Oliepryse het Maandag tot amper $36 per vat gedaal in Asië terwyl beleggers die Amerikaanse maastskappyverdienstes dopgehou het vir tekens van verswakkende verbruikersvraag te midde van die ergste resessie in dekades. Ligte soet ru-olie vir Februarie was 44 sent laer op $36,07 per vat teen laat middag in Singapoer in elektroniese handel op die New
Iran se Ahmadinejad wens Hamas geluk met ‘oorwinning’
Mahmoud Ahmadinejad Iran se president, Mahmoud Ahmadinejad het Hamas Maandag gelukgewens met sy "oorwinning" in die oorlog met Israel, het die staat se nuusagentskap IRNA gesê. "Vandag is die begin van die oorwinning, en volharding sal die skakels van oorwinning aanmekaar heg," het Ahmadinejad aan Hamas se uitgeweke leier Khaled Meshaal in 'n telefoonoproep gesê,
Lees verder: Iran se Ahmadinejad wens Hamas geluk met ‘oorwinning’
Ope brief aan FW de Klerk
Met grote droefheid en 'n diepe teleurstelling rig ek my tot u. In 1989 het u aangetree as president van Suid-Afrika. Soos ’n Superman het u aangetree as leier van ’n Superparty. Binne 5 jaar het u gedoen wat geen ander leier voor u, ooit sou waag nie.
U het u voorganger, PW Botha, letterlik uit die weg geboelie.
Met grote droefheid en 'n diepe teleurstelling rig ek my tot u. In 1989 het u aangetree as president van Suid-Afrika. Soos ’n Superman het u aangetree as leier van ’n Superparty. Binne 5 jaar het u gedoen wat geen ander leier voor u, ooit sou waag nie.
U het u voorganger, PW Botha, letterlik uit die weg geboelie.
Twee aangekeer vir Pretoriase kaping
Twee mans is gearresteer vir die kaping van 'n motor kort nadat die motor van die eienaar geneem is in Sunnyside, het Pretoriase polisie gesê. Inspekteur Klaar van der Kooi het gesê 'n polisiehondeenheidvoertuig is omstreek 01:00 voorgekeer deur die eienaar van 'n Mercedes A160. "Hy het aan die polisie gesê dat twee mans sy
Obama-inswering gaan R1,5 miljard kos
Barack Obama Dit sal Barack Obama minder as 'n minuut neem om die eed af te lê as president van Amerika en wanneer hy klaar gedans het by die inhuldigingsbal op 20 Januarie kan die prysetiket vir die insweringseremonie ongeveer R1,5 miljard beloop. Obama se inhuldigingskomitee probeer om sowat $45 miljoen in te samel aan
Klag teen Grace Mugabe oor sy joernalis in Hong Kong aanrand
Amandla! Robert en Grace Mugabe Die vrou van die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, was Sondag die fokus van 'n ondersoek deur die Hong Kong-polisie nadat sy na bewering 'n joernalis aangerand het gedurende 'n inkopie-uitstappie in dié stad. Grace Mugabe, (43) word daarvan beskuldig dat sy Richard Jones, die hooffotograaf van die Hong Kong-agentskap Sinopix
Lees verder: Klag teen Grace Mugabe oor sy joernalis in Hong Kong aanrand
Sewe dood en 56 beseer in busongeluk
Sewe mense is dood en 56 beseer nadat 'n bus gerol het op die N14 in Ventersdorp, het nooddienste Sondag gesê. Mark Stokoe, 'n woordvoerder van Netcare 911, het gesê die bestuurder van die Putco-bus het beheer verloor op 'n draai as gevolg van swaar reën. "Sewe mense is op die toneel dood, 12 is
Mugabe dreig om Zim-samesprekings te verlaat
Morgan Tsvangirai President Robert Mugabe van Zimbabwe het Sondag gedreig om heeltemal te onttrek uit die magsdelingsamesprekings indien die opposisie 'n ooreenkoms weier wanneer Suid-Afrika weer gaan probeer om 'n kompromis oor die regering van nasionale eenheid te vind. Mugabe en die opposisieleier, Morgan Tsvangirai, is gereed om Maandag te ontmoet om die ooreenkoms te
Blyvooruitzicht-mynwerkers gered
Al 167 mynwerkers by Blyvooruitzicht-goudmyn naby Carletonville in die Noordwes-provinsie is na die oppervlak gebring meer as 24 uur nadat hulle ondergronds vasgekeer was, het 'n woordvoerder van die myn gesê. "Myningenieurs het daarin geslaag om die krag na die sub-skag en die hoofskag se hystoerusting te herstel by die nommer 5-skag en werknemers is
Obama lok toeriste na Keniaanse stat
Die Obama-ho?rskool in Kogelo Die Masai Mara-reservaat en die "groot vyf", sneeubedekte berg Kenia en die strande met palmbome aan die Indiese oseaan is alles nou vergete. Die beste toeristeplek om deesdae te besoek, is "Obamaland". In die heuwels wat afdaal na die Victoriameer is die klein dorpie waar Obama se pa gebore is, nie
