Argentini? gevra om in 2012 deel van Drienasies te word

Image

Embleem van die Argentynse Rugbyunie

Argentinië is genooi om vanaf 2012 by die Drienasiestoernooi aan te sluit. Tesame met Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland sal die reeks dus tot 'n Viernasieskragmeting uitgebrei word.

Lees verder: Argentini? gevra om in 2012 deel van Drienasies te word

Malawi?r ontvoer verkeersbeampte

‘n Malawiese motoris is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n verkeersbeampte gegryp en in sy motor se kattebak gestop het, het polisie in die Oos-Kaap gesê.  Volgens supt. Mzukisi Fatyela, was die beampte Sondag op diens in Mthatha toe die woedende man stilgehou het.  “Hy het eenvoudig net die beampte gegryp en in die

Lees verder: Malawi?r ontvoer verkeersbeampte

Die w?reld se oudstes

Meer as 40 000 Japannese is 'n 100 jaar of ouer, en dis 10% meer as verlede jaar, het 'n verslag van die regering uitgewys. Die verslag is die jongste in 'n reeks wat die ekonomiese probleme waarmee die land te kampe het, weergee. Japan is die wêreld se bevolking wat die vinnigste besig is

Lees verder: Die w?reld se oudstes

Dit was die naweek se sport…

Die Bokke skop agterwêreld

John Smit se Springbokke se uitdagings raak nou op. By hulle Wêreldbeker, hulle 2008 onoorwonne Europese toer en reeksoorwinning oor die Britse Leeus, het hulle vanjaar se Drienasiestrofee gevoeg. Hulle het dit Saterdag in Hamilton teen die All Blacks met 32-29 gewen, 'n wedstryd wat onthou sal word vir drie verstommende langafstandstrafskoppe deur Frans Steyn en 'n kenmerkende onderskepdrie van Jean de Villiers.

Lees verder: Dit was die naweek se sport…

Swart meisie vertrap by rietdans

Image

Die tradisionele rietdans

’n Swart meisie, 14, is dood en talle beseer gedurende ’n stormloop die naweek by die jaarlikse rietdansfees by koning Zwelithini se paleis in Enyokeni in die noorde van KwaZulu-Natal.

Lees verder: Swart meisie vertrap by rietdans

EU-hulp aan Zim vloei steeds

Hulpkommissaris van die Europese Unie, Karel De Gucht, het gesê die EU sal vanjaar hulp van €90 miljoen aan Zimbabwe gee. "Die Europese Unie het nog nooit opgehou om Zimbabwe te help nie," het die hulpkommissaris gesê aan die einde van sy tweedaagse besoek aan die land. Dit is die eerste besoek in sewe jaar

Lees verder: EU-hulp aan Zim vloei steeds

Chuene wil terug na IAAF

Leonard Chuene, die president van Atletiek Suid-Afrika, ASA, gaan terugkeer na die internasionale atletiekliggaam se raad om te veg vir ‘n atleet wie se geslag in twyfel getrek word. ASA het Sondag aangekondig dat sy president gaan terugkeer na die IAAF se raad. Chuene het gesê dat sy besluit om die raad te verlaat 'n

Lees verder: Chuene wil terug na IAAF

Departement gaan ‘dom’ matriek-beleidsvoorstelle terugtrek

Die Burger berig dat Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, haar kantoor opdrag gegee het om dadelik met die regsproses te begin om 'n beleidsvoorstel wat matriek volgens kenners "verdom", terug te trek. Die voorstelle om die nasionale seniorsertifikaat se slaagvereistes makliker te maak, is op 26 Augustus in die Staatskoerant afgekondig sonder dat die

Lees verder: Departement gaan ‘dom’ matriek-beleidsvoorstelle terugtrek

Wat gebeur met jou vulllis?

Wat gebeur met daardie koffiehouertjie, weggooi-skeerlemmetjie of ou televisiestel wanneer dit uitgegooi word? MIT-navorsers gebruik ‘n elektroniese opspoortoestel, omtrent so groot soos ‘n vuurhoutjiedosie, om ongeveer 3000 van Seattle se rommelstukke te merk sodat hulle mense aan die dink kan kry oor wat hulle weggooi en waar dit opeindig. “As jy sien waarheen jou rommel

Lees verder: Wat gebeur met jou vulllis?