DASA-vergadering ter ondersteuning van Obama

11:51:12 Burgers van die VSA wat in Suid-Afrika woon, het reeds hulle stembriewe gestuur om die 44ste Amerikaanse president te verkies.

Op Sondag 2 November, gaan die Democrats Abroad in South Africa, saam met Suid-Afrikaanse vriende en genooide gaste ‘n praatjie bywoon ter ondersteuning van presidentskanidaat Barack Obama se poging om as leier van Amerika die Withuis te betree.

Lees verder: DASA-vergadering ter ondersteuning van Obama

Obama word as held beskou in Europa

11:39:16 Swart Europeërs is verheug dat Obama op die punt staan om geskiedenis te kan maak in die Amerikaanse verkiesings, maar daar is min

Image

Blankes hou van Obama

hoop dat een van hulle binnekort dieselfde kan doen.

Vir sommige mense daar is Obama se kans om in die Withuis te beland net nog ‘n aanduiding van hoe ver hulle minderheidsgroepe daarvan is om een van die gesagsposisies te kan beklee.

Lees verder: Obama word as held beskou in Europa

Moenie verdeel nie, snoer saam

Johann Wingard beskryf ‘n baie boeiende standpunt oor minderheidsvolke se soewereiniteit en die gepaardgaande regte. Ek wil ‘n enkele paragraaf van nader beskou.  Hy skryf: “Die dilemma vir Afrikaners is egter die mate (van erkenning?) wat sy volkskap onderling tussen lede van daardie gemeenskap geniet.  By die Boerevolkgedeelte is die getalle klein met ‘n intense gevoel van solidariteit, maar onder Afrikaners, oftewel wit Afrikaanssprekendes, bestaan twyfel oor ‘n gemeenskaplike kultuuridentiteit, ‘n identiteit wat baie van hulle met ander Afrikaanspraters wil deel.”

Lees verder: Moenie verdeel nie, snoer saam

Derby-Lewis doen aansoek om borg

Clive Derby-Lewis sal na verwagting vandag aansoek doen om borg in die Pretoriase Hooggeregshof. Hy is saam met Janusz Walus skuldig bevind aan die moord op Chris Hani, leier van die SAKP.

Lees verder: Derby-Lewis doen aansoek om borg

Oorklassifisering lei tot verdeeldheid

08:59:59 Ek dink die probleem met baie Boerevolkers – net soos sekerlik met sommige Afrikanervolkers – is 'n behoefte om die "volk" te oorklassifiseer en of selfs te kategoriseer. Terwyl etniese klassifikasie van waarde is om ons eie identiteit te verstaan, moet ons sekerlik ruimte laat vir die vloeibaarheid van volksidentiteit. Die kategorieë Boer en Afrikaner dui op tydsgrepe in ons volk se proses van evolusionêre ontwikkeling.

Lees verder: Oorklassifisering lei tot verdeeldheid

Dringend gesoek: Skelnaam vir Afrikaners

Image09:01:21 Sinvolle gesprekke rasselangs is onmoontlik in Suid-Afrika en een van die onverwagse redes het as’t ware oorgroot skoene, 'n woer-woerstrikdas en 'n rooi neus aan: Die algehele, lamlendige onvermoë van ander rasse en selfs ander blanke taalgroepe om 'n goeie, standhoudende skelnaam vir die Afrikaner uit te dink. Daar was al pogings, ja, maar niks waaruit die gif nie verdamp het nie.

Lees verder: Dringend gesoek: Skelnaam vir Afrikaners

Verlaagde OPUL-produksie keer nie oliepryse se daling om nie

11:28:53 Groeiende tekens van ‘n globale ekonomiese insinking het oliepryse laat daal tot die laagste vlak in 17 maande, terwyl beleggers OPUL se produksieverlaging geïgnoreer het.

Handelaars het hulle leidrade van die wêreldmarkte geneem wat Maandag gedaal het, met die Nikkei-indeks wat op sy laagste vlak in 26 jaar gesluit het op 6,4 persent laer.

Lees verder: Verlaagde OPUL-produksie keer nie oliepryse se daling om nie

Petrolprys behoort met 35 sent te daal

Image17:00:28 Die petrolprys behoort met omtrent 35 sent per liter te daal wanneer die Sentrale Energiefonds die jongste brandstofpryse Vrydag bekendmaak.

Lees verder: Petrolprys behoort met 35 sent te daal

Zim-vroue in hegtenis geneem

16:53:43 Dosyne vroue-aktiviste is in Zimbabwe se hoofstad, Harare in hegtenis geneem omdat hulle protes aangeteken het teen die lyding wat deur die ernstige ekonomiese krisis veroorsaak word.

Lees verder: Zim-vroue in hegtenis geneem

Duitse ekonoom se omstrede ‘Jode’-uitlating

16:23:34 'n Vooraanstaande Duitse ekonoom het 'n knuppel in die hoenderhok gegooi deur kritiek teen sakeleiers te vergelyk met die stigmatisering van Jode tydens die finansiële krisis van die 1930s.

Lees verder: Duitse ekonoom se omstrede ‘Jode’-uitlating