Streng veiligheidsmaatreëls is gister in die hoofstad Katmandoe gehandhaaf.
Nepal was vir tien jaar gewikkel in 'n burgeroorlog tussen die rebelle en die voorstanders van die monargie.
Daar word verwag dat Koning Gyanendra sy pienk pagodepaleis sal ontruim, maar nogtans in die land sal aanbly.
Duisende Nepalese het saamgedrom en krete soos Lank lewe die Republiek! geskree.
