As opgeleide Politieke Geograaf is grense vir my geen onbekende nie. Grense het so ‘n belangrike deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis gespeel dat ‘n deel van die land vandag nog as die Grens bekend staan. Dan het “die grens” waar jong manne gaan veg en baie hul lewens verloor het, ook ‘n diep spoor in
Tregardt en Van Rensburg
Die eerste trekleier, Louis Tregardt, gebore 1783, was kleinseun van die Tregardt-stamvader, ‘n Sweedse immigrant. Louis Tregardt is in 1833 uit die Kolonie na Hintsa se gebied, maar toe dié in April 1835 ook in die grensoorlog betrokke raak, het Tregardt en sy mense padgegee en voor die end van 1835 oor die Oranje getrek.
Ratte, Derby-Lewis: dis nes Zimbabwe!
Enigeen wat nog ‘n laaste, flou illusie gekoester het dat Suid-Afrika iets met Westerse demokrasieë in gemeen sou hê, is die afgelope paar dae wreed ontnugter. Sowel die mishandeling van Clive Derby-Lewis as die summiere inhegtenisname van WIllem Ratte en nege ander kon net sowel in Zimbabwe plaasgevind het. Nie net word die bejaarde Derby-Lewis,
Ratte-saak uitgestel ná ‘nuwe bewerings’
Die dringende aansoek om die vrylating van oud-kmdt. Willem Ratte wat vanmôre om 10.00 in die Pretoriase Hooggeregshof aangehoor sou word, is uitgestel vanweë “nuwe en ernstige bewerings” wat deur die staat gemaak word. Ratte se prokureur, mnr. Daan Mostert, is na die gevangenis in Witbank op pad om verdere getuienis van sy kliënt in
Meer as net die Springbok
Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie kondig vandag aan dat die Springbokke volgende jaar aan die Wêreldbekertoernooi gaan deelneem met die Springbok-embleem op die skouer. Volgens die persberigte was dit nadat samesprekings tussen die Suid-Afrikaanse regering, SARU en die internasionale liggaam op ‘n dooie punt uitgeloop het. Die regering dring aan dat die protea op die bors, aan
Zuma in Europa voor stok oor plaasmoorde
chat free noФильчаков Александр Васильевич
ANC wil rugby breek
Die verskuiwing van die Sprinbokembleem op rugbytruie is kommerwekkend. Kan dit dalk die volgende wees wat die ANC, ABSA en die Rugbyraad ingedagte het: Rugby was die nasionale sport van die blanke Afrikaner wat ook ‘n groep-samehorigheid onderhou het en dit is hierdie samehorigheid wat ten alle koste nou onderdruk en vernietig moet word. Sistematies oor
Willem Ratte gearresteer
Oud-kmdt. Willem Ratte, ‘n held van die Bosoorlog, en nege van sy studente is gister op sy plaas in Balmoral in hegtenis geneem weens beweerde oortredings van die wapenwet. Volgens ‘n berig in Beeld word ‘n klag van “terrorisme” teen Ratte ondersoek. Ratte het die afgelope paar jaar ‘n kadetkursus vir jong Afrikanerseuns met dwelm-
Die waarheid en persepsies
Vandag bereik Solidariteit en Afriforum se veldtog teen ABSA se transformasiedruk op die Suid-Afrikaanse Rugby-unie voorlopig ‘n hoogtepunt. Samesprekings gister het op ‘n dooiepunt uitgeloop. Op verskeie webwerwe gons dit oor ‘n ontluikende Afrikanerbank, Oranjekas, wat stellig veel uit die debakel gaan wen. As net die helfte van die ABSA-kliënte wat op verskillende webwerwe dreig
Man wat werker vir Leeus voer nou vry
Mark Scott-Crossley, een van die mans wat ‘n werker se lyk in 2004 in Hoedspruit vir leeus gewerp het, is ‘n vry man, het ‘n woordvoerder van die departement van Korrektiewe Dienste Donderdag gesê. “Sy laaste dag van parool was die 29ste September, so hy is nou ‘n vry man,” het Sarie Peens, woordvoerder, gesê.
