“Die nuwe Grondwet is die hoogste reg in die Republiek. Indien die Staat dus enigiets doen buite die voorskrifte daarvan, is dit wat gedoen is nietig in terme van die Grondwet.” So het prof. Lourens du Plessis in die Wêreldspektrum se 1994 Boek van die jaar geskryf. Baie mense het bitter baie van die grondwet
1 365 203 aansoeke om vuurwapenlisensies
Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, het bevestig dat daar 1 365 203 aansoeke vir die hernuwing van vuurwapenlisensies ingevolge die nuwe Wet op die Beheer van Vuurwapens (Vuurwapenwet) was, vanaf die instelling van die wet tot einde Oktober vanjaar. Hy het geantwoord op ‘n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die Parlement.
Toyota staak anti-wit advertensie ná PRAAG-klag
PRAAG het in gesprekke en eposse met Toyota Suid-Afrika die maatskappy oorreed om die uitsending van ‘n omstrede TV-advertensie waarin ‘n blanke man deur ‘n swarte geklap word en dit gedweë aanvaar. In sy beswaar teenoor Toyota het dr. Dan Roodt van PRAAG gesê: “In ‘n ander land en op ‘n ander tyd mag so
Lees verder: Toyota staak anti-wit advertensie ná PRAAG-klag
Leuens en stereotipering
Geoordeel aan die Volksblad se briewekolom wil dit voorkom asof die Vrystaatse premier, Ace Magashule, weer die spook van Mabuza laat loop het. Mabuza, as premier van Mpumalanga, het nie net die aanvoorwerk gedoen om sy provinsie die bynaam Mamparralanga te besorg nie, maar ook bekendheid verwerf vir sy stelling dat dit maar in die
‘Rassistiese’ skrywer in Frankryk bekroon
Vroeër vandeesmaand is die skrywer Michel Houellebecq met die grootste Franse literêre prys, die Prix Goncourt, bekroon vir sy jongste roman La carte et le territoire (Die kaart en die grondgebied). Hoewel die Goncourt slegs omtrent twee rand aan prysgeld bedra, word die ontvanger oornag beroemd en kan ook op boekverkope van etlike honderde duisende
Realpolitik teenoor beginselpolitiek
Kort op die hakke van premier Ace Magashule van die Vrystaat se uitbarsting dat wit mense sake bloot kritiseer omdat dit swart is, spreek ‘n briefskrywer in Volksblad die wens uit dat Suid-Afrika soos die VSA ‘n tweepartystelsel moet kry. Na hy die sake wat haper gelys het, moedig hy egter protesoptogte aan. In dieselfde
VF Plus-jeug boikot NYDA-wêreldfees
“Die VF Plus-jeug moedig alle jeug aan om die Wêreldfees vir Jeug en Studente (World Festival of Youth and Students) wat deur die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) gereël word, te boikot,” het Wouter Wessels, VF Plus-jeugwoordvoerder, gesê. Die Presidensie het R29 miljoen vir die aanbied van hierdie geleentheid wat vanaf 13 tot 21 Desember by Nasrec
Belewenisse in Brugge rondom Afrikaans
Op uitnodiging na die Nederlandse Taalunie-byeenkoms wat via Praag geskied het, het ek besluit om die pragtige Brugge in Wes-Vlaandere te gaan besoek. My laaste besoek aan hierdie stad was in 2002 toe Brugge as Europese Kultuurstad van daardie jaar verkies is. Die uniekheid van hierdie stad is die ou, Middeleeuse argitektuur en moderne winkels
Die soeke na en belang van die waarheid
Die mens reageer op sy persepsie van die werklikheid eerder as die werklikheid self. Boonop leer die bemarkingswetenskap dat baie potensiële kliënte hulle sal verset as hulle agterkom iemand probeer hulle beïnvloed. Die gevolg is dat die metodes waarop instansies en politieke partye hul boodskap aan die publiek oordra, dikwels tot ‘n fyn kuns ontwikkel
‘n Les vanuit Nederland
Leopold Scholtz, Nasionale Pers se Europese korrespondent, meen dat “die stinkende albatros van apartheid om die taal se nek” – nogal ‘n ewe onwelriekende anglisisme uit sy pen – Nederland en Vlaandere van groter betrokkenheid by Afrikaans weerhou het. Maar is dit waar? Vlaandere het nog nooit ‘n kulturele boikot teen Afrikaans ingestel nie. En
