Merkel se afskuwelike keuse

Die wêreld wag vir Duitsland se kanselier, Angela Merkel, om ‘n fundamentele keuse te maak. Sy, meer as enige ander Europese politikus, sal moet besluit om die euro te red of toe te gee dat die politieke wil nie daar is nie. Die euro was veronderstel om Europa te verenig, maar kan Atlantiese verhoudinge na

Lees verder: Merkel se afskuwelike keuse

Mogoeng en grondwetlikheid

Suid-Afrikaners moet gereeld hoor hulle het ‘n goeie grondwet, indien nie nog die beste ook ter wêreld nie. Dis net by die toepassing wat dinge so effe haper… Suid-Afrika se grondwet is die resultaat van onderhandelings. Die grondbeginsels wat hierdie akkoord ondervang, is die grondwetlike beginsels wat by Kemptonpark onderhandel is. Die beginsel was dat

Lees verder: Mogoeng en grondwetlikheid

AU, SAOG verdeel oor Libië

Die regering van Botswana het die Libiese Nasionale Oorgangsraad uitgenooi om ‘n ambassade in die hoofstad, Gaberone te open, het RSG berig. Die regering het onlangs aangekondig dat hy die Oorgangsraad as Libiese regering erken. Dit is in teenstelling met die sienings van sowel die Afrika-unie as die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Jeff Ramsay, ‘n woordvoerder

Lees verder: AU, SAOG verdeel oor Libië

Zuma meen Malema verdien nog ‘n kans

Pres. Jacob Zuma het gesê Malema kan steeds aan die ANC behoort indien hy die party toelaat om ‘n goeie leier van hom te maak, het The Star berig. Zuma het gesê die ANC wil nie die leier van die ANC-jeugliga uit die openbare oog verwyder nie. “Nee, ek dink nie dit moet die doelwit

Lees verder: Zuma meen Malema verdien nog ‘n kans

Uitspraak teen Malema is ‘n eerste tree na balans – Pieter Mulder

Die VF Plus verwelkom regter Collin Lamont se uitspraak dat die woorde “Skiet die Boer” soos dit in die lied “Dubul ‘Ibhunu” deur Malema gesing is, haatspraak is en nou verbied word. Die VF Plus hoop dat hierdie die eerste tree is in die rigting om Suid-Afrika uit die moeras van haatspraak en rassisme, wat

Lees verder: Uitspraak teen Malema is ‘n eerste tree na balans – Pieter Mulder

Afrikanerhaat is die probleem, nie Malema

Terwyl PRAAG die bevinding van regter Lamont verwelkom dat Julius Malema se liedere wel haatspraak verteenwoordig, het die Pro-Afrikaanse Aksiegroep teen enige voortydige vreugde oor die uitspraak gewaarsku. “Suid-Afrika beskik oor ‘n lang tradisie van Afrikanerhaat wat op verskillende maniere manifesteer. Mnr. Malema se uitdagende oproepe tot Afrikanervolksmoord verteenwoordig bloot die simptoom van ‘n dieperliggende

Lees verder: Afrikanerhaat is die probleem, nie Malema

Aanval op Israeli-ambassade in Kaïro beklemtoon isolasie

Die aanval op die Israeliese ambassade in Kaïro dié naweek het Israel se toenemende isolasie beklemtoon. Israel is die pas afgelope naweek gedwing om die ambassadeur en die meeste van sy diplomatieke personeel van Kaïro te ontruim nadat honderde Egiptiese betogers ‘n veiligheidsmuur ter beskerming van die Nyl-oewerambassade afgebreek het, lêers geplunder het en ‘n

Lees verder: Aanval op Israeli-ambassade in Kaïro beklemtoon isolasie

Libiese grondgebied steeds in Gaddafi se hande

‘n Nuwe oorgangsregering sal binne die volgende 10 dae in Libië opgestel word, het die adjunkhoof van die Nasionale Oorgangsraad (NOR) Sondag aan verslaggewers gesê. “‘n Nuwe regering sal binne ‘n week tot 10 dae gevorm word,” het Mahmud Jibril, wat as die ‘eerste minister’ van die NOR dien. Die NOR is die politieke vleuel

Lees verder: Libiese grondgebied steeds in Gaddafi se hande