Cosas-leiers geskors weens wanbestuur

Die twee leiers van die Congress of SA Students (Cosas) wat onlangs geskors is, is gevra om tuis te bly weens die wanbestuur van R6.5 miljoen en die misbruik van die organisasie se embleem, het die organisasie Dinsdag gesê. Wesley Kgang, president, en Goodman Nkungu, adjunk sekretaris-generaal, se lot sal in November beslis word wanneer

Lees verder: Cosas-leiers geskors weens wanbestuur

PRAAG-soir?e met Malcolm Nay, Zanta Hofmeyr en Heleen du Plessis

Image

Zanta Hofmeyr en Malcolm Nay

Die redaksie van praag.co.za bied eerskomende Saterdagaand 19 September om 19.00 'n soirée aan met kamermusiek deur Dmitri Sjostakowitsj, gespeel deur die Musaion-trio. Dié trio bestaan uit drie van Suid-Afrika se beste en beroemdste klassieke kunstenaars: Malcolm Nay (klavier), Zanta Hofmeyr (viool) en Heleen du Plessis (tjello). Stuur so gou moontlik 'n e-pos aan musiek[by]praag.co.za indien u dit wil bywoon.

Image

Zanta Hofmeyr en Malcolm Nay

Die redaksie van praag.co.za bied eerskomende Saterdagaand 19 September om 19.00 'n soirée aan met kamermusiek deur Dmitri Sjostakowitsj, gespeel deur die Musaion-trio. Dié trio bestaan uit drie van Suid-Afrika se beste en beroemdste klassieke kunstenaars: Malcolm Nay (klavier), Zanta Hofmeyr (viool) en Heleen du Plessis (tjello). Stuur so gou moontlik 'n e-pos aan musiek[by]praag.co.za indien u dit wil bywoon.

Lees verder: PRAAG-soir?e met Malcolm Nay, Zanta Hofmeyr en Heleen du Plessis

Veiligheidswag steel motor

‘n Veiligheidswag by die Mthatha-lughawe is Dinsdagoggend in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n motor by die lughawe gesteel het, sê die polisie.  Volgens supt. Mzukisi Fatyela, van die polisie in die Oos-Kaap, het die voorval kort na middernag plaasgevind.  “Die wag het na bewering die motor uit die parkeerarea gesteel. Hy is later in

Lees verder: Veiligheidswag steel motor

Handel in TB-speeksel floreer

Die Daily Sun het Maandag berig dat TB-pasiënte hul speeksel glo verkoop. Gesonde mense gebruik die speeksel van tuberkulose-lyers om vir ’n ongeskiktheidstoelae te kwalifiseer. Dit is bekend dat TB-pasiënte ophou om hul medikasie te neem sodat hulle vir die staatstoelae in aanmerking kan bly of kan aanhou om speeksel te verkoop.  Die handel en

Lees verder: Handel in TB-speeksel floreer

Dronk swart kunstenaar maak amok by MTV-musiektoekennings

West gryp Swift se mikrofoon Met 'n bottel duur brandewyn in die hand het swart musiekster Kanye West, 32, 'n vertoning gelewer by die MTV musiekvideotoekennings wat nie gou vergeet sal word nie. En dit was nie 'n musikale vertoning wat hy gelewer het nie. Die aangeklamde hip-hop-kunstenaar, uitgedos in 'n blink hemp en Caterpillar-stewels,

Lees verder: Dronk swart kunstenaar maak amok by MTV-musiektoekennings

Die probleem is ‘n beskawingskonflik

Inleiding Dr Nico Smit betoog in sy artikel “Wittes, pas aan in SA, of pas op”(Beeld, 2009-09-12) dat witmense vrede moet maak met die sosiale konteks van ‘n verafrikaniseerde Suid-Afrika, of anders! Die vraag is: “of anders wat?” Outeurs Reeds vroeër maar sedert die negentigerjare het ‘n aantal belangrike werke oor die filosofiese grondslae in

Lees verder: Die probleem is ‘n beskawingskonflik

Federer voosgeslaan in Amerikaanse Ope

Die vyfmalige Amerikaanse Ope kampioen, Roger Federer, het in vyf stelle teen die ellelange Argentyn, Juan Martin del Potro verloor. Die telling was 3-6, 7-6, 4-6, 7-6, 6-2 in die twintigjarige Del Potro se guns. Federer het die wedstryd goed begin en dit het gelyk asof hy Del Potro se vreesaanjaende grondhoue met goeie taktiek

Lees verder: Federer voosgeslaan in Amerikaanse Ope

Patrick Swayze sterf

Die akteur, Patrick Swayze, het na ‘n tweejaarlange stryd teen pankreaskanker gesterf. Swayze se openbare beeldhanteerder, Annett Wolf, het gesê die 57-jarige akteur het gister met sy gesin aan sy sy gesterf. Hy het sy siekte verlede jaar openbaar gemaak maar steeds bly werk terwyl hy behandeling ondergaan het. Swayze het in 1987 ‘n internasionale

Lees verder: Patrick Swayze sterf