06:42:54 Volgens die besoekende Walliese afrigter Warren Gatland, praat die nuwe Suid-Afrikaanse breier Peter de Villiers baie maar sonder om werklik iets te sê.
Lees verder: Peter de Villiers ‘n prater, s? Walliese breier

00:00:00 Desmond Tutu het die volgende oor oeboentoe te sê gehad:
“Swartmense het iets genaamd OEBOENTOE. Dit gaan oor die essensie van menswees; dit maak deel uit van Afrika se geskenk aan die wêreld.
Dit omvat gasvryheid, omgee, om die ekstra myl vir ander te kan loop. Ons glo dat ‘n mens ‘n mens deur ‘n ander mens is, dat my menslikheid by joune, onlosmaaklik, betrokke is. As ek jou sou verontmenslik, verontmenslik ek onvermydelik myself. Die enkelingmens is ‘n teenstrydigheid en daarom werk jy vir die gemeenskaplike doel want jou menslikheid word verwesenlik deur te behoort.”
Die word “oeboentoe” kom vanuit die Nguni-tale. Oeboentoe beteken menswees en omvat die deugde van goedgesindheid, mededeelsaamheid, vrygewigheid, gasvryheid, vriendskap en barmhartigheid of simpatie en hierdie eienskappe word dus gebruik om ‘n persoon te beskryf wat “oeboentoe” het.

16:30:50 Een van Lenin en die Bolsjewiste se doelwitte was om 'n Nuwe Kommunistiese Man te skep; iemand wat sou vry
wees van die klassevooroordele van die verlede. Homo Sovieticus sou 'n altruïs wees, met 'n kommunale uitkyk op die lewe. Hy sou sy arbeid sonder die verwagting van persoonlike rykdom opoffer tot voordeel van die gemeenskap, en sou oneindige energie toon in die stryd vir globale rewolusie.

Lees verder: Robert McBride, die ware Nuwe Suid-Afrikaanse Man
15:37:53 Die daling in Suid-Afrikaanse nuwevoertuigverkope was nog skerper in Mei, met 'n afname van 23,4 persent, oftewel 12 095 eenhede minder as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.
15:37:53 Die daling in Suid-Afrikaanse nuwevoertuigverkope was nog skerper in Mei, met 'n afname van 23,4 persent, oftewel 12 095 eenhede minder as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.Lees verder: Bogaards-egpaar skuldig aan hulp aan die Boeremag
hieroor.
hieroor.
Lees verder: Vrystaatse boere ontstoke oor grondonteieningswet
Meer as 40 mense is vanmore beseer toe 'n bus op die N3-snelweg omgeslaan het.