Is die “beginselvaste” stryder teen apartheid, emeritus aartsbiskop Desmond Tutu betaal vir sy onlangse uitlatings teen Tony Blair se onwettige besluit om Irak binne te val? Die Mo Ibrahim-stigting gaan ‘n eerbewys en R8,5 miljoen aan Tutu gee uit erkenning vir sy “lewenslange toewyding daaraan om die owerhede die waarheid te vertel”. Die enorme bedrag
Turkye magtig oorgrensoperasies in Sirië
Zafer Caglayan, Turkse minister van ekonomiese ontwikkeling, het spesiaal na Suid-Afrika gereis om die reusagtige nuwe Turkse moskee en Nizamiye-kompleks in Midrand te open. Pres. Jacob Zuma het dié nuwe kompleks Donderdag amptelik geopen. Nomvula Mokonyane, Gautengse premier het ook die geleentheid bygewoon. Zuma het gesê die moskee is simbolies van die goeie verhouding tussen
Arbeidsonrus kry momentum
Samwu, die munisipale werkersvakbond, wil die “die land verlam” as plaaslike regerings nie gehoor gee aan salariseise nie. Intussen het onderhandelings om die gewelddadige vragmotorbestuurderstaking te beëindig, in duie gestort. Samwu se staking volg nadat arbeidsonrus meer as ‘n maand gelede in die mynbedryf begin het en na die vragvervoerbedryf uitgebrei het. Vakbonde het die
Die Spies en De Vries ‘Show’
Willie Spies, regsverteenwoordiger van AfriForum, en die Nederlandse joernalis Fred de Vries het ‘n “gesprek” by Aardklop se Diskoersreeks gehou om die invloed wat Praag uitoefen te probeer terugsnoei. Die mediamonopolie het oudergewoonte die geleentheid geborg om die skyn van ‘n hegte en gemeenskaplike basis te bevorder. De Vries, skrywer van Rigtingbedonnerd, wat handel oor
Midde-Ooste maak reg vir oorlog
Onluspolisie in Iran het met betogers in die hoofstad gebots oor die skerp daling in die geldeenheid, die rial. Traangas is glo gebruik om die betogers uitmekaar te jaag. Ooggetuies het aan die BBC gesê dat van die mense buite die sentrale bank anti-regeringslagspreuke gedreunsing het. Die rial se laagtepunt teenoor die Amerikaanse dollar in
Wit vrou skiet aanvaller
‘n Wit vrou het ‘n swart inbreker in haar huis in Margate, KwaZulu-Natal, doodgeskiet, het die polisie gesê. Kapt. Thulani Zwane sê twee mans, wat met messe gewapen was, het die 39-jarige vrou aangeval terwyl haar man nie tuis was nie. “Nadat sy ernstig aangerand is, het die mans haar besittings begin steel,” het hy
Toneelgangers stap uit by Aardklopproduksie
Verveeldes, beswaardes en ontsteldes het Dinsdag in Potchefstroom by Aardklop uit ‘n vertoning van Woza Andries?! geloop. Die regisseur Christiaan Olwagen het aan Beeld gesê hy wou toneelgangers doelbewus skok, maar het nie gedink soveel mense gaan uitstap nie. “Ek wens hulle het tot die einde gebly, dan sou hulle dalk verstaan wat ons probeer
Staking, geweld kring al wyer uit
Vreemde stilte heers daar by die Afrikaanse mediamonopolie oor Suid-Afrika se staking wat in volle swang is. Die munisipale werkers in Limpopo loop vandag in hul duisende om aan te sluit by die stakers in mynbou en vervoer. Die geweld, chaos en onsekerheid, verhoog deur die R12 500-belofte, is besig om reeds ‘n sinkende ekonomie
Boer oorleef plaasaanval
Vier swart aanvallers het Dinsdag in die vroeë oggendure ‘n bejaarde boer verras, aangerand en vasgebind terwyl hy in sy huis geslaap het. HK “Boere” Grobler (79), is in die hoofslaapkamer op sy plaas, Doringbult, in die Lichtenburg-distrik oorrompel. Die swartes het glo die huis se voordeur, middeldeur en slaapkamerdeur met koevoete oopgebreek. Hulle is
Cwele nog nie agter tralies nie
Die veroordeelde dwelmhandelaar Sheryl Cwele het nog nie by ‘n korrektiewe diensfasiliteit aangemeld nie, het die departement gesê. Dit volg nadat haar appèl teen haar skuldbevinding misluk het. Nokuthula Zikhali, ‘n woordvoerder vir korrektiewe dienste, sê die departement wag steeds vir haar aankoms. Siyabonga Cwele, minister van staatsveiligheid, se eksvrou en haar medebeskuldigde, Frank Nabolisa,
