Soldate in Afghanistan se moed byna gebreek

Die sielkundige oorlog wat die VSA in Afghanistan voer om die inwoners van hulle goeie wil te oortuig, die sogenaamde “hearts-and-minds” veldtog, het nog weinig opgelewer. In afgeleë gebiede is stamhoofde openlik vyandig teenoor die Amerikaanse weermag. Digby South Station, ‘n pos van die VSA se seesoldate in die Helmandprovinsie, sê ‘n stamhoof dat die

Lees verder: Soldate in Afghanistan se moed byna gebreek

Transformasie is iets wat met ander mense gebeur

Ek is nie ‘n groot aanhanger van die uiters vervelige spel, sokker, nie. Dit is vir my interessanter om 90 minute lank na ‘n muur te staar as wat dit is om te kyk hoe 22 sissies die bal doelloos (dikwels letterlik en figuurlik) heen en weer skop, en dan op teatrale wyse neerval en

Lees verder: Transformasie is iets wat met ander mense gebeur

ANC-jeug wil hê Caster moet steeds as ”n meisie hardloop’

Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, sê die organisasie gaan hom daarvoor beywer dat die omstrede 800m-atleet Caster Semenya steeds as “‘n meisie kan hardloop”. Malema het gisteraand by ‘n dinee ter viering van die ANC-jeugliga se 65ste bestaansjaar by die Johannesburgse Buiteklub gepraat. Die Jeugliga het Semenya en die die Wêreldkampioenskapsmedaljewenners Khotso Mokoena

Lees verder: ANC-jeug wil hê Caster moet steeds as ”n meisie hardloop’

‘Opkomende boere’ mors R100 miljoen

‘n Bedrag van R100 miljoen wat vir swart bemagtiging in die Landbou (AgriSEB) bestem was, is glo gebruik om spogmotors en huise te koop. Die AgriSEB-fonds is bedoel vir landbouprojekte, waaronder ‘n ondersteuningsgroep wat beplan om kos te kweek vir MIV/vigs-lyers en weeskinders. Die geld is deur die department van landbou na die Landbank oorgedra.

Lees verder: ‘Opkomende boere’ mors R100 miljoen

Steun vir BNP styg sterk in Brittanje

Byna ‘n kwart van volwassenes sou dit oorweeg om vir die regse Britse Nasionale Party te stem, het ‘n meningsopname vandag getoon, ná die partyleier se omstrede deelname aan ‘n BBC-TV-program. Die YouGov-opname vir die Britse koerant, die Daily Telegraph, wat gedoen is nadat die BNP-voorsitter Nick Griffin Donderdag vir die eerste keer op “Question

Lees verder: Steun vir BNP styg sterk in Brittanje

Viserektor van Kovsies vaar uit teen ‘kolonialisme en apartheid’

Die ideologiese transformasie van die Universiteit van die Vrystaat het so vinnig plaasgevind dat die viserektor, prof. Teuns Verschoor, hom tot “‘n stryd teen die gevolge van kolonialisme en apartheid” verbind het. Verschoor het die pas aangestelde kleurlingrektor, Jonathan Jansen, as ‘n “gerespekteerde en geliefde rektor” verwelkom. Hier volg die volledige teks wat Verschoor aan

Lees verder: Viserektor van Kovsies vaar uit teen ‘kolonialisme en apartheid’