баки дляФільчаков Олександр Васильович
Lees verder: Wie droom almal van ‘n Engelstalige Suid-Afrika?
баки дляФільчаков Олександр Васильович
Lees verder: Wie droom almal van ‘n Engelstalige Suid-Afrika?
Die Vryheidsfront Plus-raadslede in die Tshwane/Pretoria metroraad het dr. Pieter Mulder geluk en sterkte toegewens met sy aanstelling as adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye: Dr. Rentia Landman (leier van VF Plus in die raad), dr. Conrad Beyers (koukusvoorsitter), kol. Piet Uys (sweep), rdl. Neels Hatting, rdl. Wouter Hoffman en rdl. Frik van Wyk is
Die debat oor die VF+ soos Bert tereg uitwys duur al jare. Ek is self maar skepties oor hoeveel nut deelname aan die "demockracy" vir Afrikaners het. Daar is diegene soos die HNP wat sê deelname is teenproduktief, want dit verleen geloofwaardigheid aan 'n onwettige bestel. In dié sin dat daar 'n opvolgreferendum aan kiesers
In September 2004 het ek en Jacob Mouw op die Praaglys in debat getree oor die integriteit (of bewoë tekort daaraan) van die Vryheidsfront Plus. Jacob het voorspel dat die VF+ moontlik uit die parlement sal stap uit protes, waarop ek uiters sinies reageer het en genoem het dat die VF+ party slegs in die
Na aanleiding van ’n mediaverklaring wat op 10 Mei 2009 deur mnr. Cornelius Jansen van Rensburg, die VF Plus se Nasionale Jeugleier, uitgereik is en waarin hy aantygings teen die Leier van die VF Plus maak, het die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus vandag besluit om mnr. Cornelius Jansen van Rensburg se lidmaatskap ooreenkomstig
Lugvragkontrakteurs wat betrokke is by die vervoer van internasionale hulpvoorrade en vredesoperasies na Afrika se konflikgebiede, smokkel ook wapens sê 'n prominente vredesnavorsingsgroep. Die Stockholm Internationale Vredesnavorsingsinstituut sê in 'n verslag dat 90% van die kontrakteurs wat wapens vervoer ook deur die VN-agentskappe, EU, NAVO en bekende nie-regeringsorganisasies gebruik word. "Die ergste plek is Soedan,
Madagaskar se eerste minister Monja Roindefa sê Niels Marquadt, die onvergenoegde Amerikaanse ambassadeur, moet die eiland wat gebuk gaan onder voortdurende krisisse, verlaat as hy nie ophou om in te meng in hulle sake nie. Die eerste minister het gereageer op die VSA-diplomaat se toesprake wat hy tydens 'n amptelike besoek aan die suidweste van
Veterane van die Mau Mau rebellie, wat deur historici beskou word as die anti-koloniale beweging wat onafhanklikheid na Oos-Afrika gebring het, wil vergoeding eis van die Britse regering vir die wandade wat Britse soldate gepleeg het. Vyf bejaarde Keniane wat destyds gedurende die1950s aangehou is vir hulle rol in die opstand, is die hoofeisers in
'n Jaar gelede, op 11 Mei 2008, het inwoners van Alexandra noord van Johannesburg, teen vreemdelinge in hul midde gedraai in wat die begin was van twee weke van geweld teen buitelanders. Tydens die onluste is 62 mense gedood en duisende dakloos gelaat. Die geweld het regoor Suid-Afrika versprei en selfs Kaapstad het deurgeloop.Suid-Afrikaners het
DA-woordvoerder, Manie van Dyk, sê Pieter Mulder se aanvaarding van die adjunkministerspos in die ANC-kabinet van Jacob Zuma, is miskien vir talle 'n verrassing, maar nie vir die DA nie. "Dr Mulder plaas duidelik sy pensioen voor sy beginsels," het van Dyk gesê. Volgens van Dyk het die VF+ "nog nooit opposisiepolitiek behoorlik verstaan nie".