Suid-Afrikaners het geen ander keuse as om Eskom se vyfjaar-tariefverhoging te aanvaar nie, het die vakbond Solidariteit Dinsdag gesê. Paul Joubert, ‘n navorser, het gesê die monopolistiese struktuur van die elektrisiteitsmark maak dit amper onmoontlik om te bepaal of die pryse waarop Eskom se energiereguleerder ooreengekom het, geskik sal wees. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika
Lees verder: SA sal Eskom-verhogings moet aanvaar, sê Solidariteit
