Een van die verdagte beplanners van verlede maand se aanvalle deur gewapende mans in Moembaai is deur Pakistani sekerheidsmagte gearresteer ná 'n aanval op 'n militêre kamp, het 'n beampte gesê wat welsynskakels met die groep handhaaf Maandag gesê.
Lees verder: Pakistan arresteer beplanner van Moembaaiterreur

Ons leef in 'n weergawe van die ou Amerikaanse Wilde Weste – en die sheriff is lamlendig, onbelangstellend of hy is die een wat sy gesig agter 'n nekdoek wegsteek.
Drie gewapende mans het by 'n welbekende juweliersfirma in die hart van Parys ingebreek en met juwele en ander handelsware van meer as R650-miljoen weggekom, het Franse media vandag berig.