A Belgian woman whose tale of survival with a pack of wolves in Nazi-occupied Europe became a hit film has revealed that she invented the story. Monique De Wael, who adopted the pseudonym Misha Defonseca, also admitted that she was not Jewish. Her revelations came in an interview with the Belgian daily Le Soir, which
100 Palestyne dood in Gaza
Die Palestynse owerheid het vredesonderhandelings met Israel opgeskort na Israel se offensief in die Gaza-strook waarin meer as 100 Palestyne dood is.
Die Palestynse owerheid het vredesonderhandelings met Israel opgeskort na Israel se offensief in die Gaza-strook waarin meer as 100 Palestyne dood is.
Fourie is onbevoeg om UV-rektor te wees
Die wêreld word aan die brand gepraat oor rassisme op die Kovsie-kampus en oor die Reitzkoshuisinsident wat op video vasgelê is.
In die proses word op ‘n insident gefokus, maar die breër prentjie geïgnoreer. Anders gestel: deur te fokus op die enkele boom, gaan ‘n visie op die hele bos verlore.
Net oor die video dít: omdat ek die video nie gesien het nie, gaan ek my nie oor die insident daarin uitspreek nie. Vir my gaan dit oor die groter kwessies. Ek oordeel dat die meeste kritici van die video die video inderdaad nie gesien het nie!

Pandor wil Reitz-vier straf
Die Minister van Onderwys, Naledi Pandor, wil toesien dat owerhede ferm optree teen die vier studente wat verantwoordelik was vir die produksie van die rassistiese wat verlede week soveel opslae veroorsaak het op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat.

In SA is urine politiek
Myns insiens was die insident by Reitz-koshuis wat op video vasgelê is en reeds CNN gehaal het ‘n grap; enigeen wat al in ‘n koshuis was, weet tot watter belaglike optrede groepsdruk veral jong seuns of mans kan oorreed. Maar ons moet ook toegee dat ons in ‘n abnormale land woon wat deur intense geweld en wedersydse rassegevoelens gekenmerk word. Die blanke Afrikanerman is van alle mag en invloed gestroop en word openlik deur die media en reklamebedryf (vgl. maar die Vodacom-advertensies) bespot as ‘n soort gekastreerde imbesiel. Een moontlike verklaring vir die seuns se optrede kan dus daarin geleë wees dat hulle ‘n magsfantasie probeer uitleef het deur swart vroue te verneder terwyl dit in die werklike lewe anders gesteld is en hulle waarskynlik daagliks deur swart amptenare of maghebbers verneder word. Trouens, die transformasie van die UV-kampus en koshuise verteenwoordig ‘n verskriklike demonstrasie van swart mag wat selfs bepaal met wie ‘n student sy kamer moet deel.
Myns insiens was die insident by Reitz-koshuis wat op video vasgelê is en reeds CNN gehaal het ‘n grap; enigeen wat al in ‘n koshuis was, weet tot watter belaglike optrede groepsdruk veral jong seuns of mans kan oorreed. Maar ons moet ook toegee dat ons in ‘n abnormale land woon wat deur intense geweld en wedersydse rassegevoelens gekenmerk word. Die blanke Afrikanerman is van alle mag en invloed gestroop en word openlik deur die media en reklamebedryf (vgl. maar die Vodacom-advertensies) bespot as ‘n soort gekastreerde imbesiel. Een moontlike verklaring vir die seuns se optrede kan dus daarin geleë wees dat hulle ‘n magsfantasie probeer uitleef het deur swart vroue te verneder terwyl dit in die werklike lewe anders gesteld is en hulle waarskynlik daagliks deur swart amptenare of maghebbers verneder word. Trouens, die transformasie van die UV-kampus en koshuise verteenwoordig ‘n verskriklike demonstrasie van swart mag wat selfs bepaal met wie ‘n student sy kamer moet deel.Alstom gaan kragsentrale bou
Die Franse maatskappy Alstom gaan ‘n reusekragstasie naby Witbank in die Oos-Transvaal aanbring.
Die Franse maatskappy Alstom gaan ‘n reusekragstasie naby Witbank in die Oos-Transvaal aanbring.
Ondersoek eers Reitz-insident
‘Integrasie’-video veroorsaak ontsteltenis
ʼn Video van Kovsie-werknemers op hul knieë wat vleis eet waarop daar geürineer is, is gister in die “sterkste moontlike terme” deur die universiteit verwerp.
Die video, wat by die Reitz-manskoshuis gemaak is, het Dinsdagoggend aan die lig gekom en volg op onluste op die kampus verlede week oor die universiteit se gedwonge integrasiebeleid.

Vrugte van gedwonge integrasie
Die koerante en nuuswerwe is vol van die sogenaamde walgvideo, waarin studente in ‘n manskoshuis op Kovsies glo swartes vleis maak eet waarop daar geürineer is.
Die koerante en nuuswerwe is vol van die sogenaamde walgvideo, waarin studente in ‘n manskoshuis op Kovsies glo swartes vleis maak eet waarop daar geürineer is.
Indi?rs koop Jaguar, Land Rover
Tata Motors van Indië het Jaguar en Land Rover by Ford gekoop. Die motorvervaardigers, Tata en Ford het met die Britse motorbedryf vergader om die transaksie te beklink.
Tata Motors van Indië het Jaguar en Land Rover by Ford gekoop. Die motorvervaardigers, Tata en Ford het met die Britse motorbedryf vergader om die transaksie te beklink.