Cosatu het president Zuma se kabinet wat Sondag aangewys is, as "goedgebalanseerd" beskryf. "Terwyl ons nie gelukkig is met elke aanstelling nie, is dit in die geheel beskou 'n goedgebalanseerde regering wat die gees en temas van Polokwane weerspieël," het die vakbond in 'n verklaring gesê. Alhoewel Cosatu die nuutaangestelde ministers gelukgewens het, het hulle
Verkennersjeug beset winkel by Voortrekkermonument
'n Groep van twintig jongmans van die Verkennersjeug het omstreeks 17:00 Saterdag die geskenkwinkel by die Voortrekkermonument beset en geëis dat "Winnie Mandela se kopdoek" soos hulle na sekere vlae verwys, asook ander items wat onvanpas sou wees, uit die winkel verwyder word.
'n Groep van twintig jongmans van die Verkennersjeug het omstreeks 17:00 Saterdag die geskenkwinkel by die Voortrekkermonument beset en geëis dat "Winnie Mandela se kopdoek" soos hulle na sekere vlae verwys, asook ander items wat onvanpas sou wees, uit die winkel verwyder word.
Lees verder: Verkennersjeug beset winkel by Voortrekkermonument
Afrikapotentate dalk aangekla vir korrupsie
'n Gesiene regter, Françoise Desset, het Dinsdag verklaar dat drie Afrikapotentate in Frankryk verhoor behoort te word op aanklagte dat hulle openbare fondse verduister het. Die klaers, gewone burgers, in 'n saak wat aanhangig gemaak word teen die beweerde korrupte staatshoofde, word verteenwoordig deur 'n liggaam wat stry teen korrupsie genaamd Transparence international France (TI).
‘Ok, jy is besny’
games casino online freeЛобановский
Is ‘n Afrikanerrevolusie moontlik?
In sy stuk ‘Afrikanerrevolusie sal wêreld laat sidder’ maak Johan Wiggil ‘n paar interesante opmerkings en aannames. Hy skryf: “Uit gesprekke is dit vir my duidelik dat die meerderheid Afrikaners die Volkstaatgedagte ondersteun. Geen Afrikaner-organisasie kon sedert 1994 hond haaraf maak om die volkstaatgedagte gevestig te kry nie. Die 800 000 ondersteuners van die Vryheidsfront
Botswana gaan MIV/Vigs stuit
Botswana, wat een van die wêreld se hoogste MIV-infeksiekoerse het, het besluit om oor die volgende vyf jaar ten minste 'n halfmiljoen mans te laat besny. Die land se departement van gesondheid sê dit sal die verspreiding van die siekte keer. Janet Mwambona, 'n openbare gesondheidskenner, sê studies wat onderneem is, bewys dat mans wat
Witbank se watertekorte lei tot onrus
Inwoners van die Pholalokasie in Witbank het munisipale kantore afgebrand gedurende oproer wat uitgebreek het omdat daar nie lopende water beskikbaar is nie. Mpumalanga polisie het gesê twee raadslede se huise is ook bekadig. Vier van die verskeie watertenks wat deur die plaaslike raad voorsien is, is ook vernietig. Woedende inwoners het padbokkades opgerig, volgens
Vulkaan dreig in DRK
'n Groot vulkaniese uitbarsting is op die punt om plaas te vind in die DRK en kan meer as 'n halfmiljoen mense bedreig. Wetenskaplikes het Donderdag gesê die twee vulkaniese pieke van Nyiragongo en Nyamulagira in die ooste van die land toon intense vulkaniese aktiwiteit, met aardskokke, lawapoele en stoompluime teen die blou lug. Die
‘n Regte Zoeloe…
Ngobela Magwaza onthou hoe hulle in lendeklede beeste opgepas het, hase gejag het en voëls met tuisgemaakte ketties geskiet het. Soms het hulle met stokke baklei en ook gedans. Dit was een ding waarin Jacob Zuma destyds soos vandag uitgeblink het, tradisionele Zoeloedans. Magwaza het Donderdag gesê hy het nooit sou kon glo dat Zuma
Volschenk behaal wêreldrekord
Jan Ernst Abraham Volschenk se olie-op-doek het gisteraand by ‘n uitgelese kunsveiling vir ‘n beroering of twee gesorg. Nie net het die titel van die skildery, Die Vallei van die Kafferkuils naby Riversdal, ‘n fladdering veroorsaak nie, maar die werk het ook ‘n rekordprys vir ‘n Volschenk behaal, naamlik R600 000. Die “mees uitstaande kunsveiling
