Volkstaat op die Hoëveld – maar is dit nog haalbaar?

Volkstaatkaart Oranjewerkers

Hier is ‘n interessante volstaatkaart wat in 1990 deur die Oranjewerkers gepubliseer is. Die groep van mnr. Cor Ehlers, OASE se voorstelle sedertdien is grootliks op dié kaart gegrond. Die vraag is egter of dit nog hoegenaamd haalbaar is, gegewe die grootskaalse instroming van vreemde swartmense uit die res van Afrika sedert 1994?

Feit is egter dat hierdie maklik ‘n tiende provinsie in 1994 kon gewees het, maar FW de Klerk en sy Britse meesters wou seker maak die Afrikaner gaan magteloos die nuwe bedeling in.

Volkstaatkaart Oranjewerkers

12 thoughts on “Volkstaat op die Hoëveld – maar is dit nog haalbaar?”

  1. Die AV-NK-opsie het tans minder as 250 000 swartes. As die verwydering, of verwildering van swartes, deur blankes, ‘n probleem blyk te wees, is dit tog logies dat ‘n volkstaat in die noordooste van die land moeiliker “skoongemaak” sal kan word as die Sentraal-Karoo en Weskus. Wat meer is, ‘n volkstaat in die noord-ooste sal ‘n magdom van swart buurlande hê, terwyl die Karoo feitlik net bruin bure sal hê, en daardie bruin bure is veel minder as die swart bure in die noorde.

    1. My eerste indruk was dat die lappie land aan die ooste bitter maklik afgesny kan word wat ons dan in die binneland sal isoleer met geen kuslyn. Peter, ek moet ‘n op-duimpie vir jou kommentaar gee en saam stem oor die buurlande, dankie.

  2. As Afrikaners al in 1948 besluit het om ‘n Afrikanerrepubliek te stig, kon ons dalk nog so tussen 40% en 50% van die huidige RSA gekry het, maar die volk het niks gedoen nie, so ook nie sy “leiers” nie.
    Dis tog logies dat as die vyand by die dag meer word, en die volk se groei is byna nul, dan kan ons mos nie wen nie!!!
    Met alle respek teenoor Dr Malan en Dr Verwoerd; ek dink hulkle het altwee gefouteer. Maar ek moet erken; hulle het nie in 1950 en 1960 die kennis gehad wat ons vandag het nie.
    Volgens ‘n Duitse skrywer/historikus het Dr Albert Luthuli glo aan Dr Malan gesê:”Doktor, u weet net so goed soos ek dat swart en wit nie dieselfde land kan deel nie. Kom ons verdeel Suid-Afrika in twee, sodat my mense hulself kan regeer, en jou mense regeer hulself in hul eie gebied.” Of dit waar is dat hierdie gesprek tussen die twee leiers plaasgevind het, weet ek nie, maar as dit wel gebeur het, was dit baie onwys van Dr Malan om nie Luthuli se aanbod te aanvaar nie, want, volgens die skrywer het Malan glo gesê:”Ek sal my nie laat voorskryf nie!”
    Tien jaar later was dit Dr Verwoerd wat, na my mening, ‘n groot flater begaan het. Hy het die Republiek van “SUID-AFRIKA” onder die kiesers gepropageer, in plaas van die Republiek van “AFRIKANERLAND.”
    Dertig jaar later kom F W de Klerk en gee die hele Republiek van Suid-Afrika op ‘n skinkbord aan die vyand weg. As ons die Republiek Afrikanerland gehad het, en die swartes het in hul eie land onder President Albert Luthuli gestaan, sou die Afrikaner nie vandag landloos gewees het nie. ‘n Halwe eier is altyd beter as ‘n leë dop.
    Hoe langer ons talm, hoe kleiner gaan ons deel van die koek word, en hoe kleiner gaan die moontlikheid word dat ons hoegenaamd enigiets van die koek gaan kry.
    In verhouding sou ons in 1950 darem seker nog op sowat 30% van die oppervlakte kon staatmaak (dit wil sê, byna so groot soos Transvaal en die Vrystaat saam). Maar as die hele land gelykop onder al sy bewoners verdeel moet word, sal die Afrikaner-Boerevolk se gebied net effens groter as Gauteng wees.
    As ek die nodige mag en invloed gehad het, sou ek 2 dinge gepropageer het, naamlik dat ons WEER 2 republieke moet stig, en dat ons dit so gou as moontlik moet doen.
    Skep ‘n Boererepubliek in die omgewing van Pretoria, waar die grootste saamtrek van Afrikaanssprekende blankes reeds woon; en skep ‘n Afrikanerrepubliek in die Karoo, waar die minste swartmense tans woon.
    Dié twee republieke kan dan met mekaar “meeding” om te sien watter een gaan die suksesvolste wees. Die veel ryker Gautengse republiek, wat moet spook en spartel om van 30-miljoen swartes ontslae te raak, of die veel armer Noord-Kaapse republiek, wat feitlik sonder swartes sal wees. Wat meer is, dis nie net die swartes BINNE die republiek wat belangrik is nie, maar ook die omliggende dele BUITE die republiek.
    In Gauteng sal die republikeine 24 uur op wag moet staan om die swartes weg te hou. In Noord-Kaap sal dit gladnie ‘n probleem wees nie. Die meeste van die swartes wat nou in Noord-Kaap woon, is in-elk-geval in Kimberley, wat nie deel van die republiek sal wees nie.
    Orania sal heelwaarskynlik ons hoofstad in die Noord-Kaapse republiek wees, maar nie noodwendig nie. Die republiek sal van Orania af tot by Hondeklipbaai strek, en waarskynlik van Hondeklipbaai tot by Lambertsbaai. Die gebied is 700km lank, maar die breedte sal bepaal word deur Afrikaners se fisieke en ekonomiese besetting van die totale gebied.
    * Weereens, hoe langer die Afrikaner-Boerevolk sloer, hoe kleiner sal ons VRYHEIDSGEBIED wees….indien daar enigsins so ‘n gebied sal wees!!!

    1. Ons moet ons mense voor die keuse stel; hulle moet tussen 4 plekke kies.

      1. Verlaat die land.
      2. Bly waar jy is (met die moontlikheid dat jy en jou gesin vermoor sal word).
      3. Gaan bly in Pretoria (tussen jou volksgenote, en word SELFWERKSAAM).
      4. Gaan bly in die Noord-Kaapse vryheidsgebied, en word SELFWERKSAAM.

      Ons in die Noord-Kaap sal tevrede wees met 1-miljoen volksgenote. Daar is basies net 2 vereistes; DOEN DIT DADELIK, en word SELFWERKSAAM, sodat SELFBESKIKKING moontlik kan word.

      * Wat die sogenaamde “ryk” mense en “arm” mense betref; ons moet die klassestryd liewer vermy, vir ons almal se beswil. As partymense vir ORANIA as ‘n snobistiese plek sien, waar daar slegs plek vir RYK Afrikaners is, laat dit dan maar so wees. Op Hopetown is almal welkom – ryk en arm – en ons sien uit daarna om met ons eerste projek te kan begin, naamlik om ‘n bekostigbare woonbuurt vir bejaardes te skep waar mense wat tans dakloos is, ‘n gelukkige toekoms kan tegemoed gaan.
      As volksgenote saamstaan, en almal help om ons ander projekte te laat slaag – soos byvoorbeeld: Ambagskool; Onderwyskollege; Verpleegsterskollege; Weeshuis; Ouetehuis; Tehuis vir Enkelouers; en Kiboets; – sal daar plek vir alle soorte Afrikaners wees (ryk en arm).

  3. Ek dink weer ons moet n unie stig bv Afirikaner unie en dit registreer. Dan brgin ons ander druk groepe soos bv kerk groepe. Dan begin ons druk uitoefen op gold fiels en de Beers myngroepe en hou hulle verandwoordelik vir die moord op kinders en vroue. Ons eis vergoeding en aandele. Ons raak betrokke met druk onderhandelings vir Afrikaner eiedom soos bv die poskantoor die sasols iscor en alle onderneming gebou met Afrikaner geld. Ons hou aan om druk uit te oefen totdat ons resultate kry. Wat dink julle daarvan

    1. Stem saam, NK is die logiese opsie, voorstel vir gebied gister aangestuur. Orania se klein erwe begin by R80k terwyl erwe onder R10k beskikbaar is in die meer afgelee gebiede.`n Vraag; in die intrem periode wie kry die belastings? Die uiteindelike doel is tog die afskeiding van die NSA.

  4. Indien die Noord Kaap gekies word neem ek aan dat die Kaapstad se hawe gebruik sal wil word. Kaapstad sal dan nog onder die nuwe SA val en die ANC of enige ander regering van die nuwe SA sal dit eenvoudig nie toelaat nie.
    Die kaart hierbo lyk vir my die mees logiese. Net die hoekie in die noord-ooste kan ‘n probleem wees.
    My vraag is, hoekom het die VF+ nooit hul plan verder gevat sedert hulle die kiesers om die bos gelei het destyds nie? Hulle het allehande beloftes gehad waarvan niks gekom het nie. Wou hulle maar net in die parlement kom?

  5. Ek begin wonder of die Selfbeskikkingsondersteuners binne ons Volk nie in twee duidelike wederuitsluitende kampe verdeel nie – ‘verdeel en heers’ of verdeel en hou hul onderdruk – werk in ons vyande se hande.

    Die ‘gematigde’ groep wie interne selfbeskikking as meer haalbaar beskou deur onder andere te stem volgende jaar (mate van outonomie bv. plaaslike skole, plaaslike kerk en kulturele voorkeur maar geen diskriminasie woonbuurte in geselekteerde areas is hul visie en missie). En die slegs ‘n eie vrye republiek sal aanvaar word groep. Die eerste groep beskou die ander groep as fanaties, dom, sektaries, en hul verstaan nie die RSA grondwet en wereld-mening nie.

    Die republikeinse groep beskou die gematigde groep as die FW Stigting (wat ons weer gaan verneuk), kommunis-paaiende ‘useful idiots’, AB beheerde, Soli-gesenteerde groep, die oud-NP en nuwe DA simpatiseerdes, die Kaap Afrikaners (nie Boerevolk nie). Hulle hou die ANC aan bewind.

    Miskien moet ons ons leiers van altwee groepe vra om in hemels naam elkeen ‘n onafhanklike fasiliteerder aan te stel sodat die twee fasiliteerders ‘n roete met mylpale kan onderhandel met beide groepe wat rekening hou met ‘n twee- of meer fase strategie wat redelike Volksgenote kan ondersteun wat die eerste groep se interne selfbeskikking insluit, maar ook om verdere opgradering van die grade van outonomie tot by republiekwording kan visualiseer. Die spoed van bereiking van ‘n eie vrye republiek kan vining of baie lank neem afhangende van veranderlikes soos die mate van Volksteun, Volksekonomiese kragtigheid, Geweldadige verset, veranderende dinamiek in die RSA verteenwordiging, wereld gebeure, ensomeer. Die visie vir maksimale selfbeskikking moet nooit laat vaar word nie. Elke geslag het ‘n stryd om te stry vir groter selfbeskikking en om afteruitgang van wat bereik is te voorkom.

Maak 'n opvolg-bydrae