Witmense, Amerika en Brittanje was die afgelope naweek in die visier van oudpresident Sam Nujoma toe hy Saterdag ’n Swapo-vergadering op Ongwediva in die Oshana-streek toegespreek het, het Die Republikein op 22 September berig. Nujoma het gesê: “Witmense is nie eerlik nie. Hulle is soos ’n giftige slang. Om saam met witmense te wees, is
Siek polisie kos R500 miljoen per jaar
Polisielede wat verlede jaar siekverlof geneem het, het die belastingbetaler meer as R500 miljoen (R536 402 000) gekos. ‘n Totaal van 1,2 miljoen (1 212 520) werksdae het hierdeur verlore gegaan. Dit is volgens die jaarverslag van die Polisie in die tydperk vanaf 1 Januarie 2008 tot 31 Desember 2008. Siekverlof alleen het R387,711 miljoen
Polisie noem brandstigting ‘vreedsaam’
‘n Munisipale beampte se huis is tydens ‘n protesoptog oor dienslewering deur ontstoke inwoners met ‘n petrolbom afgebrand. Kaptein Leonard Hlathi, ‘n polisiewoordvoerder, het Maandag gesê die speaker se huis in die Sakhile-lokasie in Standerton is Sondagmiddag erg beskadig. “Die protesoptog het omstreeks 12:00 begin en inwoners het die paaie met klippe, brandende bande en
‘Kernwedloop’ is meer gepas
Dit was voorwaar ‘n kernnaweek in die ware sin van die woord. Iran het dié naweek twee kortafstandmissiele afgevuur nadat sy Rewolusionêre Wag met oorlogsoefeninge begin het. Volgens die amptelike media is dit om die land se paraatheid en afskrikvermoë te adverteer. Die grond-tot-grond missiel, die Fateh (Oorwinning) en die seemissiel, die Tondar (Donder) is
Pole wettig kastrasie vir pedofiele
Menseregtegroepe is ontstoke nadat Pole ‘n wetsontwerp aanvaar het wat verpligte kastrasie vir pedofiele wettig. Die wet, wat Vrydag bekragtig is, bepaal dat pedofiele wat skuldig bevind word daaraan dat hulle kinders onder 15 of ‘n nabye familielid verkrag het, chemies gekastreer sal word nadat hulle uit die gevangenis vrygelaat word. “Die doel van hierdie
Nestlé en korporatiewe sinisme
Die nuus dat die Switserse voedselreus, Nestlé, in Zimbabwe melk aankoop van ‘n voorheen blanke plaas wat deur mev. Grace Mugabe afgevat is, laat ‘n mens in jou sjokolade verstik. Ook lyk dit asof Switsers tans hul bes doen om die argwaan van Suider-Afrikaanse blankes te ontketen. Want as St. Gallen in Switserland nie Paul
Switserse Nestlé koop melk van Grace Mugabe
Die groot Switserse maatskappy Nestlé koop tot ‘n miljoen liter melk per jaar van voorheen blanke plase wat nou aan Grace Mugabe, die Zim-diktator se vrou, behoort. Mevrou Mugabe het in 2002 ses van die land se mees waardevolle plase van hul blanke eienaars gekonfiskeer, waaronder melkplase. Switserland was vroeër vanjaar in die nuus toe
Lus vir olywe?
{jathumbnail off} Nog ‘n bietjie van daardie vinkel oor? Hier is nog ‘n lekker resep. Die vinkel kan ook vervang word met selderystingels. Die slaai hou goed vir ‘n dag of twee in die yskas, sonder die tamatie natuurlik. Voeg tamatie by net voor opdiening om te verseker dat die slaai vars is. OLYF-EN-RYSSLAAI Meng
Ag wat, los maar
{jathumbnail off} хамам картинкиФільчаков Олександр Васильович прокурор
Onder Mugabe en ANC gaan Suider-Afrika aanhou ly
Mens moet aanvaar dat solank die ANC en Mugabe in Suider-Afrika regeer, gaan daar nie vooruitgang wees nie. Ons situasie (die Afrikaner en ander stamme/volke) in SA sal net veel erger word, ekonomies, polities, maatskaplik, ens. Alles wat skeef loop, is mos “die witman se skuld”. Dit is eintlik niks nuuts in Afrika om die
Lees verder: Onder Mugabe en ANC gaan Suider-Afrika aanhou ly
