Potchefstroom gaan Facebook-studente dissiplin?r verhoor

Die Universiteit van Noordwes gaan dissiplinêre stappe neem teen sewe van die dertien studente wat betrokke was by 'n rassistiese groep op Facebook. Phumzile Mmope het Maandag namens die universiteit gesê die studente kom van die Potchefstroomse kampus.

Lees verder: Potchefstroom gaan Facebook-studente dissiplin?r verhoor

SARU gaan Watson-uitspraak ondersoek

17:20:27 Die SA Rugby-unie het Maandag ‘n beampte aangestel om ondersoek te doen na beweerde opmerkings deur een van die spelers, Luke Watson.

Lees verder: SARU gaan Watson-uitspraak ondersoek

Handelsomstandighede lyk nie baie goed nie.

Handelstoestande in September was steeds maar aan die swak kant, het die Suid-Afrikaanse Besigheidskamer (Sabek) ná sy maandelikse ondersoek laat weet.

Lees verder: Handelsomstandighede lyk nie baie goed nie.

Faksie-aktiwiteite word nie toegelaat, waarsku ANC

15:39:08 Die ANC het Maandag weer gewaarsku teen “faksie-aktiwiteite” ná 'n ontmoeting tussen tesouriergeneraal Mathews Phoza en Mosiuoa Lekota, die voormalige voorsitter van die ANC.

Lees verder: Faksie-aktiwiteite word nie toegelaat, waarsku ANC

Hik! Staatsknoeiery kan Motata weer laat ry

14:25:26 'n Staatsgetuie in die dronkbestuursaak van die Pretoriase regter, Nkola Motata, het staatsaanklaers formeel in die hof daarvan

Image

Motata

beskuldig dat hulle haar gedreig het.

Lees verder: Hik! Staatsknoeiery kan Motata weer laat ry

Hamilton s? botsing was opsetlik

Image

Lewis Hamilton

12:28:35 Lewis Hamilton het sy formule-eenteenstaander, Felipe Massa, daarvan beskuldig dat hy opsetlik teen hom gebots het in die Japannese Grand Prix.

Lees verder: Hamilton s? botsing was opsetlik

Luke Watson se uitbarsting van Afrikanerhaat

Dis betreurenswaardig dat Luke Watson se uitlating die eeue-oue koloniale haat wat beduidende getalle Engelssprekendes steeds teenoor Afrikaners voel, so kru moet verwoord.

Lees verder: Luke Watson se uitbarsting van Afrikanerhaat

Russe behou energievoordeel in Baltiese staat

‘n Referendum wat gehou is in Litoue om oor die toekoms van dié Baltiese land se enigste kernkragaanleg te besluit, het nie die nodige hoeveelheid stemme gekry nie, het beamptes Maandag bekend gemaak.

Lees verder: Russe behou energievoordeel in Baltiese staat

Zuma wil met Tutu gesels

Voorbereidings is aan die gang vir ‘n persoonlike vergadering tussen Jacob Zuma, ANC president, en aartsbiskop emeritus Desmond Tutu. ANC-segsman, Ishmael Mnisi, het dit aan die Citizen dagblad bevestig, en ook bygevoeg dat Zuma daarna uitsien om vir Desmond Tutu te ontmoet.

Lees verder: Zuma wil met Tutu gesels

Lekota en Phosa ontmoet onder donker wolk

Die ANC se tesourier-generaal Mathews Phosa gaan beswaarde minister Terror Lekota 10 uur Maandagoggend ontmoet om te probeer om vrede te maak.

Lees verder: Lekota en Phosa ontmoet onder donker wolk