Rassisme maak ‘n sondebok van minderheidsgroepe

Mag met sy gewoontes is afhanklik van 'n bewuste begeerte om te besit, om te organiseer met die doel om onmiddellik iets te bereik. In 'n demokratiese staat  met sy groot ongelyke verdeling van ekonomiese mag kenmerk hierdie gebrek die armes. Hulle besef nie hul eie mag nie. Skaars besef hulle wat bereik kan word as hulle belange georganiseer word. Verbinding met diegene wie hulle regeer, ontbreek.

Lees verder: Rassisme maak ‘n sondebok van minderheidsgroepe

Kommer oor Eskom-prysverhoging neem toe

ImageKommer oor Eskom se voorgestelde prysverhoging van 53 persent neem toe, met Besigheidseenheid SA en Cosatu wat albei die verhoging teenstaan.

Lees verder: Kommer oor Eskom-prysverhoging neem toe

20 sterf in Ooskaapse busongeluk

Onbevestigde berigte lui dat twintig mense in 'n Ooskaapse busongeluk gesterf het toe die bus die pad byster geraak en oor 'n krans gestort het, naby die dorp Cedarville.

Lees verder: 20 sterf in Ooskaapse busongeluk

Tradisionele leiers s? Suid-Afrikaners moet ook versorg word

Die huis van tradisionele leiers meen buitelanders moet in die land gehuisves word, maar plaaslike inwoners mag nie vergeet word nie.

Lees verder: Tradisionele leiers s? Suid-Afrikaners moet ook versorg word

Natalse snelweg vir verkeer gesluit

Die N2-snelweg tussen Stanger en Durban in 'n suidelike rigting is vir verkeer gesluit weens soutsuur wat daarop vermors is, het die Kwazulu-Natalse vervoerdepartement gesê.

Lees verder: Natalse snelweg vir verkeer gesluit

Ernie bevestig deelname aan Jack Nicklaus-toernooi

Ernie Els het bevestig dat hy aan die Jack Nicklaus-herdenkingstoernooi gaan deelneem, nadat hy aanvanklik onseker was daaroor.

Image

Ernie Els

Lees verder: Ernie bevestig deelname aan Jack Nicklaus-toernooi

Buiteland raak meer krities oor Mbeki

Terwyl president Thabo Mbeki op pad is na Japan, heers onsekerheid steeds in Suid-Afrika betreffende die etniese geweld van die afgelope twee weke.

Image

Mbeki

Lees verder: Buiteland raak meer krities oor Mbeki

Golf van buitelandse kwalifikasie-aansoeke

Die Suid-Afrikaanse kwalifikasie-owerheid word oorval met aansoeke van buitelanders wat hulle kwalifikasies in Suid-Afrika geregistreer en erken wil hê.

Lees verder: Golf van buitelandse kwalifikasie-aansoeke

Atoomagentskap bekommerd oor Iranese navorsing

Die Internasionale Atoomenergie-agentskap, wat in Wene gesetel is, het sy kommer uitgespreek oor Iran se beweerde navorsing oor kernkoppe en gevra dat die land meer inligting oor sy missielbedrywighede moet verskaf.

Lees verder: Atoomagentskap bekommerd oor Iranese navorsing

Internet se adresse mag opraak

Volgens 'n verslag wat in die New Scientist gepubliseer is, mag die internet se adresse binne drie jaar opraak. Tans word rekenaars op die netwerk deur 'n sogenaamde Internet-protokol- of IP-adres geïdentifiseer.

Lees verder: Internet se adresse mag opraak