“Die regering neem gevaarlike ekonomiese risiko’s deurdat ernstige waarskuwings deur ekonome telkens met aggressie deur ANC-parlementslede begroet en afgekeur word. Belastingbetalers word egter deur die ANC-regering misbruik om ‘n duur staatsdiens, ‘n toenemende aantal maatskaplike toelaes en onrealistiese werkskeppingsteikens te befonds,” het dr. Conrad Beyers, hoofwoordvoerder oor Finansies vir die Vryheidsfront Plus gesê. Die ekonoom,
Polisievoertuie vergader stof
“Die meer as honderd splinternuwe ongebruikte polisievoertuie by Bainsvlei-polisiekantoor (Bloemfontein) wat stof opgaar en nie versprei word aan polisiestasies wat ‘n tekort aan voertuie het nie, bevorder misdaad. Om te beweer die administrasie vir die verspreiding is omvattend en vertraag die proses is onaanvaarbaar en getuig eerder van laksheid en onbevoegdheid. Die feit dat Bloemspruit-polisiestasie
Sarko buig voor Brics
Nicolas Sarkozy sal Woensdag vir Jacob Zuma in Frankryk as leier van ‘n opkomende groot mag verwelkom. Zuma sal ook as sleutelspeler optree in Parys se plan om die G20 tydens haar presidentskap te gebruik om die wêreld se finansiële instellings te hervorm. Sarkozy hou tans die roterende presidentskap van beide die Groep van Agt
Kompromiedenke lei tot ondergang
As ons na die onlangse geskiedenis in Suider-Afrika kyk, kan osn sien dat diegene wat kompromieë aangegaan het feitlik volslae ondergang beleef het. Aan die ander kant het die kompromielose revolusionêre en diktators soos Mugabe wat volgens ‘n vaste stel reëls – hoe vreemd sulke reëls mag voorkom – handel, eenvoudig gedy. Oral in Suider-Afrika
Gebed help ook nie vir alles nie
Ten minste veroorsaak die oplaaiende munisipale verkiesingskoors dat politici begin wonder oor die argumente wat die stemvee kraal toe sal jaag. ‘n IVP-woordvoerder oor landbou in KwaZulu-Natal, sê plaasaanvalle het sedert 1991 in Suid-Afrika meer lewens geëis as die bevrydingstryde van lande soos Kenia, Rhodesië, Mosambiek, Angola en Suidwes-Afrika en dat sulke aanvalle met militêre
Petrolprys moet dringend hersien word
Die VF Plus gaan die minister van Energie versoek om die prysformule van petroleum dringend te hersien wat besparings kan meebring vir die vuisvoos publiek. Die VF Plus het hom by die Kaapse Handelskamer aangesluit in die oproep dat die huidige formule argaïes is en nie meer relevant is vir vandag se omstandighede nie. Adv.
Kernoorlog sal goed wees vir aardverwarming
‘n Kernoorlog sal ‘n katastrofe wees, nie waar nie? Nee, nie noodwendig nie, sê wetenskaplikes van NASA. Verskeie ander instellings stem saam dat ‘n kernontploffing waarin meer as ‘n honderd bomme van Hirosjima se lading afgaan, dalk die antwoord op aardverwarming kan wees. Indien 0,03% van die wêreld se huidige kernarsenaal opblaas, sal dit 5
Zuma groet Sarkozy
футболки поло детские купитьтопкарго
Ivoorkus ignoreer wapenembargo
Verwarring het Maandag by die VN geheers nadat Belarus ‘n wapenverbod teen die Ivoorkus verbreek het deur die lewering van aanvalshelikopters aan Laurent Gbagbo, die leier wat weier om af te stap na ‘n omstrede verkiesing. Gbagbo se regering ontken die verslag as ‘n “leuen” en sekere VN-diplomate het gesê die bewering bly onbevestig. Die
Rubriekskrywer afgedank oor bruin opmerkings
Nomakula (Kuli) Roberts se rubriek in Sunday World is binne enkele ure gestaak nadat sy Sondag die een en ander oor bruin vroue kwytgeraak het. ‘n Storm het oor die naweek op die sosiale netwerk Twitter losgebars oor die omstrede stellings. Die joernalis en TV-aanbieder is daarna gevra om dadelik te loop. Denver Keytle skryf
