Obama verhoog druk op Israel

Barack Obama het vandeesweek die druk op Israel verskerp om hulle vestigingsbeleid te staak en die besoekende Palestynse leier, Mahmoed Abbas, verseker dat Amerika ’n Palestynse staat steun. Obama se samesprekings met Abbas kom tien dae nadat hy die Israelse premier, Benyamin Netanyahu, ontvang het. Israel het die Amerikaanse regering se jongste pleidooi dat die

Lees verder: Obama verhoog druk op Israel

Boesak onthul glo dat Manuel ook skenkersgeld misbruik het

Trevor Manuel, hoof van die beplanningskommissie in die presidentskantoor, is besig om regsadvies in te win oor ’n bewering dat hy geld ontvang het by Allan Boesak se destydse Stigting vir Vrede en Geregtigheid. Boesak kan weer in die hof 'n draai maak weens onthullings in sy nuwe boek Running with Horses – Reflections of

Lees verder: Boesak onthul glo dat Manuel ook skenkersgeld misbruik het

MDC eis Mugabe-binnekring se koppe

 Die Zimbabwiese beweging vir demokratiese verandering (MDC) het gister die stadige pas van verandering betreur en geëis dat Gideon Gono, president van die reserwebank, en Johannes Tomana, prokureur-generaal, onmiddellik bedank. In resolusies wat die party op sy jaarlikse konferensie aanvaar het, het die MDC ook gevra vir ’n streekberaad om verskille tussen Morgan Tsvangirai, sy

Lees verder: MDC eis Mugabe-binnekring se koppe

Politieke model antwoord op onderwyskrisis

“Afrikaanse skole kwyn”, berig Beeld (2009-05-29) op die voorblad. ‘n “Reddingspoging” is “nodig om afname te stuit”, lees die subhoof. Die geleentheid is ‘n gesprek van die FAK met belanghebbendes oor die onderwys, waar die volgende gesê is:   * Dr. Pieter Mulder moedig Afrikaners aan om vir skoolbeheerliggame te gaan stem.  * Mnr Chris

Lees verder: Politieke model antwoord op onderwyskrisis

Afrikaanse skole kwyn

Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans het in 'n verklaring met dankbaarheid kennis geneem van die R12 miljoen leningskema (Beeld 29 Mei – Afrikaanse skole kwyn) wat die SAOU beskikbaar gestel het om die kommerwekkende kwyning van Afrikaanssprekende onderwysergetalle teë te werk. Die GHA reken egter dat daar nog baie meer gedoen moet word

Lees verder: Afrikaanse skole kwyn

Kanadese GG eet robhart rou

Goewerneur-generaal Michaelle Jean, Brittanje se koningin Elizabeth II se verteenwoordiger as staatshoof in Kanada, het dié week 'n stuk robhart uitgesny en dit rou geeët. Jean, 'n bruin vrou, se gebaar is deur die EU-woordvoerder as "te eienaardig om te noem" beskryf. Die goewerneur-generaal wou Maandag haar ondersteunig vir Kanada se robjagters toon nadat die

Lees verder: Kanadese GG eet robhart rou

Duitsland se ‘wonderwapen’

Onlangs tel ek weer PF van der Schyff se boek op, Die Ossewabrandwag: Vuurtjie in die droë gras, 1991, waarin hy beskryf hoe Dr JFJ van Rensburg op die dag van Duitse oorgawe in 'n "verskriklike" toestand was omdat hy tot op die laaste geglo het dat Duitsland danksy 'n geheime wapen 'n oorwinning sou

Lees verder: Duitsland se ‘wonderwapen’

Busbestuurders verdien tans meer as dokters

Privaat- sowel as staatsdokters gaan landswyd betoog teen lae besoldiging en prysregulasies. Dokters sal na die departement van gesondheid se kantore in Pretoria en Bisho in die Oos-Kaap stap, asook die stadsaal in Durban. Hulle is ontevrede oor die vertragings in die implementering van die OSD, die okkupasiespesifieke dispensasie, wat 'n hersiende salarisstruktuur is. Hulle

Lees verder: Busbestuurders verdien tans meer as dokters

Nigeri?r jaag in sokkeropponente in

’n Ondersteuner van Manchester United in Nigerië het die dood van vier mense veroorsaak toe hy in sy minibus in ’n groep Barcelona-ondersteuners ingejaag het nadat sy sokkerspan die Kampioeneliga-eindstryd verloor het, het die polisie gister gesê. Die groep in die dorp Ogbo het Barcelona se oorwinning gevier ná Woensdagaand se wedstryd toe die minibus

Lees verder: Nigeri?r jaag in sokkeropponente in