Adj.pres. Kgalema Motlanthe het gesê die regering was van plan om die Dalai Lama se visumaansoek goed te keur, berig The Star. Dié koerant het Motlanthe gevra of die regering die Tibettaanse geestelike leier se visumaansoek sou goedkeur indien hy nie sy besoek aan Suid-Afrika gekanselleer het nie. “Natuurlik, hy het die land al voorheen
Sakelui befonds glo destabilisasie van ANC in Gauteng
‘n “Berugte bende van anargiste” wat sakelui insluit en wat by kontantrooftogte betrokke is, poog om die Gautengse ANC te destabiliseer, het die party Woensdag gesê. “Ons is baie bekommerd oor wat lyk na ‘n goed befondsde en gekoördineerde veldtog om nie net Tshwane nie, maar die hele provinsie van Gauteng te probeer destabiliseer,” het
Lees verder: Sakelui befonds glo destabilisasie van ANC in Gauteng
Was God ooit lief vir die Afrikanervolk?
In die voortdurende debat oor ‘n volkstaat vir die Afrikanervolk of dan enige vorm van beheer oor eie sake, is dit baie duidelik dat ‘n groot persentasie Afrikaners glo dat die volk ‘n uitverkore volk van God is – eintlik dié uitverkore volk. Die sieninge wissel van die gematigde oortuiging dat God (sien nota hieronder)
Frankryk trek skaliegaspermitte terug
Franse president Nicolas Sarkozy, het tydens ‘n besoek aan die suide van Frankryk Dinsdag, beloof daar sal geen skaliegasontginning in die streek wees nie en het bevestig dat die staat drie eksplorasiepermitte teruggetrek het. “Ek wil die geleentheid wat ek het hier neem om te bevestig dat daar geen skaliegaseksplorasie deur hidrouliese breking in hierdie
Malema reik uit na arm Afrikaners
Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, het Dinsdagaand by OR Tambo-gedenklesing by die Universiteit van Limpopo in Mankweng gepraat en wittes uitgenooi om deel te word van die stryd teen armoede. Hy het Afrikaners uitgesonder toe hy na wit armoede in plekke soos Pretoria verwys het. “Armoede ken geen kleur nie, armoede diskrimineer nie.” “Hierdie
Jeugliga is kleurblind in die Wes-Kaap
Die ANC-Jeugliga in die Wes-Kaap het oproepe om die insluiting van bruinmense in die provinsiale leierskorps verwerp. Die Liga sê hy kies nie mense op grond van kleur nie. Dit volg na berigte dat sommige lede gevra het vir die insluiting van bruinmense om die provinsie se demografie te weerspieël en meer bruinmense na die
Sirië dreig om Israel aan te val as NAVO iets probeer
Die Siriese president Bashar Assad het Dinsdag gedreig om die Midde-Ooste aan die brand te steek, en veral vir Israel, as NAVO aanvalle op Sirië loods, het die Iranse Fars-nuusagentskap berig. In ‘n vergadering met die Turkse minister van buitelandse sake Ahmet Davutoglu, het die Siriese president oor die moontlikheid van ‘n NAVO-aanval gesê: “Ek
Lees verder: Sirië dreig om Israel aan te val as NAVO iets probeer
Rusland wil seksoortreders kastreer
Die chemiese kastrasie van kindermolesteerders sal binnekort waarskynlik in Rusland toegepas word. President Dmitri Medwedef het dié omstrede maatreël in Mei vanjaar voorgestel. Russiese wetmakers het intussen die wetsontwerp, wat reeds ondersteuning in die Kremlin geniet, ook goedgekeur. Die wetsontwerp sal nog twee keer voor die parlement dien voor parlementslede daaroor stem. Die wetsontwerp sal net
ANC vra Tutu om te kalmeer
Emeritus-Aartsbiskop Desmond Tutu se aanval op die ANC is “ongelukkig, aangesien hy dinge sê wat hy diep in sy binneste weet onwaar is,” het die ANC Dinsdag gesê. “Dit is baie ongelukkig dat [Tutu] nog voordat hy eens die regering se kant van die saak gehoor het, besluit het om die regering en die ANC
Gesin uitgewis in moordlustige bloedfees
‘n Swartman is Maandag in hegtenis geneem vir die moord op ‘n egpaar en hul tienerseun, in De Deur, suid van Johannesburg, het die polisie in Gauteng gesê. Die 20-jarige man, wat die seun van die gesin se huishulp is, is in hegtenis geneem by ‘n nabygeleë erf, sê brigadier Anton du Bruyn. Al die
