André Gaum het al die onderskeiding behaal om die laaste parlementslid van die NP in die Nasionale Vergadering te wees. Hy was ook die laaste lid wat die nuwe leier van die NNP, Marthinus van Schalkwyk, gevolg het na die ANC.

President Dmitri Medwedef het in 'n kras toespraak gesê dat Rusland kortafstandmissiele op Rusland se westelike grens gaan plaas indien Washington voortgaan om hulle missielafweerstelsel in Oos-Europa op te stel.

Negentien jaar na die val van die Berlynse muur, verdwyn sy historiese skaduwee vinnig uit die geheue van die Duitse jeug; baie van hulle weet nie eers wie die muur gebou het nie.

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se lugvleuel is gestrand vanweë 'n tekort aan vlieëniers en tegnici en die vooruitsig om misdaad beter te bekamp vanuit die lug, lyk maar skraal.

Wallstraat het weer gedaal terwyl beleggers se kommer oor die globale ekonomiese krisis en ‘n Amerikaanse resessie hoog bly, ‘n dag ná die Demokraat, Barack Obama die Amerikaanse verkiesing met ‘n groot oorwinning ingepalm het.
Wallstraat het weer gedaal terwyl beleggers se kommer oor die globale ekonomiese krisis en ‘n Amerikaanse resessie hoog bly, ‘n dag ná die Demokraat, Barack Obama die Amerikaanse verkiesing met ‘n groot oorwinning ingepalm het.Osama bin Laden se seun se aansoek om asiel in Spanje is geweier. Die Spaanse ministerie van binnelandse sake sê die 27-jarige aansoeker voldoen nie aan die nodige vereistes om toegelaat te word tot Spanje nie.
Osama bin Laden se seun se aansoek om asiel in Spanje is geweier. Die Spaanse ministerie van binnelandse sake sê die 27-jarige aansoeker voldoen nie aan die nodige vereistes om toegelaat te word tot Spanje nie.
Eerstens sou my kinders die erfgename van so ‘n ontsaglike boedel wees dat daar nie eers een sou wees nie, want ek betaal nie belasting nie en het nie ’n paspoort nie. As my dogter sou trou, sal haar massiewe bruidskat en bruilof deur organisasies en Trusts betaal word waarna hulle enige plek in die wêreld kan besoek sonder om klere in te pak, kaartjies te bespreek of in toue te staan.

Wêreldleiers het reeds versoeke wat hulle aan die nuutverkose Amerikaanse president, Barack Obama, wil stel, en het ‘n behoefte uitgespreek om sy beloftes rondom verandering aan aanhoudende konflikte in aksie te sien.

Die onlangse ontmoeting tussen Russiese eerste minister Wladimir Poetin en sy Chinese ampsgenoot, Wen Jiabao, het ‘n finansiële roering veroorsaak. Wen het gesê die twee lande kan die globale finansiële krisis weerstaan as hulle saamspan.

Lees verder: China en Rusland wil ophou om in dollars handel te dryf
Lees verder: ANC jeugliga waarsku Absagroep om nie splinterparty te ondersteun nie