In 2010 gaan ons almal so véílig voel…

Geagte mnr. Sep Blatter,

Hiermee wil ek u net die versekering gee dat wanneer die 2010-sokkertoernooi plaasvind u geheel en al veilig sal wees, gegewe u hoë posisie in die sokkerwêreld en ook as vriend van regerings op die Afrikakontinent. Die blinkswart duur Duitse motors met koeëlvaste ruite en spesialiste in persoonlike beskerming wat u elke tree volg en bereid sou wees om die koeël te vat wat vir u bedoel kon gewees het. En dis waar dinge gaan ophou.

Lees verder: In 2010 gaan ons almal so véílig voel…

Inflasiekoers styg tot 10,4%

Die toename in die verbruikersprysindeks wat deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank vir sy inflasieteiken gebruik word, staan op 10,4%, het die Statistiekdiens vandag aangekondig.

Lees verder: Inflasiekoers styg tot 10,4%

Keniaanse president het les geleer uit geweld

Image

Mwai Kibaki

Die president van Kenia, Mwai Kibaki, sê dat sy land 'n les geleer het uit die geweld na die Desembermaandverkiesing en nou op die ekonomie gaan fokus.

Lees verder: Keniaanse president het les geleer uit geweld

Nigeri? eis skadevergoeding van Suid-Afrika vir etniese aanvalle

Nigerië gaan skadevergoeding van Suid-Afrika eis vir sy burgers wat in die land om etniese redes aangeval is, het die minister van buitelandse sake, Ojo Maduekwe gisteraand in Abuja gesê.

Lees verder: Nigeri? eis skadevergoeding van Suid-Afrika vir etniese aanvalle

Ooskaapse bus het ratmoeilikheid gehad

Die polisie het vandag die amptelike dodesyfer rondom die Ooskaapse busongeluk aangekondig. Dit staan op 22, waaronder 5 kinders.

Lees verder: Ooskaapse bus het ratmoeilikheid gehad

Nepal gaan sy monargie afskaf

Image

Pienk paleis in Katmandoe

Die bergkoninkryk Nepal gaan waarskynlik na 240 jaar sy monargie afskaf en 'n republiek instel. Dit word as 'n oorwinning vir voormalige Maoïstiese rebelle gesien.

Lees verder: Nepal gaan sy monargie afskaf

DA kritiseer ANC se oopdeurbeleid

Die Demokratiese Alliansie het gister die ANC-regering se planne om Suid-Afrika se grensbeheer nog verder te verslap sterk gekritiseer.

Image

Helen Zille

Lees verder: DA kritiseer ANC se oopdeurbeleid

Vakbond wil ondersoek van McBride h

Vakbondleiers het gevra dat 'n kommissie van ondersoek aangestel moet word om Robert McBride, die Oosrandse polisiehoof, te ondersoek.

Lees verder: Vakbond wil ondersoek van McBride h

50 mense dood in Zimbabwe se verkiesingstryd

Volgens die Zimbabwiese opposisieparty, die Beweging vir Demokratiese Verandering, is vyftig van sy ondersteuners in gewelddadige

Image

Morgan Tsvangirai

aanvalle vermoor. Sleutelfigure van die party word ontvoer en na enkele dae dood aangetref.

Lees verder: 50 mense dood in Zimbabwe se verkiesingstryd