Joernaliste in aanhouding neem toe

Dosyne joernaliste word sonder enige klag, baie in geheime gevangenisse aangehou, sê die Committee to Protect Journalists (CPJ), in ‘n spesiale verslag wat in New York bekend gestel is. Joernaliste wat verslag doen oor betogings en burgerlike onrus, staar ‘n toenemende bedreiging van aanhouding in die gesig. Die getal joernaliste wat gevang is wêreldwyd het

Lees verder: Joernaliste in aanhouding neem toe

Nog ‘n swart dwelmmuil vas

‘n Suid-Afrikaanse vrou is by die internasionale lughawe in Bangkok in hegtenis geneem nadat die polisie 1.5 kg kokaïen, wat in haar rastalokke versteek was, gevind het. Nobanda Nolubabalo (23) is Maandag deursoek nadat die polisie ‘n wit poeier in haar hare gesien het kort nadat sy van ‘n Qatar Airways-vlug afgeklim het. Volgens owerhede

Lees verder: Nog ‘n swart dwelmmuil vas

Dwelmsmokkelaar se as aan SA oorhandig

Die as van Janice Bronwyn Linden, wie Maandag in China tereggestel is, is aan ‘n Suid-Afrikaanse diplomaat oorhandig, het die departement van internasionale betrekkinge gesê. “Haar as is aan ‘n Suid-Afrikaanse diplomaat gegee en sal na haar familie gaan,” het Clayson Monyela, woordvoerder, gesê. Linden (35), van KwaZulu-Natal, is Maandag met ‘n dodelike inspuiting tereggestel

Lees verder: Dwelmsmokkelaar se as aan SA oorhandig

Khama kritiseer Afrikaleiers se teenkanting teen IS

Die president van Botswana, Ian Khama het hom skerp uitgespreek teenoor Afrika-leiers wat weier om met die Internasionale Strafhof saam te werk. Hy sê dit plaas Afrika, soos hy dit gestel het, aan die verkeerde kant van die geskiedenis. Khama was die spreker by die Internasionale Strafhof se jaarlikse vergadering in New York. Hy het

Lees verder: Khama kritiseer Afrikaleiers se teenkanting teen IS

Ope brief aan die president en Beeld

Geagte President Zuma en Pieter du Toit, Pieter, jou “sonder om beledigend te wees” en “met respek gese”, maak nie jou ope brief aan die staatspresident in die By van Beeld op Saterdag 10 Desember respekvol nie. Geagte president Zuma, Afrikaanses is nie almal so polities-naief soos Pieter nie. Na vyf jaar as Beeld se

Lees verder: Ope brief aan die president en Beeld

Britte ‘volledig geïsoleer’

Brittanje kan “geïsoleer en gemarginaliseer” word deur die Europese Unie nadat hy ‘n verdrag wat daarop gemik is op die euro-skuldkrisis te beëindig, geveto het, het Nick Clegg, adjunk-premier, gesê. “Ek is diep teleurgesteld deur die uitkoms van verlede week se beraad omdat ek dink daar kan nou ‘n werklike gevaar wees dat die Verenigde

Lees verder: Britte ‘volledig geïsoleer’

Meng jou met die semels…

Druk laai op teen adv. Willem Heath, hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, van die regering sowel as die DA. Jeff Radebe, minister van justisie, het intussen gesê bewerings wat verlede week in ‘n onderhoud deur Heath gemaak is word ondersoek. Heath het ‘n week gelede in ‘n onderhoud met die Sondagblad City Press Mbeki daarvan

Lees verder: Meng jou met die semels…

DA wil swart dwelmsmokkelaar red

‘n Suid-Afrikaanse vrou sal deur die Chinese regering tereggestel word nadat sy dwelms in dié land gesmokkel het, het die eNews-kanaal Sondag berig. Die swart vrou, Janice Bronwyn Linden (35) van KwaZulu-Natal, is in November 2008 met 3 kg tik gevang en sal na verwagting Maandag met ‘n dodelike inspuiting tereggestel word. Linden, wat al

Lees verder: DA wil swart dwelmsmokkelaar red