The ruling black Marxist African National Congress (ANC) is steadily and deliberately obliterating the history of English and Afrikaans South Africans.
Lees verder: Obliterating the History of the Whites in South Africa

U skryfstyl laat mens wonder of u doelbewus daarop uit is om reaksie te ontlok. Hierdie kort antwoord is egter nie daarop gebaseer nie, maar slegs om u bewus te maak van die feit dat u groter skade as Max du Preez kan aanrig aan die Afrikanervolk, ’n volk waarvan u vermoedelik ’n lid is.

In hierdie rubriek reageer ek op die debat oor die opposisie-politiek wat na aanleiding van Jan-Jan Joubert se artikel in die Johannesburgse dagblad Beeld ontstaan het. Ten eerste word gehandel met die “antropologiese” perspektief op die ANC as ‘n Afrika-beweging wat nie vir adversatiewe politiek vatbaar is nie. In die tweede plaas word die posisie van die opposisie behandel teen die agtergrond van die strukturele probleem wat deur Suid-Afrika se sentralistiese grondwet teweeg gebring is.

Die stof wil nog nie gaan lê oor mev. Helen Zille se verkiesing as leier van die DA nie. Pleks van ’n intellektuele of politieke debat oor Zille se toekomstige beleidsrigtings, gaan dit egter oor ’n taamlik onsmaaklike sms wat mnr. Pat Hill na bewering rondgestuur het en waarin daar verwys word na Zille as “die laaste spyker in die Afrikanerdoodskis”.
Die stof wil nog nie gaan lê oor mev. Helen Zille se verkiesing as leier van die DA nie. Pleks van ’n intellektuele of politieke debat oor Zille se toekomstige beleidsrigtings, gaan dit egter oor ’n taamlik onsmaaklike sms wat mnr. Pat Hill na bewering rondgestuur het en waarin daar verwys word na Zille as “die laaste spyker in die Afrikanerdoodskis”.On Saturday, May 5, Anthony Mitchell died in the crash of Kenyan Airways Flight 507, which killed all 114 people on board. Based in Nairobi, he was an Associated Press reporter who had recently broken a story on secret prisons in Ethiopia and the U.S. involvement in the detention and interrogation of prisoners there. The
Die huidige penarie waarin die DA verkeer, nadat dit op die lappe gekom het dat daar ’n aktiewe anti-Afrikanerstrategie binne die party gevoer word, is veelseggend. Hierdie skandaal wat slegs enkele dae na die verkiesing van die party se nuwe leier uitgelek het, kan die party se doodskoot beteken, tensy die party se spindokters dit suksesvol kan toesmeer, soos wat tans gepoog word. Die party beweer nou dat die sms ’n eksterne smeerveldtog is en dat forensiese ondersoeke gedoen word “om die oorsprong te vind”. Mens wonder onwillekeuring of die “forensiese getuienis” ooit aan die publiek bekend gemaak gaan word.

Lees verder: ESSA?s sal uiteindelik soos Rhodesi?rs verdryf word
Lees verder: De la Rey-debat op 15 Mei 2007: Eloff, Roodt, Matshikiza, Van Graan, Zoid
Terwyl die Boerehaatherrie rondom mnr. Pat Hill van die DA wat eerste hier op Praag bekendgemaak is, vandag opslae in die nasionale pers maak, blyk dit dat nog ’n party-hoë, mnr. Robin Carlisle, insgelyks neerhalende aanmerkings oor Afrikaans en Afrikaners op ’n vlug van Kaapstad na Johannesburg gemaak het.

The last couple of years have been exceedingly tough for the Movement for Democratic Change, the only opposition political party of any note in authoritarian Zimbabwe. Party officials have been beaten with stones and logs; their cars have been hijacked; their posters have been methodically stripped from street poles. In one memorable instance, thugs tried