Ondersoekers is op soek na ‘n gedeelte van die enjin van die SA Airlink-vliegtuig wat verlede maand in Durban neergestort het. Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid, BLO, het Donderdag gesê hulle weet nie in watter stadium die enjindeel van die vliegtuig geskei is nie. “Dit is moontlik dat iemand dit van die toneel verwyder het,” het die
462 polisiebeamptes aangekla
Altesaam 426 polisiebeamptes is tussen April 2008 en Augustus 2009 aangekla van moord, verkragting, korrupsie en gewapende roof. Nathi Mthethwa, minister van polisie, het dié onthulling gemaak in reaksie op ‘n geskrewe vraag van die DA. Mthethwa het gesê 82 polisiemanne is in dieselfde tydperk ontslaan. Regoor die land is 60 beamptes, waarvan 17 ontslaan
Franse minister se kop kan waai oor seks
Frankryk se minister van kultuur, Frédéric Mitterrand, se kop kan rol ná openbarings uit sy outobiografie dat hy “jong seuns” betaal het om met hulle seks te hê. Die openbarings wat Mitterrand in sy boek, The bad life, gemaak het, het die week weer kop uitgesteek nadat die politikus teen die VSA uitgevaar het vir
Is ‘n paar skoene ‘n ANC-kader se loopbaan werd?
Misdaad is misdaad is misdaad. Of jy ‘n bruinbrood of ‘n miljard rand steel, steel bly steel. Een van die dinge wat my egter telkens opval wanneer lede van die ANC-regime of hul meelopers in die moeilikheid kom agv korrupsie, is die relatiewe snuisterye of onbenullighede waarvoor hulle letterlik alles op die spel plaas, veral
Lees verder: Is ‘n paar skoene ‘n ANC-kader se loopbaan werd?
Dwelmbaas huil oor hy teen Selebi getuig
Die veroordeelde dwelmhandelaar Glenn Agliotti het in trane uitgebars in die hof en sê hy wou nooit teen sy destydse vriend en die voormalige polisiehoof Jackie Selebi, getuig nie. “Edelagbare, dit is nie maklik om hier te wees nie…” “Ek wou nie hier wees om teen my destydse vriend en die beskuldigde getuig nie,” het
Waardetoevoeging tot Landbou
Daar word al meer gewys op die gevare van ‘n naderende hongersnood as voortgegaan word met politieke prosesse van sogenaamde grondhervorming, en waarna dit blyk dat grond nie meer produktief benut word nie, en gevolglik nie meer sy opbrengs lewer nie. Tog is onproduktiewe grond nie werklik iets nuuts nie. Veral rondom die stede sien
Nie-rassigheid
{jathumbnail off} скейт детский купить в харьковеДанильченко Юрий Брониславович Харьков
Vegvliegtuig stort neer
Twee vlieëniers is dood en talle is beseer toe ‘n Russiese MiG-23 vegvliegtuig Woensdag op ‘n huis in die Libiese hoofstad Tripoli neergestort het, het ooggetuies aan AFP gesê. Die vegvliegtuig was deel van ‘n vertoning in ’n Libiese lugskouvertoning, LAVEX 2009. Daar is nog geen verdere besonderhede in verband met die oorsaak van die
Kuberoorlog
“Die volgende wêreldoorlog gaan in die kuberruim plaasvind, en dit sal ‘n katastrofe wees. Die verlies van sy kubernetwerke sal enige nasie op sy knieë dwing. In ‘n kuberoorlog is daar geen supermoondhede nie en alle nasies is kwesbaar daarvoor…” Aan die word is Hui Min Neo, telekomunikasiehoof van die VN. Hy het Dinsdag gepraat
Franse eerste dame se werf veroorsaak ‘n ge-Twitter
Internasionale politiek het ‘n nuwe wending geneem met die skepping van die Franse president se vrou se nuwe webwerf. Die webwerf wat hierdie week die lig gesien het, bevat 22 sketse van beroemde politici en rocksterre. Wat die twee, politieke leiers en rockmusici, in gemeen het, is nie duidelik nie. Die sketse het alreeds ‘n
Lees verder: Franse eerste dame se werf veroorsaak ‘n ge-Twitter
