Obama deur sy dokter aangeraai om minder te drink

President Barack Obama is deur sy persoonlike geneesheer aangeraai om minder alkohol in te neem. Hy is ook gevra om sy rookgewoonte te laat vaar en daar is aan hom voorgestel dat hy nikotienkougom gebruik om sigarette te vervang. Die Amerikaanse leier se cholesterol is ook glo te hoog Obama, 48, het Sondag die National

Lees verder: Obama deur sy dokter aangeraai om minder te drink

Obama verleng sanksies teen Zim

President Barack Obama het Dinsdag sanksies teen Robert Mugabe en senior amptenare van Zanu-PF met ’n verdere jaar verleng. Hy het in ‘n verklaring gesê die voortgesette optrede deur Mugabe bly tans ‘n bedreiging vir Amerika se buitelandse beleid en belange. Die verlenging van sanksies deur die VSA kom nadat pres. Jacob Zuma en Zimbabwiese

Lees verder: Obama verleng sanksies teen Zim

Britte dink swartes is minderwaardig sê Zuma

President Jacob Zuma sê mense wat nie die Zoeloekultuur verstaan nie, moet dit met hom bespreek, en nie bloot beledigend daarteenoor staan nie, berig die Cape Times. Zuma het Dinsdag in Londen aangekom vir ‘n staatsbesoek aan Brittanje. Hy sê hy is nie verbaas oor die Britse media se fel kritiek daarteen dat hy poligamie

Lees verder: Britte dink swartes is minderwaardig sê Zuma

Politici se boemerangspel duur voort

Tot voor die naweek was Etienne Cammaerts ‘n 61-jarige Belg wat doodgelukkig op ‘n plaas in Limpopo gewoon het. Die enkele Google-verwysings na hom was jagpakkette wat hy wêreldwyd bemark het. Vanoggend, enkele dae later en ‘n dag na daar landswyd groot makietie gehou is om die 100ste afteldag na die Sokkerwêreldbekertoernooi te vier, is

Lees verder: Politici se boemerangspel duur voort

Platsakwenke

Meer as 600 wenke om jou beursie te rek uit die pen van Carla van der Spuy! Al gaan dit broekskeur, kan jy nog lekker leef. Volg hierdie platsakwenke en span dit saam met jou verbeelding, ’n bietjie toneelspel, ’n paar kamoefleerkunsies, hope logika en ’n blakend gesonde humorsin in. Platsakvakansies, sakpastroues en laer munisipale

Lees verder: Platsakwenke

Heersende toestande vernietig boere

Die Vryheidsfront Plus het met skok verneem van nog twee plaasmoorde wat oor die naweek plaasgevind het. Plaasmoorde begin nou epidemiese afmetings aanneem met boere wat hulleself in ‘n lae intensiteit oorlog bevind eerder as net enkele misdaadvoorvalle. Volgens adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor ekonomie, is die kombinasie van die terreur van herhalende

Lees verder: Heersende toestande vernietig boere

Sokker? Wat is dit?

Ek lees dat die geagte heer Dan Plato beweer die ou SA vlag is ‘n verleentheid. Nogal! Vir my is die huidige vlag ‘n totale verleentheid.Dit herinner my gedurig aan slapheid, hopeloosheid, onverdraagsaamheid, swart rassisme, luiheid, bedrog, diefstal, moord, rugstekery, jingoisme en sokker. So van sokker gepraat; dit laat ‘n mens dink aan ‘n  post-moderne

Lees verder: Sokker? Wat is dit?

Korrupsie is stelselgedrewe

“Die SAKP is gedeeltelik korrek wanneer hy sê dat die probleem van korrupsie in Suid-Afrika nie deur ‘n morele nie, maar wel deur ‘n stelselgedrewe onderbou aangevuur word. Dit is die stelsel-onderbou in Suid-Afrika wat geskep is deur die ANC se beleid van SEB, regstellende aksie en tenders vir vriende en mense met die regte

Lees verder: Korrupsie is stelselgedrewe

‘Hij voelde zich perfect veilig in Zuid-Afrika’

Etienne Cammaerts (61) uit Wezembeek-Oppem trok naar Zuid-Afrika om er een nieuw leven op te bouwen, ver van de stress. Maar zijn droom werd een nachtmerrie. Vrijdag werd hij door rovers brutaal vermoord op zijn landgoed tegen de grens met Botswana. “Etienne Cammaerts was jarenlang onze penningmeester” Vic Motte, heemkring Een tiental jaar geleden verkocht

Lees verder: ‘Hij voelde zich perfect veilig in Zuid-Afrika’

Wie is wie in die 2010 F1-seisoen

Die 2010 Formule-eenseisoen begin die 12de Maart met die Bahrainse Grand Prix. Hieronder volg ‘n volledige kalender van wanneer en waar die 2010-seisoen gaan af loop.  Hier is ook ‘n opsomming van wie jaag nou vir watter span. 12-14 Maart                        Bahrain(Sakhir) 26-28 Maart                        Australië (Melbourne) 02-04 April                          Maleisië (Kuala Lumpur) 16-18 April                          Sjina (Sjanghai) 07-09

Lees verder: Wie is wie in die 2010 F1-seisoen