Bismarck se agter-agterkleinkind sterf onnatuurlike dood

Ná die dood van Gottfried Graf von Bismarck-Schönhausen, een van die agter-agterkleinkinders van die Duitse Rykskanselier Otto von Bismarck, gons dit in Londen dat die oorsaak van sy skielike afsterwe moontlik ‘n dwelmoordosis mag wees.  Die Graaf was 44 jaar oud.
 
Lees verder: Bismarck se agter-agterkleinkind sterf onnatuurlike dood

Terror suspects all linked to NHS

Eight people arrested in connection with failed car bombings in Glasgow and London all have links with the National Health Service, the BBC has learned. Seven are believed to be doctors or medical students, while one formerly worked as a laboratory technician. A suspect in hospital after the Glasgow attack has been named as Khalid

Lees verder: Terror suspects all linked to NHS

Iraq for sale

The Iraqi government has begun preparing the groundwork for what could be one of the biggest privatisations of state-owned assets. The Sunday Telegraph has learned that officials from the government have recently held talks with banking and legal advisers in London. City sources said Iraq’s minister for industry, Fawzi Hariri, was looking to appoint advisers

Lees verder: Iraq for sale

Zuma se klaagster nou veilig en gerieflik

Image

Jacob Zuma

Die 32-jarige Fezeka Kuzwayo wat verlede jaar vir Jacob Zuma, voormalige adjunkpresident, aangekla het van verkragting, het pas verblyfreg vir vyf jaar in Nederland ontvang. Volgens Kuzwayo, wat MIV-positief is, is sy bang dat Zuma-ondersteuners op haar sal probeer wraak neem.

Die Nederlandse regering het gister aangekondig dat Kuzwayo en haar ma verlede jaar in Nederland aangekom het na aanleiding van ’n uitnodiging van ’n plaaslike vigs-organisasie. ’n Verblyfpermit van vyf jaar is pas aan haar en haar ma uitgereik.

Lees verder: Zuma se klaagster nou veilig en gerieflik

Mugabe paai sy honger burgers

Image

Mugabe in Akkra

Die Zimbabwiese regering het gister gedreig om sake-ondernemings te sluit wat weier om pryse van hul produkte met die helfte te verminder. Verlede week het Mugabe opdrag gegee dat die koste van alle basiese goedere en dienste met 50% gesny moet word. Dit volg op ’n prysstyging van 300% in een week se tyd. Meeste besighede het egter die opdrag verontagsaam en in sommige winkels het produkte eenvoudig van die rakke af verdwyn.

Die regering het ’n spesiale eenheid aangewys om seker te maak dat die opdrag uitgevoer word. Hulle het reeds meer as twintig besigheidslui in hegtenis geneem.

Lees verder: Mugabe paai sy honger burgers

Another Great Depression?

The Bank for International Settlements issued a warning this week that the Federal Reserve’s monetary policies have created an enormous equity bubble which could lead to another “Great Depression”. The UK Telegraph says that, “The BIS–the ultimate bank of central bankers–pointed to a confluence of worrying signs", citing mass issuance of new-fangled credit instruments, soaring levels

Lees verder: Another Great Depression?

Misdaadtsoenami voel soos oorlog

In 30 Junie se uitgawe van Rapport is daar 'n berig wat lui: Misdaadskok wag op Suid-Afrikaners wanneer die polisie die jaarlikse misdaadstatistiek vandag (Dinsdag 3 Julie) bekend gaan maak. Die berig sê verder dat in sommige gebiede die huisrooftogsyfer met 100% gestyg het, en word deur mnr. Hennie Van Rooyen, 'n regspraktisyn wat opleiding plaaslik en internasionaal vir speurders aanbied, as 'n nasionale krisis beskryf.

Lees verder: Misdaadtsoenami voel soos oorlog

Nuwe kredietwet kan mediumgrootte ondernemings skaad

Ek wil net graag ‘n paar punte aanraak rakende die nuwe kredietwet wat in werking getree het op 1 Junie 2007. Vrydag 29 Junie het ek ‘n kursus bygewoon van ‘n advokaat wat spesialiseer in die nuwe wet. Dis ‘n baie omvattende wet en raak alle besighede. Ek het nie die omvang daarvan besef tot na die kursus nie.

Lees verder: Nuwe kredietwet kan mediumgrootte ondernemings skaad

Die ‘Kreefberaad’

Image

‘n Lekker soen

President George W. Bush en sy eweknie het Maandag informeel gesels om te poog om die spanninge tussen die VSA en Rusland te ontlaai. Sake op die agenda sal die ontplooiing van Amerikaanse missielafweerstelsels in Oos-Europa en die onafhanklikheid van Kosovo wees. Poetin is die gas van die Bush-familie in die kusdorpie, Kennebunkport.

Teenwoordig by die geleentheid is ook die 41ste president van die VSA en vader van George W., George H. Bush. Die Russiese leier is dadelik by sy aankoms Sondag deur die huidige president vir ‘n bootrit genooi. Maandagoggend ná ontbyt was dit ‘n driemanuitstappie toe die twee leiers vergesel is deur die oud-president om te gaan visvang met hulle "vriend Vladimir".

Lees verder: Die ‘Kreefberaad’