Volkstaat op die Hoëveld – maar is dit nog haalbaar?

Hier is ‘n interessante volstaatkaart wat in 1990 deur die Oranjewerkers gepubliseer is. Die groep van mnr. Cor Ehlers, OASE se voorstelle sedertdien is grootliks op dié kaart gegrond. Die vraag is egter of dit nog hoegenaamd haalbaar is, gegewe die grootskaalse instroming van vreemde swartmense uit die res van Afrika sedert 1994? Feit is

Lees verder: Volkstaat op die Hoëveld – maar is dit nog haalbaar?

Grondhervorming word deur Britse PLAAS gedryf, nie die ANC

Grondhervorming is nie vir die ANC so dringend as vir Brittanje wat Afrikaners finaal van hul grondgebied wil ontneem nie. Die groep wat die ANC die meeste aanpor om teen 2014 grond te onteien, se naam is PLAAS (Institute for Poverty, Land and Agrarian Studies). Afrikaners weet nie eens van die bestaan daarvan nie. Maar

Lees verder: Grondhervorming word deur Britse PLAAS gedryf, nie die ANC

Tim du Plessis praat die New York Times en Italiaanse kommuniste na

In vandag se Rapport is Tim du Plessis weer besig om sy gewone gemeenplase in sy rubriek te herhaal: SA lê tussen chaos, utopie. Sjoe, Tim, toe Nadine Gordimer vir Gramsci aangehaal het, was dit al verslete, nou moet jy insgelyks die Italiaanse kommunis se lyk opwarm soos in daardie fliek “Weekend at Bernie’s”. Die

Lees verder: Tim du Plessis praat die New York Times en Italiaanse kommuniste na

Pa van Boston-verdagtes sê seuns is in lokval gelei

Die pa van die twee verdagtes in die ontploffings by die Boston-marathon het Saterdag gesê sy seuns in ‘n lokval gelei. Anzor Tsarnaev het aan Rusland se Interfax-nuusgagentskap gesê die geheimediens het sy seuns geteiken omdat hulle Moslems is. Anzor is woedend oor die aantygings wat teen sy seuns, Dzhokhar en Tamerlan gemaak is. “Iemand

Lees verder: Pa van Boston-verdagtes sê seuns is in lokval gelei

Boston-verdagtes ‘kon nie aanpas’

Die Boston-bomverdagtes Dzhokhar en Tamerlan Tsarnaev is Moslems van Tsjetsjeense herkoms wat ‘n dekade gelede na die Verenigde State geimmigreer het, maar steeds noue bande met hul oorloggeteisterde geboorteland gehad het. Dzhokhar, wat Vrydagaand in hegtenis geneem is, was ‘n stoeier op hoërskool en ‘n student aan die Universiteit van Massachusetts. Sy Twitter-profiel is tipies

Lees verder: Boston-verdagtes ‘kon nie aanpas’

Vakansieklubs moet ondersoek word

Die Verbruikerskommissie het gister tydens ‘n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid, na aanleiding van ‘n versoek van die Vryheidsfront Plus, bevestig dat hulle ‘n volskaalse ondersoek gaan loods na die vakansieklub-industrie. Daar gaan veral op die ses grootste maatskappye gefokus word. Daar is kennis geneem van die klagte dat die industrie

Lees verder: Vakansieklubs moet ondersoek word

Mandelas wil van wit beheer oor trust ontslae raak

Die familie van Nelson Mandela het ‘n verenigde front gevorm in ‘n dispuut met jarelange wit medewerkers van die voormalige president. Die dispuut handel oor die beheer van twee maatskappye. In ‘n verklaring, sê Mandela se kleinkinders, probeer George Bizos en andere die Mandela-familie uitbeeld as “onsensitief en geldgierig” met geen respek vir die erfenis

Lees verder: Mandelas wil van wit beheer oor trust ontslae raak

Wit Afrikaners ware mag agter DA, sê ANC

Die ANC het gister die DA uitgekryt as ‘n party wat swartes vir vertoon gebruik, maar die ware mag in die hande van wit Afrikaners hou. Die opposisieparty het begin met sy verkiesingsveldtog deur te probeer om as ‘n voorbok in die stryd teen apartheid te poseer. Maar die ANC koop dit nie. Die party

Lees verder: Wit Afrikaners ware mag agter DA, sê ANC