Fidel Castro het aan ‘n besoekende Amerikaanse joernalis vertel dat Kuba se kommunistiese ekonomiese model nie werk nie, in wat as ongewone kommentaar op interne sake beskou kan word aangesien die afgetrede leier nie oor plaaslike kwessies praat sedert sy afskeid vier jaar gelede nie. Die feit dat niks doeltreffend werk op hierdie kontant-arm eiland
Die fisiologie van die staking
Na raming het die staking wat nou voorlopig opgeskort is, die land regstreeks R1 miljard per dag gekos. Dit kan moontlik meer wees, omdat bereken is dat ‘n vorige Cosatu-staking die land R2 miljard per dag gekos het. Voeg hierby die enorme onregstreekse skade wat moontlik uit die hewige negatiewe beriggewing voortgespruit het, en Suid-Afrika
Nasionale trots
Die jongste opname van Maatskaplike Gesindhede (SASAS) dui daarop dat Suid-Afrikaners die 6de hoogste vlak van nasionale trots in die wêreld het. Met die eerste instink sal so ‘n stelling erg gegogga word, onder meer oor die blote vlakke van frustrasie wat aan die ontvang- en uitdeelkant van die nasionale stakings ervaar is. ‘n Paar
Globalisering
светФильчаков прокурор отзывы
Oom Anneries se stoepstories: Willie die renoster
“Smaak my vanjaar gaan die *&^%$ wilddiewe tot 300 renosters van die gras af maak,” sê oom Anneries na ons ons sitte gekry het. “Ja oom Anneries.” Ek het self die Landbouweekblad onder oë gehad. “Lyk my dit gaan so drie keer meer wees as verlede jaar.” Oom Anneries laat loop met sy straaltjie pruimtwak
Lees verder: Oom Anneries se stoepstories: Willie die renoster
Polisie oral in Maputo ontplooi
Die polisie in Mosambiek is Maandag in arm woongebiede in Maputo ontplooi om nuwe oproer oor verhoogde kospryse te keer. Tien mense is verlede week in gewelddadige betogings in die gebied dood. Oor die naweek het SMS-boodskappe deur die stad versprei om Mosambiekers aan te moedig om Maandag weer die strate in te vaar. Die
België se einde?
Die jongste verwikkelinge in die Belgiese politiek dui daarop dat die skynbaar onvermydelike, die verdeling van België in onafhanklike state van Vlaandere en Wallonië nou ‘n werklikheid kan word. Pogings om ‘n kabinet vir die land saam te stel het na drie maande in ‘n grag versuip, soos ook in die naburige Nederland. Hoewel die
Rowers takel toe verkeerde kerk
Daar is tog ‘n verskil in die verloop van Zimbabwe se ontblanking en die soortgelyke vertrapping van blankes in die NSA. Dis nou vir my duidelik dat daar veral onder Afrikaners al baie meer vermag is in die vorm van weerstand as wat die blankes in Zim in hulle totale stryd kon monster. Ek sluit
Renault stel nuwe model in Rusland bekend
Hier is ‘n kort oorsig van die afgelope week se motornuus, van nuwe vrystellings tot ontwikkelings op die gebied van brandstofekonomie en uitlaatgasse. Renault Die internasionale motorskou in Moskou, Rusland het die platvorm geskep vir die wêreldwye bekendstelling van die nuwe Renault Latitude. Die motor is die nuwe besigheidsklas-verteenwoordiger van Renault. Volgens Renault is die
Duitse herrie oor bankier se uitlatings oor Turke en Arabiere
‘n Raadslid van die Bundesbank, die Duitse reserwebank, loop gevaar om afgedank te word as gevolg van sy uitsprake oor Turke, Arabiere en ander immigrante. Thilo Sarrazin (64), ‘n voormalige minister van finansies van die Berlynse deelstaat, het op 30 Augustus ‘n boek gepubliseer met die titel, Deutschland schafft sich ab (Duitsland skaf homself af),
Lees verder: Duitse herrie oor bankier se uitlatings oor Turke en Arabiere
