’n Gesin van Randfontein is erg geskok nadat hul drie honde oor die naweek vergiftig is, berig Beeld. Die buurvrou het gesien hoedat drie swart jeugdiges die honde met gif wat in brood versteek is, voer. Naby Parys op die plaas Tweespruit is 13 honde en ’n kat vergiftig. Daar was soveel gif in die vleis
‘Valse inligting word oor Terre’Blanche-moord versprei’ – AWB
Die AWB wil hê dat die minister van polisie, Nathi Mthethwa, die staat se inligtingsdienste aansê om hul veldtog met “valse inligting” oor die moord op hul leier, Eugene Terre’Blanche, te staak. Die AWB-woordvoerder André Visagie het gesê dat die organisasie die kwessie met Mthethwa wil opneem weens berigte dat Terre’Blanche in ‘n homoseksuele verhouding
Lees verder: ‘Valse inligting word oor Terre’Blanche-moord versprei’ – AWB
Op verskillende golflengtes
Gister is Suid-Afrikaanse soldate afgesien wat ontplooi word. ‘n Duisend soldate word in die Soedan ontplooi, en sowat 500 aan die grense met Mosambiek en Zimbabwe. Intussen nader die dag waarop Vrystaat Landbou en die staat mekaar in die hof ontmoet nadat dié landbou-organisasie die regering gedagvaar het oor beweerde pligsversuim om sy burgers te
Stop die verkoop van militêre vliegtuie aan SA
Vier voorste Christelike persoonlikhede vra dat die verkoop van militêre vliegtuie, die JAS 39 Gripen uit Swede, aan Suid-Afrika gestaak moet word, berig die Sweedse dagblad Dagens Nyheter. KG Hammar, voormalige Sweedse aartsbiskop, Karin Wiborn, voorsitter van die Sweedse Christenraad, Desmond Tutu en Thabo Makgoba, twee Suid-Afrikaanse aartsbiskoppe, het die versoek onderteken. Hulle beweer dat
Eugene se broek nadoods afgetrek
Eugene Terre’Blanche se broek is wel nadoods afgetrek, wat die homoseksuele smeerstorie wat sedert Saterdag deur koerante versprei word, weerlê. Volgens ‘n polisieman wat die bewysstukke in die saak vervoer het, kan hy “onomwonde sê dat daar geen kondoom in daardie huis gevind is nie”. Foto’s van die lyk toon dat daar slegs bloed op
Blinde kernwaghond
{jathumbnail off} best business instagramsФильчаков прокуратура харьков
Pole se leierskorps byna uitgewis
‘n Vliegtuigongeluk Saterdagoggend naby Smolensk in Rusland waarin die Poolse pres. Lech Kaczynski gesterf het, het Pole geruk. Pole word as ‘n belangrike Amerikaanse bondgenoot beskou. Nie alleen Kaczynski en sy eggenote Maria is oorlede nie, maar byna die hele leierskorps van Pole het omgekom. Dit sluit die weermag se stafhoof Gen Franciszek Gagor, goewerneur
Malema sy ou uitdagende self
ANC-jeugligapresident Julius Malema, is steeds uitdagend nadat hy Sondag in die openbaar betig is deur president Jacob Zuma, het ETV gesê. Hy het op ‘n perskonferensie by die Jeugliga se konferensie in Limpopo Sondag gesê hy neem nie persoonlike verantwoordelikheid vir sy opmerkings wat gemaak is oor Zimbabwe verlede week nie. Hy het
Sweedse groep betoog oor Terre’Blanche-moord
Die Afrikanervolksparty se webblad berig dat die Sweedse Versetsbeweging op Saterdag 17 April ‘n optog na die Suid-Afrikaanse ambassade in Stockholm sal hou. “Ons hou die ANC verantwoordelik vir die moord op mnr. Eugene Terre’Blanche, leier van die Afrikaner-Weerstandsbeweging (AWB), maar ook die voortgesette volksmoord op die blankes in Suid-Afrika,” verklaar die beweging. “Eugéne Terre’Blanche
Polisiewoordvoerder van die Terre’Blanche-saak onthef
Die Valke ondersoek of Eugene Terre’Blanche se dood ‘n seksmisdaad was, het woordvoerder van Musa Zondi Sondag verklaar. Hy het egter gesê dit is nie die enigste moontlikheid wat die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke gaan ondersoek nie. “Ons is op soek na dit en enige iets anders,” sê Zondi. Die Valke, het hy
Lees verder: Polisiewoordvoerder van die Terre’Blanche-saak onthef
