Sewe mense is dood en 56 beseer nadat 'n bus gerol het op die N14 in Ventersdorp, het nooddienste Sondag gesê. Mark Stokoe, 'n woordvoerder van Netcare 911, het gesê die bestuurder van die Putco-bus het beheer verloor op 'n draai as gevolg van swaar reën. "Sewe mense is op die toneel dood, 12 is
Mugabe dreig om Zim-samesprekings te verlaat
Morgan Tsvangirai President Robert Mugabe van Zimbabwe het Sondag gedreig om heeltemal te onttrek uit die magsdelingsamesprekings indien die opposisie 'n ooreenkoms weier wanneer Suid-Afrika weer gaan probeer om 'n kompromis oor die regering van nasionale eenheid te vind. Mugabe en die opposisieleier, Morgan Tsvangirai, is gereed om Maandag te ontmoet om die ooreenkoms te
Blyvooruitzicht-mynwerkers gered
Al 167 mynwerkers by Blyvooruitzicht-goudmyn naby Carletonville in die Noordwes-provinsie is na die oppervlak gebring meer as 24 uur nadat hulle ondergronds vasgekeer was, het 'n woordvoerder van die myn gesê. "Myningenieurs het daarin geslaag om die krag na die sub-skag en die hoofskag se hystoerusting te herstel by die nommer 5-skag en werknemers is
Obama lok toeriste na Keniaanse stat
Die Obama-ho?rskool in Kogelo Die Masai Mara-reservaat en die "groot vyf", sneeubedekte berg Kenia en die strande met palmbome aan die Indiese oseaan is alles nou vergete. Die beste toeristeplek om deesdae te besoek, is "Obamaland". In die heuwels wat afdaal na die Victoriameer is die klein dorpie waar Obama se pa gebore is, nie
Japan se nywerheidsproduksie daal 8,5 persent in November
Japannese nywerheidsuitset het met 'n rekord 8,5% gedaal in November vanaf die vorige maand, sefs meer as wat die regering geskat het, het die regering Maandag gesê. 'n Aanvanklike skatting wat verlede maand vrygestel is, was vir 'n verlaging van 8,1%. Dit was die grootste daling sedert vergelykbare rekords in 1953 begin is. интернет магазины
Lees verder: Japan se nywerheidsproduksie daal 8,5 persent in November
‘n Afrikanerraad sal ons volksbegrip versterk
Die verkiesing is op hande. Ná die verkiesing verby is, is die vraag: hoe gaan die Afrikaner vir die daaropvolgende vyf jaar uitsien totdat daar weer ‘n verkiesing plaasvind? Ons kan net spekuleer. Wat wel feitlik is, is die volgende:
Die verkiesing is op hande. Ná die verkiesing verby is, is die vraag: hoe gaan die Afrikaner vir die daaropvolgende vyf jaar uitsien totdat daar weer ‘n verkiesing plaasvind? Ons kan net spekuleer. Wat wel feitlik is, is die volgende:
Wat van die ou bul, Pik?
'n Skitterende artikel deur Gustav Venter oor Naspers se ou koei genaamd "apartheid". Maar Naspers het ook ‘n ou bul genaamd Pik. En die kalwers skryf onder skuilname en braak op hul borste oor ons grootste militêre prestasie ooit. Want was hy nie eens minister in beheer van die pers nie? Soos ‘n goue (gagga-)
Polisieman aangehou vir roof en poging tot verkragting
'n 27-jarige polisiekonstabel is Vrydag in Parow gearresteer nadat hy klaarblyklik drie mense by hulle huis aangeval het, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Inspekteur Bernadine Steyn get gesê die polisieman wat nie aan diens was nie is by 'n huis in Eerstelaan gearresteer minute nadat hy een van die inwoners met 'n vuurwapen gewond het.
Lees verder: Polisieman aangehou vir roof en poging tot verkragting
Hamas- en Djihad-leiers ontmoet in Katar
Die emir van Katar in Libanon n? die Israelse oorlog Die leiers van die Palestynse groepe Hamas en die Islamitiese Djihad het Vrydag in Doha aangekom om 'n Arabiese vergadering by te woon oor die Gasa-krisis, het Palestynse politici gesê. "'n Private vliegtuig wat deur die Emir van Katar gestuur is, het hulle vanoggend in
Kom weer prof! Pornografie as vak?
'n Universiteit in Taiwan het 'n kursus begin aanbied wat die studente leer hoe om pornografiese films te kan waardeer en te analiseer. Die massakommunikasiedepartement van die Providence-universiteit het die kursus vanjaar begin aanbied, het die United Daily News berig. Om die kursus te slaag, moet studente 'n 15-minute-aanbieding kan gee waarin hulle die gehoor
