Webwerwe en sport is volk se opium

Ek het net vlugtig deur sommige van u artikels en twee briewe gelees. Dit het maar net weer bevestig wat ek al jare weet: die Afrikaner met sy buitengewone skerp brein is in staat om hoghe redenasies aan te voor en ellelange relase te opper wat etlike honderde woorde beslaan waar hy in drie sinne kon sê wat hy wou sê (net soos die predikante). In hierdie verband verwys ek u graag na die artikel van Gustav Venter, "Lang lemme in die nag"; hy is wel ter tale en het ‘n goeie skryfstyl, soos hy in sy ellelange relaas ten toon gestel het. Hy kon maar net gesê het die swart massa haat die blanke (Helen Zille inkluis) en sal poog om van hulle ontslae te raak op ‘n wrede manier. Hy kon in nog ‘n paragraaf of twee sy redenasies genoem het en dit sou voldoende wees. So terloops hy is taamlik in die kol met sommige dinge in die artikel, net jammer ek moes soveel tyd bestee om dit uit te vind.

Lees verder: Webwerwe en sport is volk se opium

US urges complaint against IAEA

The United States wants its allies to join in a formal protest against the head of the U.N. nuclear watchdog agency for suggesting that Iran be allowed to keep some elements of its uranium enrichment program, diplomats said Tuesday. They said Washington fears the comments from the head of the International Atomic Energy Agency could

Lees verder: US urges complaint against IAEA

Viewers disappear

Maybe they’re outside in the garden. They could be playing softball. Or perhaps they’re just plain bored. In TV’s worst spring in recent memory, a startling number of Americans drifted away from television the past two months: More than 2.5 million fewer people were watching ABC, CBS, NBC and Fox than at the same time

Lees verder: Viewers disappear

Meimaand is werklik geskiedenismaand

’n Artikel wat ek in die afgelope vier jaar meer nageslaan het as enige ander een, is een wat Dan Roodt geskryf het in die Rapport, 18 Mei 2003. “Meimaand is geskiedenismaand”. Op die 19de Mei 2003, het ons van vroegdag af bibberkoud op die Paleis van Justisie se trappe gestaan en koes vir kameralense. Rondom ons was ’n atmosfeer van afwagting, ’n energie vreemd aan enige iets anders in ons ervaringsveld. Strate was afgekordon, sirenes het geloei, daar was blou uniforms net waar jy kyk, TV-kamers het gerol, gewone kameras het geflits, ’n helikopter het bo ons oor die plein gesirkel – ’n hele Hollywood movie… Net, ons was nie filmsterre nie. Hoewel ’n klompie van ons wel die erns van die saak deeglik besef het, het gode sy dank, nie een van ons daardie dag geweet wat nog op ons wag nie.

Lees verder: Meimaand is werklik geskiedenismaand

Naspers se plan met die Afrikaner

Image

Naspers se aartsvyand?

Die aanslag op Bok van Blerk in onlangse uitgawes van Beeld en ander koerante het betrekking. Die feit dat Naspers besluit het om Bok te verguis, verbaas my geensins nie. Om die waarheid te sê, dit verstom my eerder dat dit hulle so lank geneem het om daarmee te begin.

Naspers bevind hom in ’n geweldige dilemma. Terwyl daardie mediahuis die ANC en lg. se beleid vooropstel moet dit terselfdertyd sy koerante aan sy oorwegend Afrikanermark verkoop.  Die krisis waarin Naspers verkeer, is dat sy ideologiese sentrum, nl. die ANC, aktief die blanke, maar veral die Afrikaner, probeer ondergrawe. Soos wat Afrikanernasionalisme te midde van die groeiende anargie in die NSA ontwaak, word hierdie tameletjie toenemend taai.

Lees verder: Naspers se plan met die Afrikaner

Merkel kritiseer Mugabe

Image

Johnson Sirleaf en Merkel

Die Duitse Kanselier, Angela Merkel, huidige president van die EU sowel as tans van die G-8, het Dinsdag in Berlyn die "onaanvaarbare" politiek van die Zimbabwiese president Robert Mugabe skerp gekritiseer tydens die agtste Forum vir die Vennootskap met Afrika (APF).

"Ons volg die situasie in Zimbabwe met groot kommer. Niks kan die intimidasie van politieke opponente regverdig nie, die stokke in die wiele van ‘n onafhanklike media, die dreigemente teenoor landelike inwoners en die vernietiging van krotbuurte nie," het sy verklaar.

Lees verder: Merkel kritiseer Mugabe

Max du Preez se hoepelsin

ImageRegtigwaar, ons behoort nou vir Max du Preez uit te los. Selfs al is hy een of ander spesie van joernalistieke masochis wat blykbaar skryf vir die perverse vreugde om karwats te kry, moet ‘n mens een of ander tyd sê, genoeg is genoeg. Om hom skriftelik pak te gee is ‘n minderwaardige uitdaging. Dit is soos vir die Bulle om teen die Queensland Reds te speel: Net te maklik. Die waarheid is, as daar een iemand is wat nie naby ‘n pen toegelaat behoort te word nie, is dit Max du Preez. ‘n Pen in sy hand is soos ‘n skerp mes in ‘n baba se hand – baie gevaarlik vir homself.

‘n Groot deel van die skuld is Henry Jeffreys, regstellend aangestel as kleurlingredakteur van Die Burger, s’n. In plaas daarvan dat hy vir Maxie as’t ware ‘n skoon vel papier en ‘n paar vetkryte gee sodat hy in die hoek kan sit en met tongtippie wat by sy mondhoek uitsteek in konsentrasie, stokmannetjies teken en uit almal se pad uit bly, gee Jeffreys vir Max gereeld morge se kolomsentimeters om ‘n gek van homself in te maak.

Lees verder: Max du Preez se hoepelsin

Bono en Bob pleit in Berlyn

Image

Bono en Bob Geldof

Die G-8 skuld Afrika die geld wat hulle belowe het in 2005. Só sê die twee Ierse sterre Bono en Bob Geldof. Hulle het spesiaal na Berlyn in Duitsland gereis om hulle boodskap oor te dra.

Die Duitse Kanselier, Angela Merkel, is die voorsitter van die byeenkoms en sal ook as gasvrou optree vir die volgende spitsberaad van G-8 lande in Junie vanjaar. Na verwagting sal Afrika 700 miljoen Euro ontvang indien die beloftes wat Gerhard Schroeder, Merkel se voorganger, gedurende die 2005 Gleneagles-beraad in Skotland gemaak het, realiseer.

Lees verder: Bono en Bob pleit in Berlyn

Contractor deaths in Iraq soar

Casualties among private contractors in Iraq have soared to record levels this year, setting a pace that seems certain to turn 2007 into the bloodiest year yet for the civilians who work alongside the American military in the war zone, according to new government numbers. At least 146 contract workers were killed in Iraq in

Lees verder: Contractor deaths in Iraq soar

New claims of UK Army war crimes

The British Army is facing new allegations that it was involved in "forced disappearances", hostage-taking and torture of Iraqi civilians after the fall of the regime of Saddam Hussein. One of the claims is made by the former chairman of the Red Crescent in Basra, who alleges he was beaten unconscious by British soldiers after

Lees verder: New claims of UK Army war crimes