Twee kitsbanke in Rustenburg is vroeg gisteroggend opgeblaas, het die Noordwespolisie gesê. Kaptein Amanda Funani het gesê vier mans is gesien waar hulle vlug van die toneel. “Die verdagtes het gevlug in ‘n wit Ford Focus met ‘n onbekende bedrag geld.” Vroeër het hulle by ‘n vulstasie naby aan die Geelhout-Spar winkelkompleks, waar die twee
Absa ontken afleggings
Absa het gerugte Donderdag ontken dat hulle massa-afleggings beplan. Dit was in reaksie op Solidariteit se uitdaging aan Absa se uitvoerende hoof, Maria Ramos, om gerugte te bevestig of te ontken dat “grootskaalse afleggings” op die kaarte is. Solidariteit sê dat Barclays die opdrag vir die afleggings gegee het. Die unie SASBO, wat ongeveer 20
DA in KZN teen dié naweek swart
Die Demokratiese Alliansie se top leierskap in KwaZulu-Natal sal swart wees teen die einde van hierdie naweek. Vir die eerste keer in die geskiedenis van die party, sal twee swart kandidate wedywer vir die leierskap van die provinsie. Die party se onlangse aanstelling van Lindiwe Mazibuko as sy parlementêre leier is gesien as ‘n eerste
Hyundai Elantra verdien Motor van die Jaar!
{jathumbnail off} Eergisteraand is die Hyundai Elantra hier bo as Motor van die Jaar deur die land se motorjoernaliste by ‘n spoggeleentheid in Johannesburg aangewys. Soos die leser van ons padtoets sal kan sien, was dié toekenning welverdiend! Produkte uit Suid-Korea was nog altyd ‘n groot probleem vir Japannese vervaardigers. Die tradisionele groot vervaardigers van
Twee briewe aan Amanda Gouws
Na aanleiding van die gesprek oor “witwees” op RSG se Praat Saam-program, het ek onderstaande twee briewe aan Amanda Gouws gerig. Albei het onbeantwoord gebly. Eerste brief: 7 Maart 2012 Geagte prof. Gouws, Die menings wat u, die heer Jan-Jan Joubert en me. Christi van der Westhuizen vanoggend op RSG se “Praat saam” uitgespreek het,
Chinese leier waarsku teen Kulturele Rewolusie
Die Chinese premier, Wen Jibao, het gewaarsku dat sy land ‘n terugkeer van die Kulturele Rewolusie kan beleef, indien hulle nie die nodige politieke hervormings deursien nie. “Sonder suksesvolle strukturele hervormings, is dit onmoontlik om ekonomiese strukturele hervormings aan te pak, en die vooruitgang wat ons op die dié gebied gemaak het, kan verlore gaan,”
Amanda Gouws se clichés oor ‘witwees’
‘n Week gelede het Amanda Gouws, Christi van der Westhuizen en Jan-Jan Joubert aan ‘n bespreking oor ras en “witwees” op RSG se Praat Saam-program deelgeneem. Die program het in ‘n eensydige aanklag teen blankes en hul “rassisme” ontaard, asof swartes en bruines in Suid-Afrika nie oor ‘n veel sterker rassebewussyn beskik nie. Agterna het
SAner loop Goldman Sachs
‘n Oud-Suid-Afrikaner, Greg Smith, het 12 jaar lank vir Goldman Sachs gewerk, lank genoeg om die trajek van sy kultuur, sy mense en sy identiteit te begryp. En hy kan eerlik sê dat die omgewing nou so giftig en vernietigend is as wat hy nog nooit aanskou het nie, sê hy. Smith is ‘n Stanford-gegradueerde,
Maak maar reg vir ‘n anti-wit golf
“Soos elders in Afrika waar eers die Indiër-gemeenskap in Oeganda en later die blankes in Zimbabwe vir die regerende partye se mislukkings geblameer is, is die ANC-alliansie besig om in dieselfde rigting in Suid-Afrika te beweeg,” het dr. Corné Mulder, VF Plus-hoofsweep gesê. Die jongste beskuldigings van Irvin Jim, sekretaris van NUMSA, dat witmense in
Wie het vir Dingaan geval?
лобановский класс харьков
