Tydens TLU SA se dagbestuur is daar indringend besin oor die gevolge van die pas aangekondigde minimum lone deur die Minister van Arbeid. TLU SA is van mening dat landbou hierdie lone nie kan bekostig nie, en dat die Minister moontlik bepaalde perke oorskry het met haar beslissing. Daar was ‘n reeds ooreengekome sektorale vasstelling
Geen sekuriteit by SA se grootste Vlootbasis nie
Die algehele gebrek aan sekuriteit by die Vlootbasis in Simonstad, het ‘n nuuskierige stapper en sy kamera tot teenaan die duikbote gelei waar hy aan een geraak het en lustig foto’s geneem het van die hele opset. Die man wat nie sy naam genoem wou hê nie, sê hy het verby die verlate ingang gestap,
Lees verder: Geen sekuriteit by SA se grootste Vlootbasis nie
Skildery uit asblik haal R55 700
‘n Skilder van die Bluff in Durban deur die gevierde Kaapse kunstenares Ruth Prowse is gisteraand vir R55 700 deur Strauss en kie tydens ‘n veiling verkoop, nadat die skildery vroeër in ‘n asblik in ‘n Karoodorp gevind is. Die skildery was deel van 102 items wat miljoene rand verdien het. Van die hoogtepunte tydens
Kos vir vet Suid-Afrikaners duurder na minimumloonaankondiging
Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) het bevind dat R105 die naaste aanbod is wat minimumlone betref, om werksverliese in die landbousektor te vermy. Arbeiders het voorheen R150 geëis. Agri SA het egter gewaarsku dat tot 100 000 werkgeleenthede verlore kan gaan. Suid-Afrikaanse verbruikers sal hulself dus moet regmaak vir aansienlike stygings in kospryse
Lees verder: Kos vir vet Suid-Afrikaners duurder na minimumloonaankondiging
Twee met plofstof betrap
Twee mans is in die suide van Johannesburg in hegtenis geneem ná plofstof na bewering in hulle besit gevind is, het die metropolisie Maandag gesê. Metropolisiebeamptes het volgens hoofsupt. Wayne Minnaar glo Sondag ‘n wenk ontvang dat twee mans in ‘n wit Hyundai op pad was om ‘n OTM in Sebokeng op te blaas. ‘n
‘As jy weghardloop, sal jy moeg sterf’
‘n Ondersoek na ‘n plakker op ‘n polisiebakkie met die woorde “You can run but you will die tired” (“Jy kan weghardloop, maar jy sal moeg sterf”), is geloodsr, het The Star Maandag berig. Brig. Thulani Ngubane, woordvoerder vir die polisie in die Noordwes, het sy skok uitgespreek oor die plakker, wat glo ook ‘n
Worcester se vredestrein
Gestel etniese groep A is getals- en persentasiegewys meer tot misdaad geneig as groep B; dalk nie net plaaslik nie, maar dwarsoor die wêreld. Wat kan gedoen word om groep A se beeld te verbeter? Die aangewese weg is om groep A in sy eie en in die openbare belang daadwerklik te hervorm. Dit sou
Die helfte van SA se water gemors, gesteel
Byna 50 persent van die land se kraanwater word gesteel, vermors of lek eenvoudig weg elke jaar in Suid-Afrika, die 30ste droogste land in die wêreld. Rekordhouding en water-meting is so swak dat sommige munisipaliteite nie eens weet hoeveel water hulle gebruik nie, volgens ‘n nuwe verslag wat in opdrag van die Waternavorsingskommissie gedoen is.
Skryfster sê ouers was nie ‘wit rassiste’ wat aanval verdien
Blykbaar verdien wit rassiste om aangeval en gemartel te word. Die skryfster Riana Scheepers, sê haar ouers wat deur vier swartes aangerand is, is nie “wit rassiste” wat verdien om aangeval te word nie. “My ma en pa was nie twee rassiste wat in ‘n wit toring gesit het nie,” sê Scheepers. Haar bejaarde ouers,
Lees verder: Skryfster sê ouers was nie ‘wit rassiste’ wat aanval verdien
Swartes ‘kwaad’ vir ANC
Die leier van Cope, Moshiuoa Lekota, het gesê swart gemeenskappe is kwaad vir die ANC. RSG berig dat Lekota Saterdag in Kaapstad by ‘n konferensie van die FW de Klerk-stigting ‘n beroep op kiesers gedoen het om aanstaande jaar in groot getalle te stem om die ANC uit die kussings te lig. Tydens die vorige
