Is Saoedi-geld besig om Kaïro se Morsi-regering te ondermyn vra Philip Giraldi in die American Conservative? Die politieke onrus in Egipte bied eenvoudige verduidelikings wat ten volle verstaanbaar vir lesers in Londen, Parys of New York is, want berigte maak gebruik van politieke terme en uitdrukkings waaraan daardie gehore gewoond is. Die Egiptiese president Mohammed
Agang sal ‘fragmentering verminder’
Die stigter van die politieke forum Agang, Mamphela Ramphele sê die doel van die organisasie is om fragmentering in opposisiegeledere te verminder en die politieke landskap te herskik. Ramphele het gister haar tuisdorp naby Polokwane besoek. Sy sê sy sal samesprekings voer met ander partye oor kwessies van gemeenskaplike belang. Sy sê dis nie koalisievorming
Polisie skiet meisie in oproer
‘n Sestien-jarige meisie is tydens ‘n gewelddadige oproer op Mayflower naby Ermelo in Mpumalanga deur die polisie raakgeskiet. Die oproermakers het die kantore van die Albert Luthuli munisipaliteit aan die brand gesteek, die munisipale bestuurder as gyselaar aangehou en sy motor aan die brand gesteek. Volgens die Departement van Gemeenskapsveiligheid is die meisie getref toe
Media24 se politieke verslaggewer skielik oorlede
Voormalige Mail & Guardian-joernalis Mandy Rossouw is op die ouderdom van 33 jaar in haar woonstel in Bryanston, Johannesburg oorlede. Volgens Beeld is Rossouw in die hospitaal opgeneem oor die naweek met pyn op die bors, maar is ‘n paar uur later ontslaan. ‘n Kennis het haar liggaam gevind by haar woonstel toe sy versuim
Lees verder: Media24 se politieke verslaggewer skielik oorlede
Landdroste se staking kan howe ontwrig
Landdroshowe oor die land heen kan heeltemal tot stilstand kom ná landdroste gedreig het om te staak as hulle salarisse nie binnekort aangepas word nie, het die Dispatch Online Maandag berig. Die nasionale uitvoerende raad van die Vereniging van Regterlike Beamptes van Suid-Afrika (Joasa) het die naweek ná ‘n vergadering in Port Elizabeth bevestig dat
Gauteng spog met vinnigste breëband
Slegs nege areas in Suid-Afrika het ‘n internetspoed hoër as die nasionale gemiddeld, volgens ‘n berig. Beeld het Maandag berig Ookla se Net Index het aangedui dat die gemiddelde nasionale spoed vir breëband-internet 3,82 megagrepe per sekonde (Mbps) is. Randfontein het die vinnigste breëbandttoegang in Suid-Afrika, met ‘n aflaaispoed van 11,3 mbps, gevolg deur Bryanston,
Jeugleiers vir die toekoms van SA
Daar is toekomshoop vir jong Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika. Dit gaan egter nie op ‘n skinkbord aangedra word nie en die tyd het aangebreek om hande te vat, vernuwend te dink en saam te werk om vir die Afrikaner ‘n plek in sy geboorteland te waarborg. Dit was die boodskap van dr. Pieter Mulder, leier van
Doc Immelman oorlede
‘n Roudiens vir die bekende Suidwes-skrywer, Doc Immelman, sal later vandeesweek in Windhoek in Namibië gehou word. Hy is Saterdagaand op 84-jarige ouderdom in Windhoek oorlede. Hy het sy eerste boek op 23-jarige ouderdom gepubliseer. Immelman het sedertdien meer as 60 boeke geskryf, asook etlike duisende artikels, kortverhale, gedigte en rubrieke. Verskeie van sy boeke
Winnie dalk weer in die poe…
Die oorblyfsels van twee of meer jeugaktiviste wat na bewering vermoor is deur lede van die berugte Mandela United Football Club word opgegrawe by die Avalon-begraafplaas in Soweto. Die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag se ondersoekers glo twee grafte van aktiviste wat vermoor is deur die klub se lede kan getuienis bevat waarby ANC-veteraan Winnie
Suid-Amerika se Mandela: Hugo Chavez
Hugo Chavez, die Nelson Mandela van Suid-Amerika, se dood het wêreldwyd opslae gemaak. In sy eie land is inwoners verslae en hartseer oor die afsterwe van hul geliefde leier. Die Venezolaanse president het, voordat hy gesterf het, egter hardop gewonder of die Amerikaanse regering hom met ‘n kanker besmet het. ‘n Bietjie meer as ‘n
