politici en wetenskaplikes van welke aard ook al, meestal ten beste geïgnoreer, en ten slegste, as roekeloos afgemaak.

Lees verder: Repliek op Johann Wingard: Abiotiese en biotiese olie II
Dissiplin?re optrede teen VF Plus-jeugleier
Cornelius Jansen van Rensburg het onvoorwaardelik sy verskoning aan die leier van die VF Plus, dr. Pieter Mulder en die VF Plus as party, aangebied. Dit volg nadat Jansen van Rensburg skuldig bevind is deur die party se Federale Regskomitee dat hy die VF Plus se grondwet oortree het. Die oortreding was dat hy uitsprake
‘n Idee sonder vleuels
автомобильныйФильчаков прокуратура харьков
ENB se beleggers swart
Eerste Nasionale Bank (ENB) se beleggers bestaan grotendeels uit jong swartmense, het die bank Maandag bekend gemaak. ”Die profiel van die beleggingsgemeenskap verander vinnig met jong en opgeleide swartmense wat die leiding neem,” het die bank in ’n verklaring gesê. Dit is ’n positiewe stap vir Suid-Afrika aangesien die land poog om ’n spaarkultuur onder
Verkragtings van skoolkinders styg 100% in Londen
Verkragtings onder skoolkinders het met 100% in Londen gestyg – wat die direkte gevolg is van die kolonisering van die Britse hoofstad deur gekleurdes vanuit die derde wêreld. Ten minste 40 persent van die stad se bevolking onder 20 jaar is nie-inheems. Dié skokkende seksmisdaadsyfers is deur die metropolitaanse polisie uitgereik. Natuurlik is die syfers
Lees verder: Verkragtings van skoolkinders styg 100% in Londen
Microsoft dokter foto van swarte
Microsoft, waarvan die hoofkantoor in Seattle in die VSA is, het verskoning aangeteken omdat hulle 'n foto gedokter het waarop 'n swart man verskyn. Op die maatskappy se webblad in Amerika is 'n foto gepubliseer waarop twee mans en 'n vrou by 'n konferensietafel sit. Maar op Microsoft se Poolse webblad is die swart man
Hamas kla oor ‘leuen’ in leerplan
Die Moslemgroep Hamas het die VN, wat Palestynse vlugtelingkinders in die Gazastrook onderrig, daarvan beskuldig dat hulle die brandoffer (holocaust) in die leerplan wil insluit. Die brandoffer verwys na die moord van 6 miljoen Jode in Europa gedurende die Tweede Wêreldoorlog. In 'n ope brief aan die plaaslike hoof van die VN se reddingsagentskap noem
Moedertaalonderrig en -afrigting
Ek het my seuntjie na Toyota se Pa’s en Seuns-krieketdag by Supersportpark in Centurion geneem. Dit was ‘n heel aangename dag waartydens die kannetjies in groepe opgedeel is en krieketafrigting ontvang het van nasionale en provinsiale spelers. Die dag was goed georganiseer en dinge het heel professioneel afgeloop.

Daar is blykbaar kultuurverskille
AfriForum Jeug dreig om regsaksie te neem, sou die VSR voortgaan om te weier dat AfriForum Jeug se tak op UJ geregistreer word. Dit volg nadat UJ se VSR geweier het dat studente ’n AfriForum Jeug-tak by dié universiteit registreer, omdat AfriForum Jeug ’n Afrikaanse organisasie is en omdat die ANC Jeugliga volgens hulle die