Voorbereidings is aan die gang vir ‘n persoonlike vergadering tussen Jacob Zuma, ANC president, en aartsbiskop emeritus Desmond Tutu. ANC-segsman, Ishmael Mnisi, het dit aan die Citizen dagblad bevestig, en ook bygevoeg dat Zuma daarna uitsien om vir Desmond Tutu te ontmoet.
Zuma wil met Tutu gesels

12:09:19 So 'n twee jaar gelede, tydens die ANC se konferensie in Johannesburg, het die party besluit dat die poste van die ANC-president en die staatspresident nie noodwendig deur dieselfde persoon gevul hoef te word nie.
11:40:43 Vir vyf jaar het ek Dan Roodt probeer verstaan, en my kop kaal gekrap.
14:04:03 Is dit moontlik om jou land te verraai? Sonder om die definisie van verraad self te ontsyfer, het dit oor die algemeen te doen met gebrekkige lojaliteit.