In die ou Suid-Afrika is telkens gesê dat beskawing met die aankoms van Jan van Riebeeck in 1652 aan die suidpunt van Afrika geplant is. Daardie aanvanklike klein groepie blankes is eeue lank op ‘n deurlopende grondslag met nog Europeërs aangevul. Hulle ondernemingsgees, kundigheid en toewyding het die aanskyn van die land verander. Suid-Afrika het
Plaasaanvalle word deur Izinyoka uitgevoer
Die aanvalsgroep wat plaasmoorde in die distrik van Trompsburg uitvoer, staan bekend as die Izinyoka, wat “slange” beteken. Van hulle het selfs ongestoord opgedaag by landdroshof vir die verskyning van drie van hul lede op aanklagte van moord. Swart inwoners van Madikgetla, die lokasie by Trompsburg, het Donderdag bevestig dat hulle wit plaaseienaars doelgerig aanval.
‘n Demokratiese beleidsrigting
Фильчаков прокурор харькова
Moslems storm VS-ambassades in Kaïro, Jemen oor film
Minstens 13 mense is Donderdag buite die Amerikaanse ambassade in Kaïro beseer nadat botsings tussen Egiptiese veiligheidsmagte en betogers uitgebreek het. Die betogers is in opstand oor ‘n film wat Islam beledig. Die film, “Onskuld van die Moslems,” toon die profeet Mohammed as ‘n bedrieër, ‘n rokjagter en ‘n mal mens in ‘n openlike bespotting,
Lees verder: Moslems storm VS-ambassades in Kaïro, Jemen oor film
Obama veroordeel moord op Amerikaanse ambassadeur
Barack Obama, president van die VSA, het Woensdag die dood van vier Amerikaners, wat die Amerikaanse ambassadeur insluit, ná ‘n aanval op sy land se konsulaat in die Libiese hoofstad Benghazi, veroordeel. Die Amerikaanse leier het hulde gebring aan die ambassadeur, Chris Stevens, en sy kollegas wat dood is toe ‘n groep Libiese betogers op
Lees verder: Obama veroordeel moord op Amerikaanse ambassadeur
Gewelddadige SA, die uitkoms van ‘strategiese spioene’
Soos Willie Esterhuyse in sy boek Endgame (Afr. titel: Eindstryd) spog oor die rol wat hyself en Nasionale Intelligensie gespeel het in die oorgang na “demokrasie”, is groot segmente van die weermag destyds as “diep verdag” gesien weens hul waarskuwings dat oorgawe op geweld sou uitloop. Dat sy teenstanders ongelukkig na 18 jaar reg bewys
Lees verder: Gewelddadige SA, die uitkoms van ‘strategiese spioene’
ANC lag Malema en ‘piesang-republiek’ af
Mac Maharaj, die presidensiële woordvoerder, het geweier om kommentaar te lewer oor die gewese ANC-jeugligaleier, Julius Malema, se uitlatings dat Suid-Afrika ‘n piesangrepubliek is. “Ons gaan nie hierdie stories bestendig deurdat ek of die president kommentaar daaroop lewer nie. Julle kan nie verwag dat hy [Zuma] hierop kommentaar moet lewer nie,” het Maharaj Woensdag gesê.
Wildboere woedend oor M99-verbod
Wildboere is woedend nadat die SA Veterinêre Raad hul private gebruik van die dwelm M99 verbied het, het Wildlife Ranching SA Dinsdag gesê. “Die nuwe beslissing is nie in die belang van die welsyn van diere nie,” sê Leon van der Watt, voorsitter van WRSA se Thabazimbi-kamer. Hy het gesê wildboere behandel hul diere met
Jeugligalid vas vir Natalse moorde
Die leier van ‘n plaaslike tak van die ANC-jeugliga het skuld beken op die moord op twee ANC-takleiers aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Sifiso Khumalo (31) het geskuldig gepleit op die moord op Bheki Chiliza en Dumisani Malunga toe hy Woendag in Ramsgate se streekhof verskyn het. “Khumalo is die takvoorsitter van die ANC-jeugliga vir die
Staking in Rustenburg brei uit na ander myne
Stakende werkers van Anglo American Platinum (Amplats) sal Donderdag by Lonmin-werkers in Marikana aansluit om te poog om mynbou in Rustenburg tot stilstand te dwing. Amplats het produksie by die myn gestaak nadat werkers Woensdag begin staak het. Chris Griffith, hoofuitvoerende beampte, het gesê die Rustenburg-gebied is ‘plofbaar’ en persone wat wil terugkeer werk toe,
