Renosters in Oos-Kaap geskiet

Twee renosters is gevind waar hulle doodgeskiet is in privaat wildreservate in die Oos-Kaap sedert Desember, het polisie Sondag gesê. In die mees onlangse geval het wildbewaarders Saterdagoggend by die Kwantu-wildreservaat die karkas van 'n renosterbul gevind, met die horing nog daaraan, het inspekteur Milanda Coetzer in 'n verklaring gesê. Die Port Elizabeth-eenheid vir georganiseerde

Lees verder: Renosters in Oos-Kaap geskiet

Bravo Israel, welgedaan, gee die terroriste gas

ImageEk het met ‘n baie lekker lag vanoggend gelees oor die Suid-Afrikaanse regering wat skielik dink dat hulle vir Israel kan vertel hoe om sy eie buitelandse en militêre beleid te hanteer en om die aanvalle op die Gasastrook onmiddellik te staak.

ImageEk het met ‘n baie lekker lag vanoggend gelees oor die Suid-Afrikaanse regering wat skielik dink dat hulle vir Israel kan vertel hoe om sy eie buitelandse en militêre beleid te hanteer en om die aanvalle op die Gasastrook onmiddellik te staak.

Lees verder: Bravo Israel, welgedaan, gee die terroriste gas

Duisende Israelse troepe val Gasa binne

Israelse soldate Duisende Israelse soldate wat deur tenks en aanvalshelikopters ondersteun word, het Gasa se grootste stad omsingel en Sondag militante van naby aangeval in die eerste dag van 'n oorweldigende grondaanval in die kusstreek. Israel het gesê dat hulle 'n harde slag geslaan het teen Hamas toe hulle die week lange veldtog uitgebrei het

Lees verder: Duisende Israelse troepe val Gasa binne

Gasa-krisis ‘onaanvaarbaar’, volgens SA regering

Israelse vegvliegtuie Die verhoging van Israel se militêre geweld in Gasa is onaanvaarbaar en moet onmiddellik beëindig word, het die Suid-Afrikaanse regering Sondag gesê. "Die Suid-Afrikaanse regering vewerp die verskerping van geweld absoluut, ten opsigte van die aanvang van 'n grondaanval in Gasa, in die sterkste moontlike terme," het 'n verklaring gelui wat deur die

Lees verder: Gasa-krisis ‘onaanvaarbaar’, volgens SA regering

KZN-dodetal weens storm styg

Die dodetal in die groot storm wat oornag dele van KwaZulu-Natal verniel het, het tot 8 gestyg, het premier Sbu Ndebele gesê. "Dit is 'n baie hartseer Nuwejaar vir dié wat geraak is en dis skokkend om te sien dat die bietjie kos wat die mense gehad het, deur modder bedek is," het hy Sondagaand

Lees verder: KZN-dodetal weens storm styg

47 nuwe choleragevalle in Limpopo

Sowat sewe-en-veertig nuwe choleragevalle is in Limpopo aangemeld, het die SAUK berig. Drie-en-dertig infeksies is aangemeld in Ga-Matlala, buitekant Pietersburg en veertien in Musina. In 'n onderhoud met die uitsaaier het die gesondheidsdepartement se woordvoerder Phuti Soleba gesê dat meer as 1 400  gevalle aangemeld is in die provinsie sedert die uitbraak begin het. Limpopo

Lees verder: 47 nuwe choleragevalle in Limpopo

Sri Lanka: Troepe dring rebellehoofkwartier binne

Tamiltier met wapen Soldate van Sri Lanka het Vrydag vir die eerste keer in 'n dekade hulle pad oopgeveg tot in die Tamiltiere -ebelle se hoofstad ná maande se kwaai gevegte aan die buitewyke wat hordes mense dood gelaat het. Soldate het die stad Kilinochchi van twee kante ingegaan, het militêre beamptes op voorwaarde van

Lees verder: Sri Lanka: Troepe dring rebellehoofkwartier binne

Kubaanse revolusie ‘sterker as ooit’ op 50

Fidel Castro President Raul Castro het Donderdag verklaar dat die Kubaanse rewolusie ná 50 jaar sterker as ooit tevore was, ten spyte van Amerika se wraakgierige en obsessiewe haat. Ten spyte van die moeilike tye, het die rewolusionêre beweging skaars 'n millimeter van sy beginsels afgewyk, het die jonger Castro, broer van die rewolusionêre leier

Lees verder: Kubaanse revolusie ‘sterker as ooit’ op 50

Israel hou aan met bomaanvalle in Gasa vir 7de dag

Israel het Vrydag aangehou om Gasa met bomme te bestook nadat 'n top Hamas-bevelvoerder gedood is in wat Israel die grootste slag tot nou toe teen die Islamitiese leierskap genoem het. Die dodetal in die sewe dae lange optrede het ten minste 420 bereik. Met tenks en soldate wat gereed staan vir 'n grootskaalse grondoffensief

Lees verder: Israel hou aan met bomaanvalle in Gasa vir 7de dag

DRK-president belowe vrede in 2009

Joseph Kabila Joseph Kabila, president van die DRK, het in een van sy min TV-verskynings belowe om vrede te bring in sy oorloggeteisterde land teen die einde van 2009. "Ons mikpunte vir 2009 bly dít wat vir die regering gestel is toe dit die eerste keer gevorm is: die eerste en belangrikste is die daarstelling

Lees verder: DRK-president belowe vrede in 2009