‘De la Rey’ – liedjie of strydkreet?

Image

Vlnr: Eloff, Matshikiza, Zoid, Roodt, Van Graan, Perlman

“Reënboog se moer. Die blanke bevolking is meer bevoorreg as ooit,” was John Matshikiza, akteur, skrywer en regisseur, se antwoord op ’n stelling dat mense steeds die omstrede liedjie “De la Rey” kan geniet.

Die De la Rey-verskynsel is bespreek tydens ’n debat van die Critical Thinking Forum wat vandeesweek deur die koerant The Mail & Guardian en ABSA in Johannesburg gereël is. Matshikiza was lid van ’n paneel van bekendes wat genooi is om hul menings oor “Die sin van ‘De la Rey’” te lug.

John Perlman, die bekende joernalis en aanbieder, het as fasiliteerder opgetree, maar had sy hande vol om te keer dat die debat geheel en al in ’n rasse-argument verval.

Lees verder: ‘De la Rey’ – liedjie of strydkreet?

Radio telescopes and electromagnetic weapons

A group of Russian scientists from Tomsk, Yekaterinburg, Nizhny Novgorod and Moscow have developed a series of unique compact generators capable of producing high-energy pulses of hundreds and even thousands of megawatts. This compares with the capacity of a major Soviet hydropower station on the Dnieper or an energy unit at a modern nuclear power

Lees verder: Radio telescopes and electromagnetic weapons

Zimbabwe: Best Performing Stock Market

CNBC and other stock market tabloids are notorious for making simplistic linkages between the stock market and gross domestic product (GDP). They tell us that any event that stimulates GDP growth inevitably drives stock prices up, and any event that hurts GDP growth pushes stocks down. Since the largest share of GDP is consumption, consumer

Lees verder: Zimbabwe: Best Performing Stock Market

Frankryk se nuwe besems

Image

Fran?ois Fillon

François Fillon is gisteroggend aangewys as president Nicolas Sarkozy se nuwe eerste minister. Hy is 53 jaar oud en ’n voormalige parlementslid vir die Sarthe-streek in Frankryk. Fillon het oorgeneem by Dominique de Villepin, wat die pos 23 maande lank beklee het.

Die keuse het nie as ’n verrassing gekom nie. Fillon is al geruime tyd werksaam as politieke raadgewer vir Sarkozy en het ’n sleutelrol tydens die pas afgelope verkiesingsveldtog gespeel. Sy naam het dadelik die rondte begin doen toe Nicolas Sarkozy, kandidaat vir die regse UMP, op 6 Mei met 53% van die stemme as die nuwe Franse president aangewys is. Sarkozy se voorganger, Jacques Chirac, het die pos twaalf jaar lank beklee.

Lees verder: Frankryk se nuwe besems

Desperate deception

DESPERATE DECEPTION: BRITISH COVERT OPERATIONS IN THE UNITED STATES, 1939-44 Thomas E. Mahl Brassey’s, 1998, xiv + 256 pgs. Professor Mahl’s excellent monograph helps clear up a historical mystery. As everyone knows, Americans before Pearl Harbor opposed, in overwhelming numbers, entry into World War II. So much the worse for the American public, say some

Lees verder: Desperate deception

Suid-Afrika nie meer mededingend nie

Kenners het hulle skok uitgespreek oor ’n verslag wat verlede week vrygestel is en wat toon dat Suid-Afrika met twaalf posisies op die kompetisiewêreldranglys gedaal het. Hierdie drastiese daling word aan die bevoordeling van swart werkers voorgeskryf.

Volgens die World Competitiveness Yearbook, wat 55 lande beoordeel op grond van hulle vermoë om ’n gunstige klimaat vir besighede te skep, het Suid-Afrika se posisie van nommer 38 verlede jaar tot nommer 50 hierdie jaar gedaal. Dit verteenwoordig die grootste daling op die lys.

Lees verder: Suid-Afrika nie meer mededingend nie

Oliemaatskappy kan dalk Irak skeur

Det Norske Oljeselskap, oftewel DNO, een van Noorweë se kleiner oliemaatskappye, sal een van die eerste buitelandse spelers wees om Irakkese olie te begin ontgin. Hulle het vandag afgeskop met ‘n klein hoeveelheid olie vanuit Koerdistan se Tawke-olieveld in die noorde van Irak aan die wêreldmark, 35 jaar nadat olieproduksie in die land onder staatsbeheer gebring is. Dié veld is in 2005 ontdek.

Lees verder: Oliemaatskappy kan dalk Irak skeur

Bush doesn’t want detente

In the next few days an unprecedented meeting between US and Iranian officials is expected to take place in Baghdad; both sides have insisted that discussions are limited to Iraq. Could this first official encounter since the Islamic revolution herald detente between Washington and Tehran? At the moment nothing suggests that is likely, as each

Lees verder: Bush doesn’t want detente

AOB vergader in Shanghai

Nadat die Afrika Ontwikkelingsbank 13 Afrikalande se skuld van ongeveer 50 miljard Rand onlangs afgeskryf het om as voorbeeld te dien vir skenkerlande, het die Bank vir die tweede keer in sy geskiedenis buite die kontinent vergader.

Lees verder: AOB vergader in Shanghai

Klaargepraat

Politiek is eintlik maklik. Daar hóéf nie ‘n algehele ineensmelting van die land se strukture te wees nie. ‘n Algemene bloedstorting is nie onafwendbaar nie. Thabo Mbeki kan dit in een oomblik voorkom. Al wat hy hoef te doen is om, hoed in die hand, saggies aan die Afrikaner se deur te gaan klop en vir hom te vra om ‘n deel van die land uit te soek vir ‘n Afrikaner Republiek. Daar kan die Afrikaner doen wat hy wil: Hy kan ‘n welvarende, veilige land bou wat ‘n bate is vir die streek om hom. En die Bantoe kan doen wat hy wil: Hy kan die res van Suid-Afrika na smaak afbreek en ‘n las vir die streek en die wyer internasionale gemeenskap word.

Lees verder: Klaargepraat