Die Vryheidsfront Plus het met afkeur kennis geneem van die besluit van NERSA om ‘n 8% verhoging in die elektrisiteitsprys, vir die volgende vyf jaar, goed te keur. “Hierdie 8% is 8% te veel. Soos die ekonomie tans daaruit sien blyk dit dat hierdie kragskok nie geabsorbeer sal word nie en sal dit ‘n algehele
Dood in aanhouding van taxi-bestuurder maak opslae
Die Parlement se Portefeuljekomitee oor die Polisie het gevra vir die onmiddellike skorsing van polisielede wat betrek word by die dood van ‘n taxibestuurder. Die voorval het wêreldwyd opslae gemaak en is internasionaal veroordeel. Die taxibestuurder is as die 27-jarige Mosambieker, Mido Macia geïdentifiseer. Hy is deur polisielede van Daveyton aan die Oos-Rand gekonfronteer nadat
Lees verder: Dood in aanhouding van taxi-bestuurder maak opslae
Italië se komediant laat politieke krisis verdiep
Die politieke krisis in Italië het verdiep, nadat twee partyleiers die moontlikheid verwerp het om ‘n regering te vorm en ‘n nuwe verkiesing af te weer. Die populistiese leier van die Vyfster-beweging, Beppe Grillo het toenadering van die sentrum-linkse leier Pier Luigi Bersani met beledigings verwerp, terwyl Bersani se junior koalisie-vennnoot Nichi Vendola ‘n regeringsalliansie
Lees verder: Italië se komediant laat politieke krisis verdiep
Onderwysers vlug uit skool na intimidasie
Geen klas is die afgelope week by die Wongalethu-hoërskool in Mdantsane in die Oos-Kaap gegee nie, volgens ‘n berig Donderdag. Dispatch Online het berig dat onderwysers verlede week tydens ‘n protesoptog uit die skool gevlug het uit vrees vir intimidasie deur leerders. Gr. 12-leerders het met ‘n protesaksie begin omdat hulle enigste wiskunde-onderwyser na ‘n
Xingwana en haar brouspul die deur gewys
Lulu Xingwana, die omstrede minister van vroue, kinders en gestremdes, en haar hele afvaardiging is Woensdag die deur gewys in die parlement in Kaapstad, het Beeld berig. Xingwana se departement is in Desember uitstel gegun om terug te rapporteer oor ‘n omkeerstrategie, maar die dokumente wat LP’s veronderstel was om te ontvang ter voorbereiding vir
Beswaar teen naamsveranderings van skole in Midvaal
Mnr. Timothy NastBurgemeesterMunisipaliteit van Midvaal Geagte mnr. Nast, Volgens berigte in die media steun u die naamsveranderings van Afrikaanse skole in Midvaal wat historiese name soos dié van drs. Hendrik Verwoerd en D.F. Malan insluit, en wil dit voorkom asof u, ‘n Engelsman wie se voorouers van Brittanje afkomstig is, selfs druk op sulke skole
Lees verder: Beswaar teen naamsveranderings van skole in Midvaal
ANC verwelkom begroting
Pravin Gordhan, die minister van finansies, se begrotingstoespraak het Woensdag goed by die regering se ontwikkelingsplanne ingeskakel, het die ANC gesê. “Ek is baie bly dat ons nou begin om syfers te sien wat toegeken word aan ‘n program wat oor ‘n periode van tyd ontwikkel het,” het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, gesê.
Afrikaanse kinders by Xhosa-skool weggewys
Die VF Plus beskou dit as ‘n skande dat Afrikaanssprekende leerlinge nie by ‘n Xhosa-sprekende skool geakkommodeer kan word nie, terwyl Afrikaanse skole landwyd gedwing word om anderstalige leerlinge in te neem. Die party se reaksie kom na aanleiding van berigte dat Afrikaanse ouers in Du Noon duisende rande moet spandeer om hulle kinders by
Lulu Xingwana uitsprake veroorsaak woedende reaksie
Die Vryheidsfront Plus gaan minister Lulu Xingwana se haatspraak uitsprake oor Afrikaners en Calviniste in die Parlement opper en ‘n klagte by die Menseregtekommissie hieroor lê. Ek sal dit ook in die kabinet noem as ‘n voorbeeld van onverantwoordelike uitsprake wat geen bydrae tot beter verhoudinge in Suid-Afrika maak nie. Minister Xingwane het in Australië
Lees verder: Lulu Xingwana uitsprake veroorsaak woedende reaksie
VSA se ambassadeur na SA: ‘n Hollywood-hanswors
Die volgende Amerikaanse ambassadeur na Suid-Afrika sal glo Patrick Gaspard wees. Hy is die uitvoerende direkteur van die Demokratiese Nasionale Komitee, asook voorheen die Direkteur van die Kantoor van Politieke sake in die Withuis (Karl Rove, die berugte ideoloog, se pos gedurende George W. Bush se presidentskap), nasionale politieke direkteur van Barack Obama se 2008
Lees verder: VSA se ambassadeur na SA: ‘n Hollywood-hanswors
