Enjinvervaardiging en ander stelselprobleme is nog ‘n brandpunt.
Die werkslui is gretig om te begin met werksaamhede.
Tata is bereid om die waarborge te bied wat die Britse motorbedryf verlang. Dit is onduidelik of Tata nog sal voortgaan om enjins en ander stelsels van Britse aanlegte te bekom.
