Volgens die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, trek 12 000 leerders van ander provinsies elke jaar na skole in dié provinsie. In ‘n antwoord op ‘n vraag by die provinsiale wetgewer, het Zille gesê die bevolkingsverskuiwing na die Wes-Kaap vanaf 2006 tot einde 2010, word geskat op 317 933 mense. Van dié syfer is meer as
Grondwethof wil hê Ermelo-hoërskool moet sy Afrikaanse taalbeleid ‘hersien’
In die voortslepende geskil tussen die ANC-regering en Hoërskool Ermelo oor Afrikaans, het die Grondwethof vandag bevind dat die onderwysdepartement van die Mpumalanga-provinsie onwettig opgetree het deur Ermelo-hoërskool te dwing om sy taalbeleid te verander. Maar die Grondwethof het terselfdertyd die beheerligaam van Hoërskool Ermelo beveel om sy Afrikaanse taalbeleid te hersien. “Die beheerliggaam van
Lees verder: Grondwethof wil hê Ermelo-hoërskool moet sy Afrikaanse taalbeleid ‘hersien’
Aardverwarming uit ‘n skeptiese oogpunt gesien
Dit is redelik veilig om te sê dat die aarde besig is om warmer te word. Wat wel pure raaiwerk is, is dat die aarde warmer word as gevolg van menslike aktiwiteit en spesifiek kweekhuisgasse wat deur menslike aktiwiteit vrygestel word. Mens hoor dikwels hoe die pole besig is om te smelt, maar in die
VF Plus wil aanhou veg vir Pretoria
“Die VF Plus is bly dat die vorige hofbevel oor die Pretoria-straatnaamkwessie nog staan,” sê mnr. Jaco Mulder, LPW en Provinsiale Leier vir die VF Plus in Gauteng, na die uitspraak van regter Pathudi in die Hooggeregshof in Pretoria. Regter Pathudi het egter vandag in die Hooggeregshof in Pretoria die aansoek van die Tshwane Metroraad
Malema gaan vir Nedbank ‘n les leer
Die ANC-jeugliga wil swart Suid-Afrikaners mobiliseer om hul Nedbankrekeninge toe te maak indien die banke in gebreke bly om die borgskap wat dit onlangs van Atletiek Suid-Afrika onttrek het, weer in te stel, het die liga se president Julius Malema Maandag gesê. “Toe ons Nedbank se senior bestuurders gebel het om die saak met hulle
Zim-dollar gaan nie gou terugkeer
Zimbabwe se minister van finansies, Tendai Biti, het gedreig om te bedank as hy gevra sou word om die Zim-dollar, wat nie meer gebruik word nie ten einde verdere hiperinflasie te keer, weer te sirkuleer. “As iemand my sou vra om die Zim-dollar terug te bring, sal daar ‘n vakante pos op die sesde verdieping
Johannesburg sonder water
Verskeie gebiede in Johannesburg sal dié week sonder water wees as gevolg van werk om waterinfrastruktuur te verbeter, het Johannesburg Water Maandag gesê. Die gebiede wat geraak word is Northcliff, Parkmore, Gallo Manor en Randburg. Die watertoevoer na Northcliff se Lucky- en Joseph-laan sal op Dinsdag tussen 09:00 en 15:00 afgesny word. Dieselfde sal Woensdag
Nog diensleweringsgeweld
Ses mense is in Palm Ridge naby Katlehong in hegtenis geneem tydens ‘n protesaksie oor swak dienslewering in dié gebied. Volgens sersant Obakeng Tsomane van die Suid-Afrikaanse polisiediens het inwoners net ná middernag begin betoog teen die gebrek aan elektrisiteit, toilette en water. Hulle het klippe en brandende bande gebruik om paaie te versper. Tsomane
Hoe nou?
{jathumbnail off} шнековая буровая установкаФильчаков прокуратура харьков
Vrolike Maandag!
{jathumbnail off} Met hierdie prettige slaai is daar niks blou aan Maandag nie. Neem ‘n balletjie mozzarellakaas en sny in skywe en was ‘n vars tamatie en sny in ewe dik skywe vir elke tafelgenoot. Plaas die skywe opmekaar en wissel af met vars basiliekruidblaartjies. Bedrup met olyfolie en strooi ‘n bietjie growwe sout daaroor.
