Daar is honderde mediese praktisyns in Suid-Afrika wat hul kwalifikasies vervals, sê Professor Denise White, Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Assossiasie (SAMA). Dit wissel van mense met min of geen opleiding nie wat hul as kinderspesialiste en neuroloë voordoen, tot praktisyns wat onwettige aborsies uitvoer onder die mees onhigiëniese toestande denkbaar. "Ons is al 'n
Australi? en China sluit grootste gastransaksie
Australië en China het hul grootste handelstransaksie tot nóg toe is Dinsdag gesluit toe die wêreld se grootste genoteerde oliemaatskappye, Exxon Mobil en PetroChina, oor ’n vloeibaregastransaksie van $41 miljard ooreengekom het. “Dit is ’n stelling oor die aard van ons twee ekonomieë en die feit dat Australië belangrik is vir China, net soos China
Lees verder: Australi? en China sluit grootste gastransaksie
Tshwane diep in die skuld
Luidens ’n verklaring skuld die Tshwane-metroraad byna R500 miljoen aan Eskom en sowat R65 miljoen aan Rand Water. Hulle het gister bevestig dat hulle by Eskom en Rand Water moes reël om die agterstallige rekening af te betaal. Die Madibeng- en Moretele-munisipaliteite skuld Tshwane saam sowat R150 miljoen, maar die inwoners se krag- en watertoevoer
Tyd vir mooi praat verby
Johann Eksteen se brief "Praag, skaam julle!" verwys. Ek glo nie dat Martin Labuschagne letterlik bedoel het dat Afrikaners hulle soos barbare moet begin gedra nie. Maar ek glo dat meer en meer van ons Afrikanervolksgenote besig is om ander metodes van verset te oorweeg. Die tyd van mooipraat en onderhandel is lankal verby. As
Die Zammas
Min mense, binne en buite Suid-Afrika, het al van hulle gehoor. Nie eers die plaaslike mense weet van hulle nie. Hulle word die Mafia en die Zammas genoem. Die Zammas is onwettige mynwerkers, en die Mafia is die wrede slawehandelaars wat die Zammas gebruik (lees: misbruik) om hul vuilwerk te doen. Dié praktyk is eers
Totsiens Jan, Luuk, Gijs en Daan!

Inligting wat deur Nederland se werksversekeringsagentskap ingesamel is, dui daarop dat Nederlandse name in stedelike sentra soos Amsterdam, Rotterdam, Den Haag en Utrecht aan't verdwyn is.

Inligting wat deur Nederland se werksversekeringsagentskap ingesamel is, dui daarop dat Nederlandse name in stedelike sentra soos Amsterdam, Rotterdam, Den Haag en Utrecht aan't verdwyn is.
Praag, skaam julle!
Nee magtag, nou het ek lank genoeg my bek gehou! Ek het onlangs onderneem om Praag as ‘n alternatiewe bron van inligting te ondersoek aangesien Naspers deesdae behoorlik die kluts kwyt is, maar wat ’n terleurstelling is julle nie! As Dan Roodt nie skimp dat Afrikaners onwettige hoeveelhede ammunisie moet begin opgaar nie, vertel Anton
Nag van die lang messe
Die Nag van die lang messe gaan blykbaar plaasvind wanneer Mandela sterf. (Google: 'Nag van die lang messe') Kan Praag asseblief ondersoek instel en moontlik die regering konfronteer. Of is dit beter om nie slapende honde wakker te maak nie? Die regering behoort ook duidelik te motiveer waarom daar nie grensbeheer met Zimbabwe toegepas word
Calvinisme: ‘n Tweede opinie
Ek wil nie graag ’n Godsdiensdebat op Praag voer nie. Ongelukkig het Martin Labuschagne sy eie teologiese beskouinge (’n gedeformeerde vorm van fatalistiese “Calvinisme”) as vertrekpunt geneem en dit vertolk as die kernoorsaak van die afgelope 30 jaar se Afrikaner-verlamming. Ek het ook probleme met die huidige hoofstroom “gereformeerde” Afrikaner kerke se teologiese en volksbeskouinge.
Globale NAVO-mag ruk op na Afghanistan
Die VSA se eerste oorlog in Asië sedert Viëtnam het begin onder die dekmantel van 'n grondinval deur NAVO. флюорографияФільчаков Олександр Васильович прокурор
