Vanaf die PRAAG-redaksie, 'n Geseënde Kersfees aan al ons lesers! Dankie vir u troue ondersteuning gedurende die jaar wat van www.praag.co.za 'n gedugte speler in die nuwe Afrikaanse media gemaak het. Hoewel Kersdag ook 'n heidense oorsprong het as die dag waarop die sonnewending in die noordelike halfrond gevier is, het dit reeds tweeduisend jaar
Inisiasieskool-dodetal in Oos-Kaap styg
Inisiasiekandidate in die Transkei Nog twee Xhosa-jeugdiges is in die Oos-Kaap dood as gevolg van besnydenisprobleme, wat die sterftesyfer vir die seisoen se inisiasiekandidate op 9 te staan bring, het die departement van gesondheid Dinsdag gesê. Woordvoerder Sizwe Kupelo het gesê een jeugdige is Maandagoggend dood verklaar met sy aankoms by Mthatha se Nelson Mandela-akademiesehospitaal.
Zim-wapens: geen bewys van Chinese oorsprong
'n VN-wapenkenner het Dinsdag gesê dat daar geen bewys is dat ammunisie wat in Augustus van die DRK na Zimbabwe gevlieg is se oorsprong in Sjina is nie. "Dit is moontlik, maar ons het geen bewyse nie," het Jason Sterns, 'n lid van die paneel van VN-kenners wat 'n verslag saamgestel het oor wapenoordragte na
Zimbabwe ‘onhoudbaar’ s? Zuma
Jacob Zuma Die Nuwejaar behoort 'n spoedige oplossing te bring vir die uiters onuithoudbare toestand in Zimbabwe, het Jacob Zuma Dinsdag in sy Kersfees- en Nuwejaarsboodskap gesê. "Ek het op verskeie kere my toenemende kommer uitgespreek oor die ernstige politieke krisis en meegaande menslike tragedie in Zimbabwe," het Zuma gesê. Hy het bevestig dat die
SA regering in duister oor ekonomiese ineenstorting in Zimbabwe
Die Suid-Afrikaanse regering kan nie met sekerheid sê wat die ekonomiese ineenstorting in Zimbabwe veroorsaak het nie. 'n Woordvoerder van die Presidensie, Thabo Masebe, het in 'n telefoniese onderhoud met PRAAG gesê die oorsake van die verval van die Zimbabwiese ekonomie was nie duidelik nie. Hy sê voorts die regering het geen opinie oor die
Lees verder: SA regering in duister oor ekonomiese ineenstorting in Zimbabwe
Amerikaanse motors en die Amerikaanse eeu
Amerika se eens dominante motornywerheid verkeer op die randjie van bankrotskap. Ford, Chrysler en General Motors se uitvoerende beamptes is hoed in die hand in Washington, eers soontoe gevlieg, en toe daarheen gery, om te pleit vir fondse om kop bo water te hou.
Amerika se eens dominante motornywerheid verkeer op die randjie van bankrotskap. Ford, Chrysler en General Motors se uitvoerende beamptes is hoed in die hand in Washington, eers soontoe gevlieg, en toe daarheen gery, om te pleit vir fondse om kop bo water te hou.
Sjina verwerp oproep deur bekende skrywers
Liu Xiaobo Sjina het Dinsdag 'n oproep verwerp deur prominente internasionale skrywers en akademici om die Sjinese rebel, Liu Xiaobo vry te laat. Die versoek is in 'n brief aan die Sjinese president Hu Jintao gestuur. "Sjina is 'n land waar wet en orde heers, en die saak sal binne die raamwerk van die reg
Nog cholera in KwaZulu-Natal
Nog twee mense wat vermoedelik cholera het, is in KwaZulu-Natal se Middellande opgeneem in die hospitaal, het die provinsie se departement Dinsdag gesê. Woordvoerder Chris Maxon het gesê die twee is vandeesweek opgeneem in die Church of Scotland-hospitaal in Msinga. "Daar word vermoed dat hulle cholera het en toetse word op hulle gedoen." Maxon het
Amerikaans-Russiese ruimtespan voltooi ruimte-uitstappie
Solowjof tydens ‘n vorige ruimteloop Amerikaanse en Russiese ruimtevaarders, Michael Fincke en Joeri Lontjakof het 'n amper ses uur lange ruimteloop voltooi om instandhouding te doen en eksperimente in die internasionale ruimtestasie op te stel. Fincke, die stasiebevelvoerder en Lontjakof het Russiese en Europese sensors aan die stasie se buitekant uitgehaal en geïnstalleer. Die stasie
Lees verder: Amerikaans-Russiese ruimtespan voltooi ruimte-uitstappie
Transformasie lei tot cholera
Die nuus dat daar ook nou choleragevalle in Johannesburg voorkom, het Suid-Afrika volledig binne die kategorie van 'n derdewêreldland geplaas. Terwyl transformasie oorkant die Limpopo gemanifesteer het in ekonomiese verval, hongersnood en natuurlik cholera, wil dit voorkom asof die suiwering van blanke ingenieurs en gesondheidsamptenare deur die ANC-bewind juis tot onsuiwer water en siektes gaan
